De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Vaardighede in Lewenswetenskappe

Verwante presentaties


Presentatie over: "Vaardighede in Lewenswetenskappe"— Transcript van de presentatie:

1 Vaardighede in Lewenswetenskappe
Wetenskaplike Metode J. Oliphant

2 Wetenskaplike Metode Stap 1: Vraagstelling Stap 2: Formuleer Hipotese
Formuleer ‘n vraag oor iets wat bewys moet word. Stap 2: Formuleer Hipotese Beskrywing van die verwagte resultate. Stap 3: Ontwerp Eksperiment Gebruik / benodig om hipotese te ondersoek. Stap 4: Doen Eksperiment Voer stap 3 uit, en teken resultate aan. Stap 5: Analiseer Verwerk en analiseer die resultate. Stap 6: Gevolgtrekking Afleidings wat gemaak word van verwerkte resultate. Stap 7: Toets Hipotese Word dit aanvaar of verwerp.

3 Voorbeeld van Wetenskaplike Metode
Stap 1: Vraagstelling Is daar al chips by die snoepie voor pouse? Stap 2: Formuleer Hipotese Daar is nie chips by snoepie voor pouse nie Stap 3: Ontwerp Eksperiment Beplan om ‘n leerder voor pouse te gaan stuur om te vra of daar al chips is Stap 4: Doen Eksperiment Voer stap 3 uit. Stuur vir ‘n leerling om te gaan uitvind Stap 5: Analiseer Die chips is nog nie klaar nie die tannie is nog besig om te maak Stap 6: Gevolgtrekking Daar is nie chips by die snoepie voor pouse nie Stap 7: Toets Hipotese Hipotese is aanvaar.


Download ppt "Vaardighede in Lewenswetenskappe"

Verwante presentaties


Ads door Google