De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

REKENAARMISDADE AANGEBIED DEUR THABO.

Verwante presentaties


Presentatie over: "REKENAARMISDADE AANGEBIED DEUR THABO."— Transcript van de presentatie:

1 REKENAARMISDADE AANGEBIED DEUR THABO

2 REKENAARMISDADE Hierdie is misdade wat deur misdadigers gepleeg word deur rekenaars te gebruik om iets onwettigs te doen.

3 KATEGORIEë OF TIPES REKENAARMISDADE
sosiale ingenieurswese kwaadwillige ware Is ‘n soort sagteware wat die individu mislei om hul persoonlike inligting tot nadeel te openbaar. Is ‘n sagteware wat self op ‘n rekenaar installeer sonder die gebruiker se toestemming of medewete

4 VEILIGHEIDSMAATREëLS
Antivirus sagteware keer enige virus. Anti-bespied-sagteware (Anti-spyware) keer enige bespiedware-infeksie. ‘Firewall’ verhoed enige ongemagtigde toegang tot jou rekenaarnetwerk. Anti-varkpospakket (spam) om varkposinskrywings op jou rekenaar re voorkom.

5 REKENAARMISDADE IS ‘N REALITIEIT


Download ppt "REKENAARMISDADE AANGEBIED DEUR THABO."

Verwante presentaties


Ads door Google