Leesstuk!! Op bladsy twee volg daar ‘n leesstuk. Lees baie goed deur en maak dan jou opsomming!

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
21 April 2010 Booreiland Deep Horizon explodeerde, raakte in brand, zonk en de olie blijft in zee stromen.
Advertisements

DIE #12 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Besluit watter liedere julle wil sing.
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
FOKUS OP ONS ROEPING ALGEMENE SINODE DAGWYDING 9 NOVEMBER 2016.
FOKUS OP GOD ALGEMENE SINODE DAGWYDING 8 NOVEMBER 2016.
VRY OM AFRIKANER TE WEES
Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Drie Bome Daar het eenmaal drie bome in `n woud gegroei.
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
Bybel Ongelukke.
Omdat.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Handoplegging.
Selfportret Herman Lintvelt.
Liefde vir mekaar – Deel 1
Suid – Afrikaanse geld.
Maniere om met Dowe en Hardhorende persone om te gaan
Op pad na jou destinasie!!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
EENHEID 8 MOONTLIKHEID VAN PRESTASIE
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Kwart-voor-sewe-lelie (8)
Beeld van God.
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
DIE REIS NA ROME Les 13 vir 29 September 2018.
U Word uitgenooi om saam met Jesus sy laaste reis mee te maak.
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
DIE UITKOMS IS HIER,DIE UITKOMS IS HIER!
Blind date Moontlike antwoorde:.
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Kyk na die wilde voëls… Matteus 6:25-34 en dele uit Psalm 104
Ons wag.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Redding! Het ‘n begin, en ‘n einde.
Bybel Speletjies Dissipels van Jesus.
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
Bekering.
God se vreemde opdragte
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Druk (Click) om voort te gaan
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
Les 10 vir 9 Maart 2019 GOD SE EWIGE EVANGELIE.
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Die Heiliges Word Oorwin
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Iets is weg – wat? Ek wil by die plek kom.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Filp. 2:
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Christelike toevlugsoord
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
Kersfees word verban en dis onwettig om Bybels in te voer.
ACTS ACTION II..
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Getuies deur die Heilige Gees wat in ons woon!
Selfdegeslagverhoudings
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Leesstuk!! Op bladsy twee volg daar ‘n leesstuk. Lees baie goed deur en maak dan jou opsomming!

Die olie-katastrofe in die Golf van Mexiko As ’n olieboortoring het die Deepwater Horizon beslis sy staal getoon. In September 2009 nog het hy die diepste oliebron in die geskiedenis geboor toe hy in die see meer as tien kilometer ondertoe getonnel het. Hy sou wel deeglik sy deel doen om die wêreld se alewige dors na olie te help bevredig.   Die oliebron wat geboor is, is in die ekologies sensitiewe Golf van Mexiko by Amerika.  Die olieboortoring is in 2001 in Suid-Korea gebou en aan die oliereus BP verhuur tot 2013. Daar was blykbaar ook geen duidelike gevaartekens op die horison dat die Deepwater Horizon hierdie wêrelddeel spoedig in baie diep water sou laat beland nie. Maar toe, op 20 April 2010, terwyl die Deepwater Horizon besig is om ’n nuwe olieput in die Golf te boor,  ruk ’n verwoestende ontploffing die olietoring. Elf bemanningslede word gedood, nog sewentien is beseer. Verbete pogings om die daaropvolgende brand te blus, is vergeefs. Die Deepwater Horizon sink. En nou is die ru-olie wat oor lange eeue deur gesteentes onder die seebodem ingeperk is, ongebreideld besig om onder groot druk uit die bron te stroom—vanuit sowat 3000 meter onder die seevlak. Katastrofe! Dit word die grootste oliestorting nog vanuit die see op die strande van Amerika. Duisende mense werk dag en nag om die gemors te probeer skoonmaak van ’n geraamde 3,2 miljoen tot 6,4 miljoen liter ru-olie wat daagliks in die see uitgeblaas word. Vissers en ander mense wat van die see afhanklik is, staar ondergang in die gesig. En wat die dik, smerige gemors aan die seelewe doen, is hartverskeurend. Pogings om die vloei te stuit deur op die een of ander manier die oliebars toe te prop, werp nie juis vrugte af nie. Dit is geweldig moeilik, gesien die diepte waarop die gedoen moet word, en die BP-oliemaatskappy sit met seker die taaiste, swartste tameletjie in sy bestaan. Hy kan boonop met ’n horde eise gekonfronteer word van mense en ondernemings wat groot skade gely het. Intussen is opruimers naarstiglik besig om honderde kilometers strande, vleilande en riviermondings aan die noordekant van die Golf van Mexiko te probeer beveilig. Daar is skepe wat olie probeer wegskep uit die drywende oliekol van etlike duisende vierkante meter. Daar is vliegtuie wat uitvlieg om die see te bespuit met ’n chemikalie wat die olie kan opbreek. Daar is drywende versperrings waarmee gepoog word om van die olie op die see in te dam. En daar is sand-verskansings langs die kus. Ten tyde van die skrywe hiervan was die uiteinde van die geweldige ramp nie in sig nie. Die wêreld het asem opgehou van wat kan gebeur as die massiewe stroom olie nie gekeer kan word nie. Daar is selfs gesê dat die uitstroming tot in Augustus kan aanhou—met onberekenbare en bes moontlik onherstelbare skade aan die lewende organismes in die oseaan en op land op die drumpel van die see.

Olie-katastrofe in die Golf van Mexiko Deepwater Horizon Ru-olie Stuit moeilik

Olie-katastrofe in die Golf van Mexiko 10km diep Deepwater Horizon Suid-Korea gebou BP 20/04/2010 ontploffing 3000m Ru-olie Groot druk Amerikaanse strande Diep Stuit moeilik BP Opruim

Olie-katastrofe in die Golf van Mexiko 10km diep Deepwater Horizon Suid-Korea gebou BP 20/04/2010 ontploffing 11 dood sink 3000m Ru-olie Groot druk Amerikaanse strande 3,2 – 6,4miljoen liter per dag Diep Stuit moeilik BP Skade, eise Opruim Skepe - skep Vliegtuie – bespuit chemikalië Drywende versperings - opdam Sand verskansings RAMP