Hartlik welkom in die Erediens!

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Advertisements

Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Wie is reg? Wie is weg? God en Godsdienste.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
MISSIONALE TRANSFORMASIE
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
oproep tot wagters op die mure
Hartlik welkom in die Erediens!
Op pad na jou destinasie!!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Rom.6: en :
MA.
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder Aanspreeklik Gawes (Talente)
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
Algemene Sinode Dagwyding
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Joh. 14: :
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Hartlik welkom in die Erediens!
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Ons storieboek oor Jesus se geboorte
Bekering.
Vrugte van die Gees.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Sondag, 17 Februarie 2019 Welkom in die Erediens.
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
God het nie witbroodjies nie!
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
Welkom, Leiers!.
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Hartlik welkom in die Erediens! Volharding met ons oë op Jesus gerig
Hartlik welkom in die Erediens!
“gevangene van die wet”
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hand. 20:29 “Ek weet dat daar ná my vertrek wrede wolwe onder julle sal indring, en hulle sal die kudde nie ontsien nie.”
Lees: II Petrus 1:1-15 Teks: II Petrus 1:2 Tema: Kennis van God en Jesus Christus dringend belangrik vir my geloofsekerheid! Sing: Lof: Psalm 138-1:1,2.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Joh. 1: Efes. 5:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
Rom.1:18-32.
Hartlik welkom in die Erediens!
VAN WAAR KEN U MY? Johannes 1:43-51.
Gelukkig moedersdag aan al die mammas…
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Hartlik welkom in die Erediens! Sondag, 23 Junie 2019 Hartlik welkom in die Erediens! Tema: Wat die hart van vol is… Teks: Spreuke 9:10 Prediker: Ds. Maryke van Niekerk

Vrede vir jou…

Wat die hart van vol is….

Ek het jou nie so grootgemaak nie…

Die grootste skool in die lewe, is die lewe self… Die lewe laat ons dinge op ‘n sekere manier doen en ook op ‘n sekere manier praat.

Ons geloof “lek uit” deur die woorde wat oor ons lippe kom As iemand vanoggend jou woordeskat moet beskryf, hoe sal hulle dit beskryf?

Woorde kan een van twee goed wees: 1) Wapens van massa vernietiging; OF 2) Boumateriaal

Wysheid begin met die dien van die Here; wie die Heilige ken, het werklik insig. - Spreuke 9:10

- Wie skinderstories versprei, is ‘n dwaas (Spreuke 10:18) - Goddelose stel met wat hulle sê, dodelike hinderlae vir ander (Speuke 12:6); - Wie sy mond nie kan hou nie, gaan sy ondergang tegemoet (Spreuke 13:3); - ‘n Krenkende woord laat woede ontvlam (Spreuke 15:16)

- Skynheilige woorde breek mense (Spreuke 15:4) - Die dwaas stel nie belang in insig nie, hy wil net sy eie opinie bekend maak (Spreuke 18:2) - ‘n Dwaas se mond is sy ondergang, sy eie woorde is ‘n dodelike strik (Spreuke 18:7)

Studie gedoen: 2000 mense wat daagliks in die verkeer ry; Gevind gemiddelde motorris ry +/- 600 km ‘n maand; Gebruik 41 vloekwoorde per 160km wat gery word.

Lelik praat het deel geword van ons lewe. Statistiek toon dat ons morsig is met ons woorde.

Die woorde wat ons gebruik is deel van ons geloof Die woorde wat ons gebruik is deel van ons geloof. Daarom as ons as ‘n wyse man/vrou wil optree, moet ons, ons woorde onder beheer kry. Hoe kan ons dit regkry???

Wysheid is skaars 1 uit 1000! Dit het ek gevind, sê die Prediker, toe ek een en een bymekaargesit het om die regte insig te kry. Wat ek nog altyd soek, het ek nie gevind nie. Ek het wel uit duisend mense een betroubare man gevind, maar so ‘n vrou het ek onder hulle nie gevind nie. (Prediker 7:27-29)

Bid vir wysheid

As een van julle wysheid kortkom, moet hy dit van God bid, en Hy sal dit aan hom gee, want God gee aan almal sonder voorbehoud en sonder verwyt. Maar ‘n mens moet gelowig bid en nie twyfel nie, want iemand wat twyfel, is soos ‘n brander in die see wat deur die wind gejaag en heen en weer gedryf word. So ‘n mens wat altyd aan die twyfel is en onbestendig is in al sy doen en late, moet nie dink dat hy iets van die Here sal ontvang nie. (JAKOBUS 1:5-8)

As julle egter in ‘n situasie kom waar julle twyfel oor wat die regte ding is om te doen, gaan vra vir God. Hy sal nie snaaks van julle dink of julle verwyt omdat julle onseker is hoe om vir Hom te leef nie. Hy sal julle eerder help met alles wat julle nodig het. Gaan vra; Hy sal gee. Maar een ding moet julle nie doen nie. Moenie twyfel dat God julle regtig sal help nie. Verwag en weet vir seker dat Hy sal help. Mense wat twyfel of God regtig na hulle sal luister, is soos golwe op die see.

Die wind waai daardie golf heen en weer Die wind waai daardie golf heen en weer. Die een oomlik sien jy di ten die volgende oomlik is dit weg. Dit is ‘n goeie voorbeeld van iets wat g’n koers of sekerheid het nie. Die voorbeeld pas by iemand wat gedurig twyfel of die Here hom regtig gaan help. Vir so iemand sal die Here nie veel beteken nie, want nes hy gebid het dat die Here hom moet help, swaai hy om en sê dat dit nie kan of sal gebeur nie. En wat help dit? (DB)

Bid vir wysheid Wysheid is ‘n dag tot dag gebed (Here, laai my geloof op my hande, voete, kop en gedagtes, maar Here…ook op my lippe)

Bid vir ‘n wag voor jou mond… Psalm 141:3: Sit ‘n wag voor my mond, Here, hou tog wag oor wat ek sê. Sekuriteit…

Praat hartlangs – Gebruik harttaal Volg die wysheid roete Spreuke 10:11- Die woorde van die regverdige (wyse) bring lewe en geluk; Spreuke 11:13- Daar is wysheid in die woorde van die een wat insig het. Praat hartlangs – Gebruik harttaal

Woorde is deel van ons geloof! Samevatting: Ons dade moet spreek van ons geloof, maar ons moet nie die rol wat ons woorde speel vergeet nie. Woorde is deel van ons geloof! 1) Wysheid is skaars; 2) Bid vir wysheid; 3) Bid vir ‘n wag voor jou mond; 4) Volg die wysheid roete

Laat, Heer, U seën op hom daal, U guns uit Sion hom bestraal! Laat, Heer, u seën op hul daal Lied 268 : 1 Laat, Heer, U seën op hom daal, U guns uit Sion hom bestraal! U wat beveel en dit geskied, wil, Heer, U seën oor hom gebied!

Dankoffers

Dankgebed en voorbidding

Ontvang die Here se seën