De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Jesus, Rots Jesus, Rots, my hoop vir ewig, Veilig kan ek op U bou

Verwante presentaties


Presentatie over: "Jesus, Rots Jesus, Rots, my hoop vir ewig, Veilig kan ek op U bou"— Transcript van de presentatie:

1 Jesus, Rots Jesus, Rots, my hoop vir ewig, Veilig kan ek op U bou
U is Heer, my anker stewig Vas kan ek op U vertrou Woorde: Attie van der Colf (Liedboek 503) Musiek: Carli Lessing

2 Jesus, Rots U, my hoop, my koers op aarde U gee aan die lewe sin.
Heer, U gee my lewe waarde Nuut kan ek met U begin Woorde: Attie van der Colf (Liedboek 503) Musiek: Carli Lessing

3 Jesus, Rots Deur u mag, deur u krag Dra U my van dag tot dag
Aan U Heer, altyd weer Lof, aanbidding, dank en eer Lof, aanbidding dank en eer Woorde: Attie van der Colf (Liedboek 503) Musiek: Carli Lessing

4 Jesus, Rots U, my hoop, my hede, toekoms Leer my werk en bid en wag
U gee op my vrae uitkoms Inspireer my elke dag Woorde: Attie van der Colf (Liedboek 503) Musiek: Carli Lessing

5 Jesus, Rots Deur u mag, deur u krag Dra U my van dag tot dag
Aan U Heer, altyd weer Lof, aanbidding, dank en eer Lof, aanbidding dank en eer Woorde: Attie van der Colf (Liedboek 503) Musiek: Carli Lessing

6 Jesus, Rots U vergeef, U laat leef In U krag kan ek oorwin
In U krag kan ek oorwin, kan ek oorwin Woorde: Attie van der Colf (Liedboek 503) Musiek: Carli Lessing


Download ppt "Jesus, Rots Jesus, Rots, my hoop vir ewig, Veilig kan ek op U bou"

Verwante presentaties


Ads door Google