Die Nuwe Testament Die verhoor en daarna.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Besluit watter liedere julle wil sing.
Advertisements

“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Psalm 98 Geseënde Kersfees! Orrelis: Albert Troskie
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Gedagtes rondom die nagmaal
Herkoms, Frekwensie en Bedoeling
Liefde vir mekaar – Deel 1
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Ek Glo en Bely X - XII Dr. Thinus du Plessis.
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
‘n Vriendelike gesprek oor ‘n sensitiewe onderwerp.
Beeld van God.
Gedagtenis maaltyd.
U Word uitgenooi om saam met Jesus sy laaste reis mee te maak.
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Dra dan die goeie vrug, Boereman!
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Preek Jesaja 53:6.
‘n Vriendelike gesprek oor ‘n sensitiewe onderwerp.
Joh. 14: :
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Bybel Speletjies Name van JESUS.
‘n Vriendelike gesprek oor ‘n sensitiewe onderwerp.
Hartlik welkom in die Erediens!
Bybel Speletjies Dissipels van Jesus.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
Bekering.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Druk (Click) om voort te gaan
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Afhanklikheid van God.
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
11. Ek glo Jesus kom weer Matteus 25:31-46.
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Geloofsbelydenis ahv Jesaja 53
Die Heiliges Word Oorwin
Hartlik welkom in die Erediens!
Die Beeld van JASHUA.
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Filp. 2:
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Om GOD LIEF te hê. Om GOD LIEF te hê DIE GROOTSTE GEBOD Matt 22:37 37 En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met.
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
VAN WAAR KEN U MY? Johannes 1:43-51.
ACTS ACTION II..
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Die Nuwe Testament Die verhoor en daarna

X 3 Die verhoor en daarna 1 Jesus voor Pilatus en voor Herodes 2 Golgota 3 Jesus se opstanding Oorsig Hoof- indeks 4 Verskynings van Jesus na sy opsytanding X

Oorsig Jesus voor Pilatus en Herodes Golgota Beskuldigings teen Jesus X Mn Beskuldigings teen Jesus Jesus en Pilatus Jesus voor Herodes Keuse: Jesus of Barabbas Jesus oorgegee om gekruisig te word Hi Golgota Jesus dra kruis na Golgota Die kruisiging Die twee misdadigers Jesus verder bespot Die kruiswoorde Dood en begrafnis van Jesus

Oorsig Jesus se opstanding Verskynings van Jesus na Sy opstanding X Mn Die opstanding Die vroue by die graf Petrus en Johannes by die graf Hi Verskynings van Jesus na Sy opstanding Verskyning van Jesus

Jesus voor Pilatus / Herodes Beskuldigings X Joodse raad: DOODVONNIS weens “ godslastering ” Mn Hi

Jesus voor Pilatus / Herodes Beskuldigings X Joodse raad: DOODVONNIS weens “ godslastering ” Mn Hi Goewerneur Pilatus moet bekragtig

Jesus voor Pilatus / Herodes Beskuldigings X Joodse raad: DOODVONNIS weens “ godslastering ” Mn Hi Goewerneur Pilatus moet bekragtig Jode nie in ampswoning: Word ontheilig -- Pilatus kom uit

Jesus voor Pilatus / Herodes Beskuldigings X Joodse raad: DOODVONNIS weens “ godslastering ” Mn Hi Goewerneur Pilatus moet bekragtig Jode nie in ampswoning: Word ontheilig -- Pilatus kom uit Jode vra bekragtiging sonder ondersoek - geweier Moes dus beskuldig naamlik Oproermaker / aanpor om nie belasting te betaal Homself as Christus die Koning aangekondig

Jesus voor Pilatus / Herodes Jesus en Pilatus Pilatus Jesus X Mn Hi

Jesus voor Pilatus / Herodes Jesus en Pilatus Pilatus Jesus X Mn Is U die koning van die jode? Vra U self of voorgesê? Hi

Jesus voor Pilatus / Herodes Jesus en Pilatus Pilatus Jesus X Mn Is U die koning van die jode? Vra U self of voorgesê? Hi Is ek dan ‘n Jood?

Jesus voor Pilatus / Herodes Jesus en Pilatus Pilatus Jesus X Mn Is U die koning van die jode? Vra U self of voorgesê? Hi Is ek dan ‘n Jood? My koninkryk nie van hierdie wêreld Wat het jy gedoen?

Jesus voor Pilatus / Herodes Jesus en Pilatus Pilatus Jesus X Mn Is U die koning van die jode? Vra U self of voorgesê? Hi Is ek dan ‘n Jood? My koninkryk nie van hierdie wêreld Wat het jy gedoen? Ek moet oor die waarheid getuig Is jy dan wel ‘n koning?

Jesus voor Pilatus / Herodes Jesus en Pilatus Pilatus Jesus X Mn Is U die koning van die jode? Vra U self of voorgesê? Hi Is ek dan ‘n Jood? My koninkryk nie van hierdie wêreld Wat het jy gedoen? Ek moet oor die waarheid getuig Is jy dan wel ‘n koning? Wat is die waarheid?

“Ek vind geen skuld in hom nie” Jesus voor Pilatus / Herodes Jesus en Pilatus Pilatus Jesus X Mn Is U die koning van die jode? Vra U self of voorgesê? Hi Is ek dan ‘n Jood? My koninkryk nie van hierdie wêreld Wat het jy gedoen? Ek moet oor die waarheid getuig Is jy dan wel ‘n koning? Wat is die waarheid? “Ek vind geen skuld in hom nie”

Jesus voor Pilatus / Herodes Jesus en Pilatus X Mn Jode hardvogtiger; Verdere beskuldigings, meld Galilea: Hi Pilatus sien gaping: Stuur Jesus na Herodes

Jesus voor Pilatus / Herodes Jesus voor Herodes X Herodes soek teken Mn Hi

Koninskap voor Pilatus Jesus voor Pilatus / Herodes Jesus voor Herodes X Herodes soek teken Mn Jesus swyg Reeds verklaar: Godheid voor Kajafas Koninskap voor Pilatus Ondervra Jesus: Hi

Koninskap voor Pilatus Jesus voor Pilatus / Herodes Jesus voor Herodes X Herodes soek teken Mn Jesus swyg Reeds verklaar: Godheid voor Kajafas Koninskap voor Pilatus Ondervra Jesus: Hi Bespot Jesus met deftige kleed

Koninskap voor Pilatus Jesus voor Pilatus / Herodes Jesus voor Herodes X Herodes soek teken Mn Jesus swyg Reeds verklaar: Godheid voor Kajafas Koninskap voor Pilatus Ondervra Jesus: Hi Bespot Jesus met deftige kleed Jesus teruggestuur na Pilatus

Jesus voor Pilatus / Herodes Jesus of Barabbas? X Flinkdink Mn Hi

Jesus voor Pilatus / Herodes Jesus of Barabbas? X Flinkdink Mn 1 Watter straf wou Pilatus oplê? Hi

Jesus voor Pilatus / Herodes Jesus of Barabbas? X Flinkdink Mn 1 Watter straf wou Pilatus oplê? Hi 2 Waarom wou Pilatus iemand loslaat?

Jesus voor Pilatus / Herodes Jesus of Barabbas? X Flinkdink Mn 1 Watter straf wou Pilatus oplê? Hi 2 Waarom wou Pilatus iemand loslaat? 3 Wie besluit wie losgelaat moet word?

Jesus voor Pilatus / Herodes Jesus of Barabbas? X Flinkdink Mn 1 Watter straf wou Pilatus oplê? Hi 2 Waarom wou Pilatus iemand loslaat? 3 Wie besluit wie losgelaat moet word? 4 Wie was Barabbas?

Jesus voor Pilatus / Herodes Jesus of Barabbas? X Flinkdink Mn 1 Watter straf wou Pilatus oplê? Hi 2 Waarom wou Pilatus iemand loslaat? 3 Wie besluit wie losgelaat moet word? 4 Wie was Barabbas? 5 Wat het die priesterhoofde gedoen oor die besluit?

Jesus voor Pilatus / Herodes Jesus of Barabbas? X Flinkdink Mn 1 Watter straf wou Pilatus oplê? Hi 2 Waarom wou Pilatus iemand loslaat? 3 Wie besluit wie losgelaat moet word? 4 Wie was Barabbas? 5 Wat het die priesterhoofde gedoen oor die besluit? 6 Was Pilatus se vrou vir of teen Jesus?

Jesus voor Pilatus / Herodes Jesus vir kruis oorgegee X Nog Flinkdink Mn Hi

Jesus voor Pilatus / Herodes Jesus vir kruis oorgegee X Nog Flinkdink Mn Wie neem verantwoordelikheid vir Jesus se kruisiging? Hi

Jesus voor Pilatus / Herodes Jesus vir kruis oorgegee X Nog Flinkdink Mn Wie neem verantwoordelikheid vir Jesus se kruisiging? Hi Wie is verantwoordelikheid vir Jesus se kruisiging?

Jesus voor Pilatus / Herodes Jesus vir kruis oorgegee X Nog Flinkdink Mn Wie neem verantwoordelikheid vir Jesus se kruisiging? Hi Wie is verantwoordelikheid vir Jesus se kruisiging? Hoe lyk en klink Pilatus se siening oor sy verantwoordelikheid?

Jesus voor Pilatus / Herodes Jesus vir kruis oorgegee X Nog Flinkdink Mn Wie neem verantwoordelikheid vir Jesus se kruisiging? Hi Wie is verantwoordelikheid vir Jesus se kruisiging? Hoe lyk en klink Pilatus se siening oor sy verantwoordelikheid? Hoe spot die soldate met hom?

Jesus voor Pilatus / Herodes Jesus vir kruis oorgegee X Nog Flinkdink Mn Wie neem verantwoordelikheid vir Jesus se kruisiging? Hi Wie is verantwoordelikheid vir Jesus se kruisiging? Hoe lyk en klink Pilatus se siening oor sy verantwoordelikheid? Hoe spot die soldate met Hom? Waarom het Jesus al die onreg teen hom verdra?

Golgota Watter betekenis heg jy aan die volgende? Jesus dra sy kruis na Golgota Watter betekenis heg jy aan die volgende? X Mn Jes 53 : 7 Hi Jesus moes self sy kruis dra en tussen soldate loop Jesus moes buite die stadsmuur sterf Simon van Cirene het Sy kruis help dra Sy woorde aan die vroue: “Huil oor julle self en julle kinders”

Golgota Watter betekenis heg jy aan die volgende? Die kruisiging X Mn Hy wou nie die mengsel van wyn en gal drink nie Hi Hy hang kaal tussen twee misdadigers Die opskrif teen die kruis: “Jesus van Nasaret, die Koning van die jode” Soldate verdeel sy klere en werp die lot daaroor

Golgota Watter betekenis heg jy aan die volgende? Die twee misdadigers X Mn Die een rower sê: “red jouself en vir ons” Hi Die ander rower sê: “is jy nie bang vir God nie?” Die ander rower sê: “ons straf is regverdig” En: “Dink aan my wanneer U in U koninkryk kom” Jesus se antwoord aan hom

Golgota Watter betekenis heg jy aan die volgende? Jesus verder bespot X Mn “Jy wat die tempel afbreek en in drie dae opbou! Red jouself as jy die Seun van God is en kom van die kruis af” Hi “Ander het Hy gered, maar homself kan Hy nie red nie. Hy is mos die koning van Israel! Laat Hy nou van die kruis afkom en ons sal in hom glo! ” Waarom het Hy dit nie gedoen nie / die spot verduur?

Golgota Die Kruiswoorde Hoogtepunt van Sy lyde. Waarom? X “Vader vergeef hulle, want hulle weet nie wat hulle doen nie” Mn “Ek verseker jou, vandag sal jy saam met my in die paradys wees” Hi “Daar is u seun” “Daar is jou moeder” (wie is ter sprake?) “Ek verseker jou, vandag sal jy saam met my in die paradys wees” “Eli, Eli, lamá sabagtani?” Hoogtepunt van Sy lyde. Waarom?

Golgota “Ek is dors” = teken van bitterheid van Sy lyde Die Kruiswoorde (vervolg) X Mn “Ek is dors” = teken van bitterheid van Sy lyde Hi “Dit is volbring !” “Vader, in U hande gee ek my gees oor!”

Golgota Dood en begrafnis van Jesus X Tekens: = Jesus se ryk kom nie tot einde nie Mn Hi Duisternis

Golgota Dood en begrafnis van Jesus X Tekens: = Jesus se ryk kom nie tot einde nie Mn Hi Duisternis Voorhangsel skeur middeldeur Vrye toegang tot God

Golgota Dood en begrafnis van Jesus X Tekens: = Jesus se ryk kom nie tot einde nie Mn Hi Duisternis Voorhangsel skeur middeldeur Vrye toegang tot God Aarde skud / rotse bars / dooies staan op Dood vir gelowiges oorwin Kaptein: “Hierdie man was werklik die Seun van God”

Golgota Dood en begrafnis van Jesus Begrafnis: X Begrafnis: Mn Liggaam afgehaal voor Sabat Hi Spies in sy – bloed en water Waarom nie Sy bene gebreek nie? (Eks 12 : 46) Nuwe graf van Josef van Arimatea Wat doen Nikodemus? Graf verseël / wag van Romeinse soldate - waarom?

Jesus se opstanding Die opstanding X Mn Dag no: Hi 1 2 3 4 5 6 7 1

Jesus se opstanding Die opstanding Dag no: 1 2 3 4 5 6 7 1 X Mn Hi Joodse Sabbat 1 2 3 4 5 6 7 1 Vrydag Sat’dag Sondag

Jesus se opstanding Die opstanding Dag no: 1 2 3 4 5 6 7 1 Begrawe X Mn Dag no: Hi Joodse Sabbat 1 2 3 4 5 6 7 1 Vrydag Sat’dag Sondag Begrawe voor sononder

Jesus se opstanding Die opstanding Dag no: 1 2 3 4 5 6 7 1 Begrawe X Mn Dag no: Hi Joodse Sabbat 1 2 3 4 5 6 7 1 Vrydag Sat’dag Sondag Begrawe voor sononder Opstanding

Jesus se opstanding Die opstanding 3 Dae / nagte? Matt 12 : 40 X 3 Dae / nagte? Matt 12 : 40 1 Sam 30 : 12,13 Mn Dag no: Hi Joodse Sabbat 1 2 3 4 5 6 7 1 Vrydag Sat’dag Sondag Begrawe voor sononder Opstanding

Jesus se opstanding Drie dae Die opstanding 3 Dae / nagte? X Drie dae 3 Dae / nagte? Matt 12 : 40 1 Sam 30 : 12,13 Mn Dag no: Hi Joodse Sabbat 1 2 3 4 5 6 7 1 Vrydag Sat’dag Sondag Begrawe voor sononder Opstanding

Jesus se opstanding Die opstanding Opstanding Engel rol klip weg X Engel rol klip weg Mn Wagte soos dooies Hi Optrede van Joodse leiers?

Jesus staan op as die Vors van die lewe Jesus se opstanding Die opstanding Opstanding X Engel rol klip weg Mn Wagte soos dooies Hi Optrede van Joodse leiers? Jesus staan op as die Vors van die lewe Hy ís die Seun van God

Jesus staan op as die Vors van die lewe Jesus se opstanding Die opstanding Opstanding X Engel rol klip weg Mn Wagte soos dooies Hi Optrede van Joodse leiers? Jesus staan op as die Vors van die lewe Hy ís die Seun van God Deur die Gees van God opgewek – Rom 8 : 11

Jesus staan op as die Vors van die lewe Jesus se opstanding Die opstanding Opstanding X Engel rol klip weg Mn Wagte soos dooies Hi Optrede van Joodse leiers? Jesus staan op as die Vors van die lewe Hy ís die Seun van God Deur die Gees van God opgewek – Rom 8 : 11 Dood oorwin – ons ontvang Sy geregtigheid

Jesus staan op as die Vors van die lewe Jesus se opstanding Die opstanding Opstanding X Engel rol klip weg Mn Wagte soos dooies Hi Optrede van Joodse leiers? Jesus staan op as die Vors van die lewe Hy ís die Seun van God Deur die Gees van God opgewek – Rom 8 : 11 Dood oorwin – ons ontvang Sy geregtigheid Opstanding = grond van ons regverdigmaking

Jesus se opstanding Die vroue by die graf Vroue by graf: (klip weggerol) X Mn Engel: “Hy is nie hier nie, want Hy is uit die dood opgewek soos Hy gesê het” Hi “Gaan vertel die dissiplels / veral Petrus“

Jesus se opstanding Die vroue by die graf Vroue by graf: (klip weggerol) X Mn Engel: “Hy is nie hier nie, want Hy is uit die dood opgewek soos Hy gesê het” Hi “Gaan vertel die dissipels / veral Petrus“ Moet na Galilea waar hulle Hom sal sien

Jesus se opstanding Petrus en Johannes by die graf X Maria vertel Petrus en Johannes Mn Hi

Jesus se opstanding Petrus en Johannes by die graf X Maria vertel Petrus en Johannes Mn Hi Hardloop na graf – Johannes en Petrus sien doeke

Jesus se opstanding Petrus en Johannes by die graf X Maria vertel Petrus en Johannes Mn Hi Hardloop na graf – Johannes en Petrus sien doeke Doek wat om Sy kop was eenkant opgerol

Jesus se opstanding Petrus en Johannes by die graf X Maria vertel Petrus en Johannes Mn Hi Hardloop na graf – Johannes en Petrus sien doeke Doek wat om Sy kop was eenkant opgerol Oortuig dat HY opgestaan het

Jesus se verskynings Verskynings van Jesus Jesus verskyn aan: X Maria Magdalena Vroue saam met Maria by die graf Petrus Emmausgangers Dissipels Dissipels plus Tomas Sewe dissipels Dissipels (Sendinbevel) 500 broeders [ Jakobus Dissipels (Hemelvaart) X Mn Hi

Jesus se verskynings Maria Magdalena Verskynings van Jesus X Mn Hi Gaan terug na graf. Waarom huil sy ? Tuinopsigter ? Jesus noem haar naam ……die effek ?

Jesus se verskynings Die vroue Verskynings van Jesus X Mn Hi Op pad na dissipels om Engel se boodskap oor te dra Jesus stel hulle gerus “Sê vir dissiples om na Galilea te gaan”

Petrus; (Sien Luk 24 : 34 / 1 Kor 15 :5) Jesus se verskynings Verskynings van Jesus X Die vroue Mn Hi Op pad na dissipels om Engel se boodskap oor te dra Jesus stel hulle gerus “Sê vir dissiples om na Galilea te gaan” Petrus; (Sien Luk 24 : 34 / 1 Kor 15 :5)

Jesus se verskynings Emmausgangers Verskynings van Jesus X Mn Hi Bespreek Jesus

Jesus se verskynings Emmausgangers Verskynings van Jesus X Mn Hi Bespreek Jesus Jesus loop “onherken” saam Bestraf oor hulle ongeloof

Jesus se verskynings Emmausgangers Verskynings van Jesus X Mn Hi Bespreek Jesus Jesus loop “onherken” saam Bestraf oor hulle ongeloof Lê skrif uit

Jesus se verskynings Emmausgangers Verskynings van Jesus X Mn Hi Bespreek Jesus Jesus loop “onherken” saam Bestraf oor hulle ongeloof Lê skrif uit Eet saam met hulle

Jesus se verskynings Emmausgangers Verskynings van Jesus X Mn Hi Bespreek Jesus Jesus loop “onherken” saam Bestraf oor hulle ongeloof Lê skrif uit Eet saam met hulle Emmausgangers herken Hom

Jesus se verskynings Dissipels (1) “Vrede vir julle!” Verskynings van Jesus Dissipels (1) X Mn Hi “Vrede vir julle!” “Ontvang die Heilige gees” (Tomas afwesig)

Jesus se verskynings Dissipels (2) + Tomas Uitnodiging aan Tomas: Verskynings van Jesus Dissipels (2) + Tomas X Mn Hi Uitnodiging aan Tomas: “Bring jou vinger . . . . “ “Gelukkig is dié wat nie gesien het nie en tog geglo het”

Jesus se verskynings Sewe van die Dissipels Verskynings van Jesus (See van Tiberias) X Mn Hi Wonderlike visvangs Eet op strand; “Petrus, het jy my lief?”

Jesus se verskynings Sewe van die Dissipels Verskynings van Jesus (See van Tiberias) X Mn Hi Eet op strand; “Petrus, het jy my lief?” x3! Wonderlike visvangs

Jesus se verskynings Sewe van die Dissipels Verskynings van Jesus (See van Tiberias) X Mn Hi Eet op strand; “Petrus, het jy my lief?” x3! Wonderlike visvangs “Laat my lammers wei” “Pas my skape op” “Laat my skape wei”

? Jesus se verskynings Sewe van die Dissipels Verskynings van Jesus (See van Tiberias) X Mn Hi Eet op strand; “Petrus, het jy my lief?” x3! Wonderlike visvangs ? “Laat my lammers wei” “Pas my skape op” “Laat my skape wei”

Jesus se verskynings Sewe van die Dissipels Verskynings van Jesus (See van Tiberias) X Mn Hi Eet op strand; “Petrus, het jy my lief?” x3! Wonderlike visvangs “Laat my lammers wei” “Pas my skape op” “Laat my skape wei” Herstel Petrus 3x in amp

Jesus se verskynings Sewe van die Dissipels Verskynings van Jesus (See van Tiberias) X Mn Hi Eet op strand; “Petrus, het jy my lief?” x3! Wonderlike visvangs “Laat my lammers wei” “Pas my skape op” “Laat my skape wei” Herstel Petrus 3x in amp 3 x verloën

Jesus se verskynings Dissipels 500 Broeders Jacobus Dissipels Verskynings van Jesus Dissipels (Berg in Galilea) X Mn Mat 28 : 19 = Sendingbevel Hi 500 Broeders 1 Kor 15 : 6 Jacobus 1 Kor 15 : 7 Dissipels Tydens Hemelvaart