De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

SUPERMOONDHEDE en die KOUE OORLOG

Verwante presentaties


Presentatie over: "SUPERMOONDHEDE en die KOUE OORLOG"— Transcript van de presentatie:

1 SUPERMOONDHEDE en die KOUE OORLOG
Definisies en betekenisse

2 Die VSA en Sowjetunie was na die 2de WO Wêreldleiers en die magtigste lande in die weste en ooste.
Supermoondhede

3 Koue Oorlog Elke supermoondheid wou meer mag en invloed hê om die wêreld te domineer. Hulle idees was egter so verkillend dat dit tot spanning en vyandigheid gelei het. Hierdie gevoel van vyandigheid en die moontlikheid dat oorlog in die kernera nooit ver was nie, kan beskryf word as die Koue Oorlog wat van geduur het.

4 Hoekom KOUE oorlog? Dit is ‘n toestand van politieke spanning en militêre mededinging tussen 2 lande. Dit is dreigend, maar raak nooit ‘n werklike “warm” oorlog nie.

5 Areas van Invloed

6 OOSBLOKLANDE: Stalin wou Oos-Europa beheer en gebruik as buffersone.

7 Die VSA was vasberade om Wes-Europa te herbou en kapitalisties te hou.

8 DOMINO TEORIE: Die VSA was bang dat kommunisme sou versprei.

9 Westerse planne om die verspreiding te stop
Truman-leer Marshall-plan NAVO

10 Truman-leer

11 Marshall Plan

12 NAVO Warskou-verdrag

13 YSTERGORDYN

14 YSTERGORDYN

15 Die VSA en Sowjetunie was na die 2de Wêreld Oorlog Wêreldleiers en die magtigste lande in die weste en ooste.

16 Die VSA en Sowjetunie het verskillende idees gehad en dit het gelei tot spanning en vyandigheid. Albei het bedreig gevoel.

17 Dit is 'n toestand van politieke spanning en militêre mededinging tussen lande. Dit is dreigend, maar raak nooit warm nie.

18 Elke supermoondheid wou bondgenote hê en sy invloed na ander dele van die wêreld versprei.

19 Die lande van Oos-Europa wat Stalin as ‘n buffersone tussen die USSR en Duitsland wou gebruik en beheer.

20 Hierdie lande sou kapitalisties bly en onder die VSA se invloed wees om herbou te word.

21 Die VSA het geglo dat as een land kommunisties raak, dit maklik na die volgende land kon versprei en dan die volgende, soos domino’s wat een vir een val.

22 Die VSA sou hulp (geld) verleen aan enige land wat deur kommunisme bedreig word.

23 Die VSA sou hulp (geld) verleen aan die lande in Europa wat deur oorlog verwoes is sodat hulle kon herbou.

24 Noord Atlantiese Verdragsorganisasie

25 Dit was ‘n militêre alliansie tussen die VSA en lande van Wes-Europa sodat hulle mekaar teen Sowjet-agressie kon beskerm.

26 Dit was ‘n militêre verdrag tussen die USSR en die Oosbloklande om mekaar te steun en beskerm teen Amerikaanse agressie.

27 ‘n Denkbeeldige grens wat Oos-Europa (kommunisties) en Wes-Europa (kapitalisties) van mekaar skei.

28


Download ppt "SUPERMOONDHEDE en die KOUE OORLOG"

Verwante presentaties


Ads door Google