NOORD-GAUTENG STOEI HALFJAARBERAAD 2014 INLEIDING DANIE ODENDAAL.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Ongelykheid en armoede
Advertisements

VAKBONDE TERME.
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Begrotingsaspekte Tegnologie vandag Die raamwerk vir begroting ”’n Kontrolelys vir openbare skole se begrotingsprosesse” Die beheerliggaam moet.
RAMINGS.
Onderwerp 10 Die entrepreneur
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
Onderwerp 4 Besighede Waarvan gaan ons leer? • formele en informele besighede. • soorte besighede (handels-, vervaardigings- en diensondernemings) wat.
Beslote Korporasies ONR 314.
Selfportret Herman Lintvelt.
Kopiereg.
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
Beslote Korporasies HOOFSTUK 27.
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Voorstel vir die wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
HALFJAARBERAAD 2014 BEAMPTE-ONDERSOEK Ben Cilliers
EENHEID 8 MOONTLIKHEID VAN PRESTASIE
Wat van die res van jou lewe?
Wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Kenmerk: Offervaardigheid
UITDAGINGS EN OPLOSSINGS
6 November 2016 Navrae: Abrie Coetzee
LESING 1 VENNOOTSKAPSREG.
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder Aanspreeklik Gawes (Talente)
`n Kerk in aksie teen armoede
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Voorstel vir die wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
SINODE DIE PAD VORENTOE
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Op 01 Februarie 2015 het ons met ‘n fondsinsamelings-projek begin waarby ons soveel moontlik oud-leerders wil betrek. Framesby het homself oor die jare.
Beslote Korporasies HOOFSTUK 27.
Welkom almal! Diakonietoerusting 2014.
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
Finansies Werkswinkel: Kwartaal 1 / 2013
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
Wat is ramings?.
Gemeentebediening Beplanning – SAVGG (uitdeelstuk)
Webregistrasie.
ARBEIDSREG VIR DIE BOER
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
DIE ROL VAN SPESIFIEKE GISRASSE IN CHENIN BLANC PRODUKSIE
Is jy amper‘n senior?.
HALFJAARBERAAD AKSIES VIR 2015
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
Gilson A.C. Waldkoenig & William O Avery Alban Insitute 1999
DIE TOEKOMS!!! “Ons behoort tyd te spandeer om ons toekoms te beplan, want ons gaan die res van ons lewe daarin deurbring”
NOORD-GAUTENG STOEI HALFJAARBERAAD 2014 TOERNOOI-AANBIEDING 2015.
Arbeidsreg ABR 224 Tema 3 Lesings 2-3.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Geskiedenis GO en SRKS die afgelope twee jaar besluit om met ’n proses van eenwording te begin. Die volgende faktore het ook ’n beslissende rol in die.
BESLOTE KORPORASIES ONR314.
LESING 1 VENNOOTSKAPSREG.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
bybelgenootskap van suid-afrika.
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
WAAR KERKREG EN ARBEIDSREG MEKAAR ONTMOET
KAN JY BEKOSTIG OM NIE MET DEXTERS TE BOER NIE?
LO Kwartaal 1 Graad 10.
Beslote Korporasies ONR 314.
SUPERMOONDHEDE en die KOUE OORLOG
Transcript van de presentatie:

NOORD-GAUTENG STOEI HALFJAARBERAAD 2014 INLEIDING DANIE ODENDAAL

KONTEKS - PRESIDENT DOEL VAN DIE HALFJAARBERAAD NGS BEPLANNINGSPROSES STRATEGIESE OORWEGINGS STOEI IN DIE TSHWANE STREEK OORWEGINGS VIR DIE BESTUUR VAN STOEI Rol van die UB Prestasiegerigte bestuursvermoë SPESIFIEKE VRAE EN GESPREKSPUNTE

KONTEKS - DOEL VAN DIE BERAAD STRATEGIESE BEPLANNINGSPROSES OM DIE TOEKOMSFOKUS VAN ALLE NGS STRUKTURE TEN OPSIGTE VAN DEURLOPENDE VERBETERINGE TE BELYN KLUBS KOM MET MEKAAR OOREEN OP INISATIEWE WAT GESAMENTLIK GEDRYF MOET WORD DIE WERKSRAAMWERK VIR DIE UB VAN DIE VOLGENDE TERMYN WORD BEPAAL

NGS BEPLANNINGSPROSES VAN WAAR UB November Beplanningsberaad is ‘n gevestigde roetine wat goed werk. Fokus op die kalender, begroting en op inligtingstuk. Jaarlikse prioriteitsbeplanning deur die UB vanaf ongeveer 2006 NGS beraad vanaf 2010 HOE HET DIT ONTVOU in 2014? NGS Halfjaarberaad om strategiese prioriteite te bepaal. Oop agenda UB November-beplanning bepaal prioriteite UB-lede word getaak om prioriteite uit te voer. Die proses werk met sekere realiteite: Beperkte aksies word in die jaar afgehandel UB-lede word oorlaai. Kompromie tussen take van die pos waarvoor hulle verkies is en ander werk waarmee hulle getaak word.

KONTEKS – STRARTEGIESE OORWEGINGS STOEI IN DIE TSHWANE STREEK

STRATEGIESE OORWEGINGS VIR DIE BESTUUR VAN DEURLOPENDE VERBETERING OPSIES VIR OORWEGING Hou by die bestaande benadering, maar beperk nuwe inisatiewe tot ‘n hanteerbare hoeveelheid. Die ontwikkelingsinisiatiewe bly by die verantwoordelikheid van die UB. Soos 1, maar koöpteer lede soos deur klubs genomineer om ontwikkelingsinisiatiewe te bestuur. Skep ‘n afsonderlike ontwikkelingsbestuursraad (Presidentsraad) wat ontwikkelingstrategieë deurlopend identifiseer en mense taak om te implementeer.

NGS BEPLANNINGS PROSES SPESIFIEKE VRAE EN BESPREKINGSPUNTE AGTERGROND VAN ZENZELE 2000 tot 2006 - Vereiste vir transformasie van sport het verskeie pogings wat faal tot gevolg. NGS se rasse-transformasie was die swakste van alle Verenigings. NGS besluit op die Zenzele-strategie gedurende 2006. Klubs kom ooreen op ‘n gesamentlike dryf, gegewe die onvermoë van klubs om swart stoeiers te werf ZENZELE - “do it for yourself” word as ‘n klub geregistreer met hubs. Zenzele het sitting op die Algemene bestuur. Hubs het nie. Die UB administreer die klub totdat ‘n klubbestuur lewensvatbaar is (3 hubs) NGS Klubs se bydra is dat minderbevoorregde stoeiers van hubs gratis aan Klubtoernooie kan deelneem. Huidige vrae Hoekom word Zenzele anders as ander behandel? Hoekom moet klubs hulle akkomodeer op toernooie?

NGS BEPLANNINGSPROSES SPESIFIEKE VRAE EN BESPREKINGSPUNTE LOTTO-GELDE Lotto-reëls verander jaarliks. NGS en klubs behoort afsonderlik aansoek te doen volgens behoefte. Die instansie wat aansoek doen is aanspreeklik vir die aanwending van die geld. Die Lotto ken gelde toe vir projekte wat hulle identifiseer. Nog nooit voorheen is totale aansoek ontvang nie. Gelde mag slegs aangewend word soos toegeken. NGS doen aansoek hoofsaaklik vir die Zenzele projek. Die aansoek is sodanig gestruktureer dat sekere bykomende aksies deur komitees daaruit kan voordeel trek.

NGS BEPLANNINGSPROSES SPESIFIEKE VRAE EN BESPREKINGSPUNTE AFRIGTINGSONDERNEMINGS HOEKOM AFRIGTERONDERNEMINGS? WERK DIT?

NGS BEPLANNINGSPROSES SPESIFIEKE VRAE EN BESPREKINGSPUNTE DIE DOEL EN HANTERING VAN DIE NGS GRONDWET Kontrak-ooreenkoms tussen klubs Regsbasis vir die bestuur en bedryf van strukture Moet deurlopend gewysig word om die bestuur te bemagtig en om wedersydse verwagting van klubs en strukture teenoor mekaar te bepaal. Proses – word deur die Grondwet bepaal. Die Algemene Jaarvergadering keur wysigings goed. NGS praktyk is om wysigings sover moontlik deur konsultasie te formuleer voordat dit voorgehou word vir goedkeuring.

NGS BEPLANNINGSPROSES SPESIFIEKE VRAE EN BESPREKINGSPUNTE AGTERGROND VAN ZENZELE LOTTO GELDE AFRIGTINGS ONDERNEMINGS DIE DOEL EN HANTERING VAN DIE NGS GRONDWET