Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS.
Advertisements

Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Voltooi die vers....hoe maak mens?
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Gedagtes rondom die nagmaal
Herkoms, Frekwensie en Bedoeling
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Hartlik welkom in die Erediens!
Op pad na jou destinasie!!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD
Wat van die res van jou lewe?
Rom.6: en :
Beeld van God.
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Druk (Click) om voort te gaan
VAT DIT OF LOS DIT
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
Joh. 14: :
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Hartlik welkom in die Erediens!
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Ons storieboek oor Jesus se geboorte
Bekering.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
Druk (Click) om voort te gaan
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
God het nie witbroodjies nie!
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
Spr. 3-:12 “'n soort mens wat homself as rein beskou, maar van wie die vuilheid nie afgewas is nie”
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
GEESTELIKE DINGE.
Hartlik welkom in die Erediens! Volharding met ons oë op Jesus gerig
Hartlik welkom in die Erediens!
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
Hartlik welkom in die Erediens!
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Lees: II Petrus 1:1-15 Teks: II Petrus 1:2 Tema: Kennis van God en Jesus Christus dringend belangrik vir my geloofsekerheid! Sing: Lof: Psalm 138-1:1,2.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
Hartlik welkom in die Erediens!
VAN WAAR KEN U MY? Johannes 1:43-51.
ACTS ACTION II..
Gelukkig moedersdag aan al die mammas…
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee? Sondag, 21 Oktober 2018 Hartlik welkom in die Erediens! Tema: ‘Auto-pilot’: Ja of Nee? Teks: Psalm 139:3; 1 Tess 4:13-18 Prediker: Ds. Maryke van Niekerk

Vrede vir jou…

‘Autopilot- geloof’: ja of nee?

U sien dwarsdeur my; U ken my; U omsluit my van alle kante; U neem my in besit; U het my gevorm; U het my al gesien toe ek nog ongebore was; U ken my gedagtes, my woorde.

God sien dwarsdeur jou; Hy ken jou; Hy omsluit jou van alle kante; Hy neem jou in besit; Hy het jou gevorm; Hy het jou al gesien toe jy nog ongebore was; Hy ken jou gedagtes, jou woorde.

God se teenwoordigheid vra gehoorsaamheid…

Deurgrond my, o God, deurgrond my hart, ondersoek my, sien tog my onrus raak. Kyk of ek nie op die verkeerde pad is nie en lei my op die beproefde pad! - Psalm 139:23-24

“Of ek reis en of ek oorbly, U behaal dit, U is met al my paaie goed bekend.” “Of ek reis en of ek oorbly, U behaal dit, U is met al my paaie ‘Godbekend’.”

Ons lewe is nie op ‘autopilot’ nie…

Sy/haar strepie is getrek…

Die dood is seker… Ongeag hoe en wanneer, ons sukkel om die dood van ‘n geliefde te verwerk

Juis omdat daar hierdie misterie oor die dood is moet ons elke dag leef asof dit ons laaste dag is. Dit beteken nie om mal te gaan en roekeloos lewe nie. Dit beteken om in verhouding met die Here te leef.

Die dood en opmerkings soos ‘n persoon se strepie wat getrek is, los ‘n merk. Daarom moet ons met perspektief na die dood kyk. Charles Spurgeon het gesê: ‘Met die geboorte begin ons te sterf. Die dood is die einde van die sterfproses. Dit is nie die einde van jou lewe nie.’

Hoekom is daar iets soos die dood?

Gen 2- God het ‘n perfekte hemel en aardegeskep; Hy het volmaaktheid geskep. Hy skep die mens Van al die bome kan julle eet, maar van die boom van die kennis van goed en kwaad mag julle nie eet nie, want dan sal julle sekerlik sterf

Die loon vir sonde is die dood (Rom. 6:23) Wedergeboorte = water & Gees

God het die mens weggestuur uit die ‘ Toe het die Here God gesê: “Die mens het nou soos een van Ons geword deurdat hy alles kan ken. As hy nou maar net nie sy hand uitsteek en die vrug van die boom van die lewe vat en daarvan eet en altyd bly lewe nie.” God het die mens weggestuur uit die tuin om toegang tot die boom van die lewe te bewaak…

“ Ons wil hê , broers, dat julle nie onkundig moet wees oor wat met die ontslapenes gaan gebeur nie. Dan sal julle ook nie treur nie, soos die ander mense wat geen hoop het nie. Ons glo immers dat Jesus gesterwe maar ook opgestaan het.

Net so glo ons ook dat God saam met Jesus die ontslapenes wat in Hom geglo het, na Hom toe sal neem. Dit sê ons vir julle op grond van wat die Here gesê het: Ons wat bly lewe tot met die wederkoms van die Here, sal die ontslapenes hoegenaamd nie voor wees nie.

Wanneer die bevel gegee word en die stem van die aartsengel en die trompet van God weerklink, sal die Here Self uit die hemel neerdaal. Allereers sal die wat in Christus gesterf het, uit die doop opstaan, daarna sal ons wat nog lewe, saam met hulle op die wolke weggevoer word, die lug in, die Here tegemoet. En so sal ons altyd by die Here wees. Troos mekaar dan met hierdie woorde.” (1 Tess. 4:13-18)

Die dood is ‘n deurweg na die ewigheid…

Die dood is nie die plek waar die duiwel wen nie, dit is juis waar die duiwel oorwin word.

“‘n Dief kom net steel en slag en uitroei; Ek het gekom sodat julle lewe kan hê en dit in oorvloed.” - Johannes 10:10

“Autopilot- geloof”… Nee…

Dankoffers Dankgebed

Ontvang die Here se seën…

Amen