De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

LESING 1 VENNOOTSKAPSREG.

Verwante presentaties


Presentatie over: "LESING 1 VENNOOTSKAPSREG."— Transcript van de presentatie:

1 LESING 1 VENNOOTSKAPSREG

2 BEGRIP VENNOOTSKAP Verskillende betekenisse:
Ooreenkoms wat besondere verhouding skep Spesifieke regsverhouding wat uit ooreenkoms spruit Vereniging van persone wat uit ooreenkoms spruit

3 BEGRIP VENNOOTSKAP Ooreenkoms/Kontrak 2-20 (invloed van Mpyewet) Bydra
Gesamentlike voordeel Wins

4 KENMERKE Getal vennote: Doel van vennootskap : 2-20 vennote
Nie net een vennoot nie Doel van vennootskap : Materiële of vermoënsvoordeel Ally v Dinath: “gemeen baat trekken”

5 KENMERKE Samewerkingselement : Geen regspersoonlikheid:
affectio societatis = werk op gelyke basis saam om wins te maak Geen regspersoonlikheid: Bloot vereniging van persone Informele oprigting : Geen formaliteite Geen registrasie Mondelings, skriftelik Stilswyend deur gedrag

6 GESKIEDENIS Oudste Teruggespoor Griekse, RR en RHR
Ander vorms ontstaan uit vennootskap

7 BRONNE Wetgewing Gemenereg Geen Wet Ander wette – Wet op Prokureurs
Tans geen projek vir kodifikasie nie Gemenereg Gebaseer op RHR Ou skrywers Grotius, Van der Linden, Van Leeuwen en Voet Appèlhof in Robson v Theron = Pothier

8 REGSAARD Internasionaal: Entiteitsteorie en versamelingsteorie
VSA, Nederland en Skotland Vennootskap apart van vennote Eie regte, verpligtinge, bates en laste Party tot regsgeding (eie naam) Vennote steeds aanspreeklik vir skuld Versamelingsteorie Suid-Afrika Vennootskap is slegs ‘n versameling van lede Nie bates, laste, regte en verpligtinge Nie party tot regsgeding nie Vennote aanspreeklik vir skuld Ontbind as samestelling verander

9 REGSAARD Teorieë nie konsekwent toegepas nie Litigasie
Individule vennote nie gedagvaar tydens bestaan Individuele vennoot kan nie eis instel nie In beginsel word vennote gesamentlik gedagvaar in eie name Hofreëls: mag gedagvaar word in die naam van die vennote, eers vennootskap se bates Sekwestrasie Insolvensie Wet: vennootskap is ‘n afsonderlike entiteit Vennootskap gesekwestreer – gewone vennote se boedels word gesekwestreer + vennootskap se boedel

10 TIPES Societas universorum bonorum Vennootskap van alle goedere
Tipe 1: Universele vennootskap Societas universorum bonorum Vennootskap van alle goedere Bestaande en toekomstige goedere Gewoonlik saamleefverhouding Ally v Dinath Societas universorum quae ex quastu veniut Vennootskap van alle wins Dra alle wins uit besigheid by, ongeag van die vennootskap Bedyfvenootskap

11 TIPES Tipe 2: Buitengewone vennootskap Aanspreeklikheid beperk
Aanspreeklikheid kan opgehef word Moet ‘n gewone vennoot hê Stille vennootskap Vennootskap en commandite

12 TIPES Stille vennootskap : Vennootskap in naam van sommige vennote
Neem nie deel bedryf van besigheid Nie aanspreeklik vir totale skuld aan skuldeisers Pro rata aanspreeklik vir verliese teenoor vennote Vennootskap en commandite Dieselfde as stille vennootskap Maar geregtig op vaste aandeel in wins Aanspreeklik vir verliese tot ‘n bepaalde bedrag

13 Ally v Dinath

14 Ally v Dinath V1: Was ‘n universele vennootskap stilswyend geskep?
V2: Was vennootskap geskep om winsgewind te wees ? v3: Was vennootskap stilswyend beëindig?


Download ppt "LESING 1 VENNOOTSKAPSREG."

Verwante presentaties


Ads door Google