De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Maar weet dit, dat daar in die laaste dae swaar

Verwante presentaties


Presentatie over: "Maar weet dit, dat daar in die laaste dae swaar"— Transcript van de presentatie:

1 Maar weet dit, dat daar in die laaste dae swaar
♫ Turn on your speakers! Maar weet dit, dat daar in die laaste dae swaar tye sal kom,... 11 Timoth. 3:3-5

2 want die mense sal liefhebbers van
hulleself wees geldgieriges, groopraters, trotsaards, lasteraars, ongehoorsaam aan hulle ouers, ondankbaar, onheilig, sonder natuurlike liefde,onversoenlik,....

3 kwaadsprekers, bandeloos, wreed,
sonder liefde vir die goeie,verraaiers, roekeloos, verwaand, meer lief- hebbers van genot as liefhebbers van God !

4 mense wat 'n gedaante van godsaligheid het, maar die
krag daarvan verloën het, keer jou ook van hierdie mense af.

5 11 Thes.3:6 ons beveel julle, broeders,in die naam van onse Here Jesus Christus,dat julle jul onttrek aan elke broeder wat onordelik wandel en nie volgens die oorlewering wat hy van ons ontvang het nie.

6 Terwyl daar geen ander is nie, behalwe dat daar sommige
mense is wat julle in die war bring en die evangelie van Christus wil verdraai. Galasiërs 1:7

7 evangelie verkondig in stryd met die wat julle ontvang het,
As iemand julle 'n ander evangelie verkondig in stryd met die wat julle ontvang het, laat hom 'n vervloeking wees! Galasiërs 1:9

8 Soek ek dan nou die guns van mense,of die guns van God?
of probeer ek om mense te behaag ? As ek nog mense behaag, dan sou ek nie 'n dienskneg van Christus wees nie. Galasiërs 1:10 Alta Strydom


Download ppt "Maar weet dit, dat daar in die laaste dae swaar"

Verwante presentaties


Ads door Google