♫ Speakers Die Wet van die Here.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
Advertisements

Die grootste gebod dewaal esterhuizen MESSAGE COVER.
Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus
VRY OM AFRIKANER TE WEES
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
Voltooi die vers....hoe maak mens?
Sommige predikers beweer die 10 gebooie is teen die
Toewyding.
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Gedagtes rondom die nagmaal
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
oproep tot wagters op die mure
Psalm 40:6 Ek pleit, o Heer, op u barmhartigheid. Bly met u liefde en trou om my, want ramp en onheil is naby en om my heen. En in my hart is stryd.
Op pad na jou destinasie!!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Woorde en Musiek: Carli Lessing
Die “Woord” van God! Joh 14:21 Wie my gebooie het en dié bewaar, dit is hy wat My liefhet; en wie My liefhet, hóm sal my Vader liefhê, en Ek sal hom liefhê.
Doe je mee !! Datum: zaterdag 24 maart Locatie: Kerk   Tijd: uur
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
Hierdie Lewe.
Druk (Click) om voort te gaan
Dra dan die goeie vrug, Boereman!
VAT DIT OF LOS DIT
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
VADER SE WIL Wat verwag Hy van jou ??.
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Joh. 14: :
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Bybel Speletjies Name van JESUS.
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Bekering.
DIE LIEFDE.
Vader se seën.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
Druk (Click) om voort te gaan
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
GEESTELIKE DINGE.
Die Heiliges Word Oorwin
“gevangene van die wet”
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Lees: II Petrus 1:1-15 Teks: II Petrus 1:2 Tema: Kennis van God en Jesus Christus dringend belangrik vir my geloofsekerheid! Sing: Lof: Psalm 138-1:1,2.
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Om GOD LIEF te hê. Om GOD LIEF te hê DIE GROOTSTE GEBOD Matt 22:37 37 En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met.
Hand. 1:
Hartlik welkom in die Erediens!
VAN WAAR KEN U MY? Johannes 1:43-51.
ACTS ACTION II..
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Maar weet dit, dat daar in die laaste dae swaar
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

♫ Speakers Die Wet van die Here

Eks.20.Toe het God al hierdie woorde gespreek en gesê: Ek is die HERE jou God wat jou uit Egipteland uit die slawehuis uitgelei het.Jy mag geen ander gode voor my aangesig hê nie.Jy mag vir jou

geen gesnede beeld of enige gelykenis maak van wat bo in die hemel is,of van wat onder op die aarde is nie jy mag jou voor hulle nie neerbuig en hulle nie dien nie,want Ek,die HERE jou God,

is 'n jaloerse God wat die misdaad van die vaders besoek aan die kinders aan die derde en aan die vierde geslag van die wat My haat;en ek bewys barmhartigheid aan duisende van die wat My liefhet en my gebooie onderhou. Jy mag die Naam van die HERE jou God nie ydelik gebruik nie,want die HERE sal die een wat sy Naam ydelik gebruik,nie ongestraf laat bly nie.

Gedenk die sabbatdag,dat jy dit heilig. Ses dae moet jy arbei en al jou werk doen;maar die sewende dag is die sabbat van die HERE jou God;dan mag jy geen werk doen nie - jy of jou seun of jou

dogter,of jou dienskneg,of jou diensmaagd,of jou vee of jou vreemdeling wat in jou poorte is nie. Want in ses dae het die HERE,die hemel en die aarde gemaak,die see en alles wat daarin is, en

op die sewende dag het Hy gerus. Daarom het die HERE die sabbatdag geseën en dit geheilig.Eer jou vader en jou moeder,dat jou dae verleng mag word in die land wat die HERE jou God aan jou gee.

Jy mag nie doodslaan nie. Jy mag nie egbreek nie Jy mag nie steel nie Jy mag geen valse getuienis teen jou naaste spreek nie Jy mag nie jou naaste se huis begeer nie,jy mag nie jou naaste se vrou begeer nie,

of sy dienskneg of sy diensmaagd, of sy os of sy esel of iets wat van jou naaste is nie. Alta Strydom