LO Kwartaal 1 Graad 10.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Onderwerp 3 Goedere en dienste
Advertisements

Die produksieproses Onderwerp 15
Ongelykheid en armoede
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
EKSAMEN VAARDIGHEDE: Waarom Toetse en Eksamens? 1.1 Jy moet weet:
My STOMPv2I gids Basiese Afrikaanse Sinskonstruksie.
Onderwerp 10 Die entrepreneur
‘n Oorsig van die Onderwys
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS.
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
Begin ‘n besigheid Onderwerp 11
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
Voorbereide Toespraak
Onderwerp 4 Besighede Waarvan gaan ons leer? • formele en informele besighede. • soorte besighede (handels-, vervaardigings- en diensondernemings) wat.
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
My Sv1TOMPv2I gids Basiese Afrikaanse sinskonstruksie
Afrikaans Taal Graad 11 en 12.
Selfportret Herman Lintvelt.
2010 April Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK – Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak.
2010 Mei Maak ‘n spesiale kaartjie vir Moedersdag.
Die geskiedenis van geld
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Hartlik welkom in die Erediens!
2010 Maart Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
Leesbegrip.
Verrassings ! Die meeste van ons hou van verrassings
Wat van die res van jou lewe?
Kurrikulum Werkswinkel: Kwartaal 1 / 2013
UITDAGINGS EN OPLOSSINGS
Rom.6: en :
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 10
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
NEGATIEF ONS GEBRUIK NEGATIEF OM IETS IN DIE ONTKENNENDE
Webregistrasie.
Joh. 14: :
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Kyk na die wilde voëls… Matteus 6:25-34 en dele uit Psalm 104
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Behoeftes en begeertes
Ons Wonderlike Skepper
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
VAN DIE TEKS NA VANDAG HERMENEUTIEK [2] 8 5 Hermeneutiek 2.
EKSAMENRIGLYNE.
Welkom, Leiers!.
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Ons moet elke dag die besluit neem om volgens God se wil te leef.
“gevangene van die wet”
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
DIE #46 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
SKOOLVERLATER LEWENSAFRIGTING PROGRAM Graad 11 & 12 Leerlinge
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Die skryfproses Afrikaans sonder Grense (graad 8) bl. 12
Selfdegeslagverhoudings
Assosiasie speletjie Aan watter liedjie wat ons sing, laat die volgende prentjies jou dink?
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
Transcript van de presentatie:

LO Kwartaal 1 Graad 10

Kwartaal 1 Kwartaal 1 tel 100 punte in totaal 20 punte prakties (sal datum bevestig) 80 punte taak – sal vlg week kry .

Vir vandag: Lewenslange leer Verskillende vorms van leer Wat is probleemoplossings? Wat is kritiese denke? Oorsig van tipes studievaardighede Sosiale kwessies in SA

We are living in exponential time video (2013)

Lewenslange leer Hoekom verander mense meer gereeld van werk: Vinnig veranderende wêreld. Tegnologie lei daartoe dat sekere werke nie meer mense-arbeid vereis nie. Onstabiele werkmark. Soeke na verandering word al hoe groter by mense. Toepassing van nuwe vaardighede wat aangeleer word. Lewenslange leer is dus uiters belangrik om by ‘n vining ontwikkelende omgewing aan te pas

Verskillende vorme van leer Formele leer Nie-formele leer Informele leer Skool is ‘n voorbeeld Vaste kontaktye vir leer Formele assesserings bv. Toetse en eksamen Leerlingskappe is ook ‘n voorbeeld. Leerlingskappe: Opleiding in die werksplek. Deeltydse studies / afstandsonderrig Vereis selfdissipline Leer deur op te lees of te observer wat ander doen. Dikwels gevul met belangrike lewenslesse.

Wat is Probleemoplossing? 1) Om ‘n probleem te kan identifiseer. 2) Oorsaak van die probleem te vind. 3) Aan moontlike oplossings te dink en te evalueer 4) Op beste oplossings te besluit en dit dan toe te pas 5) Oplossing te monitor en te evalueer Wat is Probleemoplossing?

Wat behels kritiese denke? Bewyse te vind om feit van opinie te skei. Vrae te vra soos: Wie? Hoekom? Wat? Argumente te identifiseer, volg en evalueer. Verband te vind tussen idees. Tot gevolgtrekkings te kom. Relevansie van idees uitlig. Die waarheid van stellings te evalueer.

Tipes studievaardighede Neem van aantekeninge Opsommings Ideekaarte Nie net een korrekte manier nie...elkeen neem aantekeninge soos dit vir hulle werk. Mens mag egter NIE die handboek wil oorskryf nie. Help jou onthou en konsentreer op wat gesê is. Dwing jou om te fokus op die belangrike info. Hoe: Lees die teks deur om groot prentjie te kry. Lees weer deur en onderstreep die belangrikste. Laat enige onnodige herhalings/beskrywings uit. Skryf net die belangrikste neer. Nuttig om: Inligting op te som. Verskillende inligting saam te voeg. Ingewikkelde probleme uit te lê. Groter prentjie te wys. Onderwerpe te struktureer.

Sosiale kwessies in SA Misdaad: SA het baie hoë misdaadsyfer. Sluit alle vorme van misdaad in (vanaf ‘shoplifting’ tot moord) Armoede: Mense het nie genoeg geld om aan hulle basiese behoeftes te voorsien nie. Meer as 47% van SA leef onder die broodlyn. Regering help deur maatskaplike toelae te gee wat armoede syfer in SA laat daal het die afgelope paar jaar.

Voedselsekerheid: Beteken huishoudings het genoeg voedsame kos vir almal om gesond te lewe (koop of self groei). Klimaatsverandering is groot risiko vir voedselsekerheid. Ons leef tans 40% bo aarde se ekologiese limiet. MIV Vigs: Ongeveer 10% van SA is HIVpositief. Lei onder andere tot armoede, ‘child headed households’, afname in produktiwiteit, toename in werkloosheid. Ongelyke toegang tot basiese hulpbronne en dienste: Dit is bv. Water, behuising, welsyn, sanitasie ens. SA het ‘n geskiedenis van ongelyke toegang tot dienste gebasseer op ras en geslag.