De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Vir elke oefening wat jy doen, doen dit asof JY die Boekhouer is.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Vir elke oefening wat jy doen, doen dit asof JY die Boekhouer is."— Transcript van de presentatie:

1 Vir elke oefening wat jy doen, doen dit asof JY die Boekhouer is.
Jy is die Boekhouer Vir elke oefening wat jy doen, doen dit asof JY die Boekhouer is. Wamark Publishers ©

2 Die Algemene Grootboek
Formaat van die Algemene Grootboek KREDIET Kt DEBIET Dt Balansstaat afdeling Bank B3 Skryfbehoeftes Nominale rekeninge-afdeling Skryfbehoeftes N4 Bank Dubbelinskrywingsreël Dit lyk soos ‘n “T” , daarom word dit ook ‘n T-rekening genoem Wamark Publishers ©

3 Die rekeninge in die Algemene Grootboek
DEBIET (Dt) KREDIET (Kt) BALANSSTAAT AFDELING KAPITAAL + ONTTREKKINGS + - BATES + - + LASTE NOMINALE REKENINGE-AFDELING - + INKOMSTE - UITGAWES + Wamark Publishers ©

4 Eienaarsbelang vermeerder indien die eienaar ‘n kapitaal-bydrae maak.
Die Kapitaal word in die onderneming se bankrekening gedeponeer Kapitaal + Die geld wat gebruik word om die onderneming mee te begin, word Kapitaal genoem. Die eienaar leen die kapitaal aan die onderneming. Die eienaar kan sy/haar kapitaal enige tyd vermeerder. Die eienaar Eienaarsbelang vermeerder indien die eienaar ‘n kapitaal-bydrae maak. Wamark Publishers ©

5 Uitwerking op die Rekeningkundige vergelyking
Eienaarsbelang Die twee Eienaarsbelang rekeninge is: Kapitaal en Onttrekkings Transaksie: Die eienaar maak ‘n kapitaal-bydrae van R Kapitaal Onttrekkings Bates Dt Kapitaal (E/B) Kt Dt Bank (B) Kt Uitwerking op die Rekeningkundige vergelyking Kapitaal vermeerder Eienaarsbelang Bank is ‘n Bate wat vermeerder wanneer die eienaar ‘n kapitaal-bydrae maak. B = E/B L = Die eienaar kan enige tyd sy/haar kapitaal verhoog. Bank Kapitaal Wamark Publishers ©

6 Die Eienaarsbelang verminder met onttrekkings deur eienaar.
Die eienaar onttrek geld uit die onderneming se bankrekening vir persoonlike gebruik. - Onttrekkings Die eienaar Wanneer die eienaar geld onttrek uit die onderneming se bankrekening vir persoonlike gebruik, bv. vir vakansie, word dit onttrekkings genoem. Die Eienaarsbelang verminder met onttrekkings deur eienaar. Wamark Publishers ©

7 Uitwerking op die rekeningkundige vergelyking
Eienaarsbelang Die twee Eienaarsbelang rekeninge is: Kapitaal en Onttrekkings Transaksie: Die eienaar neem R vir persoonlike gebruik. Kapitaal Onttrekkings Bates Dt Onttrekkings (E/B) Kt Dt Bank (B) Kt Uitwerking op die rekeningkundige vergelyking Onttrekkings verminder Eienaarsbelang. Bank is ‘n Bate wat verminder indien daar geld onttrek word. B = E/B L = Die eienaar kan enige tyd geld onttrek vir privaat gebruik. Bank Onttrekkings 1 500 Wamark Publishers ©


Download ppt "Vir elke oefening wat jy doen, doen dit asof JY die Boekhouer is."

Verwante presentaties


Ads door Google