Dankie is ‘n wonderlike woord – diep, wyd, hoog en lank

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Besluit watter liedere julle wil sing.
Advertisements

Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Voltooi die vers....hoe maak mens?
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Hoop in onverwagte plekke
“Gaan dan heen”.
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Liefde vir mekaar – Deel 1
Luister ... God se hart klop aan ons harte!
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Psalm 40:6 Ek pleit, o Heer, op u barmhartigheid. Bly met u liefde en trou om my, want ramp en onheil is naby en om my heen. En in my hart is stryd.
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 18 Desember
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Marnus Koen. Marnus Koen Paul Grobler Uit die woestyn … In die Koninkryk!
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
Wat van die res van jou lewe?
Ek Glo en Bely X - XII Dr. Thinus du Plessis.
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Alles Nuut Wie U is kan ons nie peil nie U kom en maak Uself bekend
MA.
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder Aanspreeklik Gawes (Talente)
Gedagtenis maaltyd.
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Algemene Sinode Dagwyding
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
Gebed vir die Nuwe Jaar Musiek: Nikos Ignatiades, “Melody for Lovers”
Joh. 14: :
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 11 November
Gaan dan heen. Gaan in vrede. My kind gaan doen - wat Ek van jou vra:
Hierdie aande mag jy nie misloop nie.!!
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Hartlik welkom in die Erediens!
Ons storieboek oor Jesus se geboorte
Bekering.
Jesus, Rots Jesus, Rots, my hoop vir ewig, Veilig kan ek op U bou
Die grootste is die LIEFDE
NG Kempton Park Oos afkondigings van 11 Oktober 2015
God het nie witbroodjies nie!
Afhanklikheid van God.
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
Welkom, Leiers!.
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
25. Ja, Jeremia, jy kan! Jeremia 1.
Ons moet elke dag die besluit neem om volgens God se wil te leef.
Hartlik welkom in die Erediens!
“gevangene van die wet”
Vaalpark Congregation
Hartlik welkom in die Erediens!
Filp. 2:
Die lewe is (soos) … Metafoor – kort vergelyking
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
1 Pet. 4:
Om GOD LIEF te hê. Om GOD LIEF te hê DIE GROOTSTE GEBOD Matt 22:37 37 En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met.
Hartlik welkom in die Erediens!
VAN WAAR KEN U MY? Johannes 1:43-51.
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Ons glo aan een kerk as spieëlbeeld van ons een God: Vader, Seun en Heilige Gees Daarom verbind ons ons aan eenheid onder mekaar, in ons kerkfamilie en.
\.
Assosiasie speletjie Aan watter liedjie wat ons sing, laat die volgende prentjies jou dink?
Transcript van de presentatie:

Dankie is ‘n wonderlike woord – diep, wyd, hoog en lank Dankie is ‘n wonderlike woord – diep, wyd, hoog en lank. Dit kom spontaan uit die hart van iemand wat iets groots ontvang het sonder om dit te verwag.

Is ons Here God se genadegawes nie onmeetbaar groot nie? Ons gemeente wil graag vir ons Koning Jesus Christus dankie sê.

Op 22 Oktober verjaar ons gemeente. Op 11 November het ons ‘n Dankie-sê Erediens. Ons het weer soveel waarvoor ons die Here kan dank. As gemeente, maar ook as lidmate afsonderlik.

Daar was die afgelope tyd trane dae,

maar ook uitbundige lag dae,

bekommernis dae..

en ook dae met vaste hoop.

Telkens kon ek sy hand wat dra, troos, lei en beskerm ervaar.

Hoe kan ons Hom dank?

Met gedagtes wat nuut dink,

lippe wat Hom loof,

voete wat op sy pad loop,

hande wat sy werk doen.

Wanneer ons op 10 November 2013 tydens die oggenddiens dankie sê, begin ons tydperk van geldelike dankoffer bydraes ook. Ons dank moet uit die hart kom.

Neem tyd, bid hieroor, besluit op watter manier jy die Here wil dank vir sy hulp en liefde die afgelope jaar.

Voltooi asb. die beloftevorm vir administrasie en handig dit in.  Die Here se seën word u en u geliefdes toegebid. U broers in Christus!