De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

VADER SE WIL Wat verwag Hy van jou ??.

Verwante presentaties


Presentatie over: "VADER SE WIL Wat verwag Hy van jou ??."— Transcript van de presentatie:

1 VADER SE WIL Wat verwag Hy van jou ??

2 en die voëls van die hemel
Gen 1:27-28 God het die mens (man en vrou) geskape na sy beeld, en hulle geseën, en gesê: Wees vrugbaar en vermeerder en vul die aarde, onderwerp dit en heers oor die visse van die see en die voëls van die hemel en oor al die diere

3 Exodus 20 Ek is JAHWEH jou God 1 Jy mag geen ander gode hê nie
2 Jy mag vir jou geen gesnede beeld of gelykenis maak en jou voor hulle neerbuig en hulle dien nie, want Ek is ‘n jaloerse God 3 Jy mag die Naam van JAHWEH jou God nie ydellik gebruik nie 4 Gedenk die sabbatdag, dat jy dit heilig 5 Eer jou vader en jou moeder 6 Jy mag nie doodslaan nie 7 Jy mag nie egbreek nie 8 Jy mag nie steel nie 9 Jy mag geen valse getuienis teen jou naaste spreek nie 10 Jy mag nie iets begeer wat aan jou naaste behoort nie

4 + honderde ander wette, insettinge, verordeninge

5 Jos 23:6 Maar julle moet daar baie vas by staan om sorgvuldig te doen alles wat geskrywe staan in die wetboek van Moses, dat julle daar nie regs of links van afwyk nie Jes 5:24 Daarom sal hulle wortel soos poeier word en hulle uitspruitsel soos stof opstuiwe; omdat hulle die wet van JAHWEH van die leërskare verwerp het en die woord van die Heilige van Israel verag het Jer 44:10 Hulle het nie gewandel in my wet en in my insettinge wat Ek julle en jul vaders voorgehou het nie

6 gehoorsaamheid aan die WET Wat is die eintlike inhoud van die wet ?
JAHWEH se wil was dus: gehoorsaamheid aan die WET Wat is die eintlike inhoud van die wet ?

7 Lev 19:18 jy moet jou naaste liefhê soos jouself Deut 6:5 jy moet JAHWEH jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met al jou krag Deut 10:12-15

8 is soos die opgang van die son in sy krag
Rigt 2:15-17 Waarheen hulle ook al uittrek, was die hand van JAHWEH teen hulle ten kwade ... Maar wanneer hulle dan in groot benoudheid raak, verwek JAHWEH rigters wat hulle verlos Rigt 5:31 .. die wat Hom liefhet is soos die opgang van die son in sy krag

9 1Kon 10:9 Omdat JAHWEH Israel vir ewig liefhet, het Hy u as koning aangestel om reg en geregtigheid te doen

10 Psalm 119 :47-48 En ek wil my verlustig in u gebooie wat ek liefhet, en my hande ophef na u gebooie wat ek liefhet, en u insettinge oordink :97 Hoe lief het ek u wet; dit is my bepeinsing die hele dag :131 Ek maak my mond wyd oop en hyg, want na u gebooie verlang ek

11 Spreuke 3:3, 11-12 Laat liefde en trou jou nie verlaat nie;
bind dit om jou hals, skryf dit op die tafel van jou hart... verag die tug van JAHWEH nie, en laat sy kastyding nie jou weersin wek nie, want JAHWEH tugtig hom wat Hy liefhet, ja, soos ‘n vader die seun in wie hy behae het

12 Jes 63:9 In al hulle benoudheid was Hy benoud, en die Engel van sy aangesig het hulle verlos; deur sy liefde en deur sy medelyde het Hy hulle verlos; en Hy het hulle opgehef en hulle gedra, al die dae van die ou tyd Jer 2:2 ... Ek onthou die geneentheid van jou jeug, die liefde van jou bruidstyd, toe jy agter My aan geloop het in die woestyn ...

13 Met mensebande, met koorde van liefde
Hos 6:4 Wat sal Ek met jou doen, o Efraim; wat sal Ek met jou doen, o Juda? aangesien julle liefde is soos ‘n môrewolk en soos ‘n dou wat vroeg weer verdwyn :6 Want Ek het ‘n behae in liefde en nie in offerande nie, en in kennis van God meer as in brandoffers 11:4 Met mensebande, met koorde van liefde het Ek hulle getrek 12:7 beoefen liefde en reg

14 Miga 6:8 Sef 3:17 wat vra JAHWEH van jou anders
as om reg te doen en liefde te betrag en ootmoedig te wandel met jou God? Sef 3:17 Hy verheug Hom oor jou met blydskap; Hy swyg in sy liefde; Hy juig oor jou met gejubel

15 Vernietiging & verstrooiing
Deut 4:25-31 As jy ... doen wat verkeerd is .. sal .. julle sekerlik gou uit die land vergaan waarheen julle oor die Jordaan trek om dit in besit te neem; julle sal verdelg word. JAHWEH sal julle onder die volke verstrooi, en ‘n klein klompie sal oorbly Daar sal julle (af)gode dien As julle JAHWEH met julle hele hart en siel soek sal julle Hom vind... Want Hy is ‘n barmhartige God Hy sal julle nie in die verderf stort nie Hy sal sy verbond met julle vaders nie vergeet nie

16 Herstel Eség 36:24-27 Ek sal julle uit die nasies gaan haal en in jul land bring. Dan sal Ek skoon water op julle giet dat julle rein word Ek sal julle hart van klip met ‘n hart van vlees vervang. Ek sal my Gees in jul binneste gee dat julle my wet doen Julle sal vir My ‘n volk en Ek vir julle ‘n God wees

17 Gehoorsaamheid aan die Wet
Die wet is: LIEFDE Vader se wil vir jou is: Gehoorsaamheid aan die Wet

18 Ps 119:105 U woord is ‘n lamp vir my voet en ‘n lig vir my pad Spr 6:23 Die gebod is ‘n lamp en die onderwysing ‘n lig en die teregwysinge van die tug ‘n weg tot die lewe Joh 1:9 Die waaragtige lig wat elke mens verlig, was aan kom in die wêreld

19 Mat 22:36-40 Meester, wat is die groot gebod in die wet?
Jahshua antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en jou hele siel en jou hele verstand. Dit is die eerste en groot gebod. En die tweede wat hiermee gelykstaan: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself. Aan hierdie twee gebooie hang die hele wet en die profete

20 Spr 10:12 .. liefde bedek al die oortredinge
1Kor 13:4-8 Die liefde is: lankmoedig, vriendelik nie jaloers nie, praat nie groot nie is nie opgeblase nie, handel nie onwelvoeglik nie word nie verbitterd nie, reken die kwaad nie toe nie is nie bly oor die ongeregtigheid nie, maar is bly saam met die waarheid bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles vergaan nooit

21 1Joh 2:3 ons weet dat ons Hom ken as ons sy gebooie bewaar 2:10 wie sy broeder liefhet, bly in die lig 3:23 En dit is sy gebod, dat ons in die Naam van sy Seun, Jahshua, moet glo en mekaar liefhê 4:7-8 Laat ons mekaar liefhê; want die liefde is uit God, en elkeen wat liefhet, is uit God gebore en ken God. Hy wat nie liefhet nie, het God nie geken nie, want God is liefde


Download ppt "VADER SE WIL Wat verwag Hy van jou ??."

Verwante presentaties


Ads door Google