Onderwerp 3 Goedere en dienste

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORM
Advertisements

Voegwoorde Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam (of verbind sinne). Soms verander die woordorde van ‘n sin na ‘n voegwoord.
Die produksieproses Onderwerp 15
Geografie Natuurlike hulpbronne
Ongelykheid en armoede
Rekeningkundige begrippe
Ekonomiese Bedryfs Wetenskap
Onderwerp 10 Die entrepreneur
Begin ‘n besigheid Onderwerp 11
Verskillende soorte goedere- en dienste markte:
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
Bybel Ongelukke.
Onderwerp 4 Besighede Waarvan gaan ons leer? • formele en informele besighede. • soorte besighede (handels-, vervaardigings- en diensondernemings) wat.
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Onderwerp 8 Begrotings Wat gaan ons leer? • definisie van ’n begroting • inkomste • uitgawes • ’n persoonlike begroting • ’n besigheidsbegroting.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
IS JY NOG ERNSTIG OOR JOU EIE BEDRYF – KRY JOU HUIS IN ORDE
PRODUKSIEFAKTORE Graad 8
Kopiereg.
Die geskiedenis van geld
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
Hoe is slawe gevang en verkoop?
Funksies van ‘n Besigheid
Maniere om met Dowe en Hardhorende persone om te gaan
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
FAKTORMARKTE: Faktormarkte is markte waar die produksiefaktore gekoop en verkoop word. In die ekonomie is daar vier produksiefaktore: Grond, Arbeid, Kapitaal.
ALTYD VIERDE Hoofkarakters: Alvin Die afrigter (Mnr. Hendricks)
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Wie’s hy? DIGTERS EN DIGTERSKAP:
BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 10
DANKIE PA!!.
Welkom almal! Diakonietoerusting 2014.
LO Graad 10 KW3.
VAT DIT OF LOS DIT
NEGATIEF ONS GEBRUIK NEGATIEF OM IETS IN DIE ONTKENNENDE
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Kyk na die wilde voëls… Matteus 6:25-34 en dele uit Psalm 104
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Behoeftes en begeertes
Bybel Speletjies Name van JESUS.
DIE TOEKOMS!!! “Ons behoort tyd te spandeer om ons toekoms te beplan, want ons gaan die res van ons lewe daarin deurbring”
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
DIE EKONOMIE Graad 8 MARKTE.
SAMEVOEGING VAN SINNE MET DIE GEBRUIK VAN VOORNAAMWOORDE (PRONOUNS)
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Hoekom belê in aandele. Hoekom belê in aandele.
“gevangene van die wet”
Hartlik welkom in die Erediens!
DIE #1 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
bybelgenootskap van suid-afrika.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Hand. 1:
Kersfees word verban en dis onwettig om Bybels in te voer.
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Ons glo aan een kerk as spieëlbeeld van ons een God: Vader, Seun en Heilige Gees Daarom verbind ons ons aan eenheid onder mekaar, in ons kerkfamilie en.
KAN JY BEKOSTIG OM NIE MET DEXTERS TE BOER NIE?
LO Kwartaal 1 Graad 10.
Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam.
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
VOLLEDIGE WEERGAWE Voegwoorde
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Onderwerp 3 Goedere en dienste Waarvan gaan ons leer? • goedere en dienste • voorbeelde van goedere en dienste • produsente en verbruikers • die rol van huishoudings as produsente en verbruikers • die doeltreffende en doelmatige gebruik van goedere en dienste • hoe om goedere te herwin en te hergebruik om begeertes en behoeftes te bevredig

Inleiding Goedere - artikels wat ’n mens kan sien en kan aanraak, Dienste - dinge wat ander mense doen om jou te help en wat nie gesien of aangeraak kan word nie.

Sektor = ‘n gedeelte of segment van iets Besigheidsektore Primêre Sekondêre Tersiêre Sektor = ‘n gedeelte of segment van iets

1. Primêre sektor - Eerste laag van die ekonomie. - Natuurlike hulpbronne word direk in hierdie sektor gebruik. - Produseer grondstowwe wat net so gebruik word of wat na die sekondêre sektor gestuur word om goedere te produseer. - Prosessering of verpakking van grondstowwe.

Tasbaar = iets wat ‘n mens kan sien en kan aanraak. 2. Sekondêre sektor - Dit is nywerhede. - Die tweede laag van die ekonomie. - Gebruik grondstowwe van die primêre sektor om goed te vervaardig wat mense kan gebruik. - Hierdie besighede produseer tasbare goedere. Tasbaar = iets wat ‘n mens kan sien en kan aanraak.

3. Tersiêre sektor - Die derde vlak van die ekonomie. - Mense bied goedere wat in die sekondêre sektor geproduseer is of dienste vir die algemene publiek aan in hierdie sektor. - Die tersiêre sektor het produkte van die primêre sektor nodig.

Om saam te vat Besighede in die primêre sektor ontgun of prosesseer die grondstowwe direk, besighede in die sekondêre sektor gebruik grondstowwe om goedere te vervaardig en besighede in die tersiêre sektor lewer dienste.

Produsente en verbruikers Produsente = mense wat hulpbronne gebruik om goedere te maak of dienste te lewer. Verbruikers = mense wat goedere en dienste koop of gebruik. Produsent Verbruiker

Die rol van huishoudings as produsente en verbruikers - Die verdeling tussen produsente en verbruikers is nie altyd duidelik nie. - Mense is produsente sowel as verbruikers. - Hulle gebruik hulle hulpbronne om goedere en dienste te produseer, maar hulle verbruik die goedere en dienste wat ander produseer. - Huishoudings koop en verbruik goedere en dienste. Huishouding = ‘n plek waar een of meer mense leef, eet, slaap en kinders grootmaak.

- Hulle produseer ook goedere en dienste deur hulle arbeid in ruil vir inkomste te verkoop. - Hulle word dus die basiese eenheid van ekonomiese produksie en verbruik genoem. - Huishoudings is ’n belangrike deel van die ekonomie, saam met besighede.

Gebruik goedere en dienste doeltreffend en doelmatig - om seker te maak dat die hulpbronne wat ons gebruik om goedere te produseer, verantwoordelik gebruik word. - Goedere wat deur huishoudings verbruik word, is hoofsaaklik verbruikersgoedere. - Verbruikersgoedere is goedere wat besighede vir die massamark vervaardig. Massamark = die mark vir goedere wat in groot hoeveelhede geproduseer word.

Hergebruik en herwin goedere om behoeftes en begeertes te bevredig - Vervaardigers gebruik waardevolle hulpbronne om verbruikersgoedere te produseer. - Baie van hierdie hulpbronne kan nie vervang word nie. - Fabrieke stel kweekhuisgasse vry en verpakkingsmateriaal wat nie herwin word nie, skep tonne afval. Kweekhuisgasse = gasse wat hitte in die aarde se atmosfeer vasvang veroorsaak dat die temperature regoor die wêreld styg