Jesus en sy 12 dissipels.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
DIE APOSTEL PAULUS IN ROME
Advertisements

DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Kinders van die Bybel.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
Voltooi die vers....hoe maak mens?
Sommige predikers beweer die 10 gebooie is teen die
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Wie is reg? Wie is weg? God en Godsdienste.
Omdat.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Herkoms, Frekwensie en Bedoeling
Liefde vir mekaar – Deel 1
SKEPPING EN SONDEVAL Les 1 vir 6 Oktober 2018.
Bybel: Wat is die Konneksie?
Bybelboek-bonanza...Hoe maak mens?
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
Gedagtenis maaltyd.
U Word uitgenooi om saam met Jesus sy laaste reis mee te maak.
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Bybel Speletjie Nommers in die Bybel.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Bybel Speletjies Dissipels van Jesus.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Ons storieboek oor Jesus se geboorte
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
Bekering.
Die naweek wat die wêreld vir ewig verander het
God se vreemde opdragte
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Bybel Would you rather.
Die grootste is die LIEFDE
Bybel Speletjie Nommers in die Bybel.
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
11. Ek glo Jesus kom weer Matteus 25:31-46.
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Geloofsbelydenis ahv Jesaja 53
Bybel Speletjie KINDERS VAN DIE BYBEL.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Wie was Jesus se ma gewees?
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
DIE RESULTATE VAN SKULDGEVOELENS
VAN WAAR KEN U MY? Johannes 1:43-51.
ACTS ACTION II..
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Jesus en sy 12 dissipels

Jesus  

Andreas Andreas was ‘n volgeling van Johannes die Doper. Hy was ‘n visserman. Simon Petrus was sy broer. Dis hy wat die seuntjie met 5 broodjies en 2 vissies na Jesus toe gebring het. Hy was een van die vier dissipels wat die naaste aan Jesus was.

Simon Petrus Hy is Andreas se broer. Hulle was die eerste 2 mans vir wie Jesus geroep het om sy dissipels te wees. Sy naam beteken “rots”. Jesus het hom ook Sefas genoem. Hy was een van die vier dissipels wat die naaste aan Jesus was. Sy pa se naam was Johannes. Hy het op water geloop. Hy het Jesus drie keer verloën. Hy het Malgas se oor afgekap in Getsemane.

Johannes Hy is Jakobus se broer. Hulle is bekend as die “Seuns van die donder”. Sy pa is Sebedeus. Hy en sy broer was vissermanne saam met hulle pa voordat Jesus hulle geroep het. Hy wou graag aan Jesus se regterkant sit. Hy was een van die vier dissipels wat die naaste aan Jesus was. Hy was Jesus se geliefde dissipel. Hy het baie oud geword en briewe aan die vroeë kerk geskryf.

Jakobus Johannes is sy broer. Hulle is bekend as die “Seuns van die donder”. Sy pa is Sebedeus. Hy en sy broer was vissermanne saam met hulle pa voordat Jesus hulle geroep het. Hy wou graag aan Jesus se regterkant sit. Hy was een van die vier dissipels wat die naaste aan Jesus was.

Filippus Toe Jesus sê: “Volg My”, het Hy Jesus gevolg en toe vir Natanael ook gaan roep. Hy kom van Betsaida. Sy naam beteken “hy is lief vir perde”. Hy het gedink dis onmoontlik duur om 5000 mense kos te gee. Hy het by die laaste avondmaal gevra dat Jesus vir hulle die Vader wys.

Bartolomeus / Natanael Hy word ook Natanael genoem. Jesus was beïndruk met sy geloof en eerlikheid. Hy was onder ‘n vyeboom toe Filippus hom kom roep het. Hy het van Kana in Galilea gekom. Bartolomeus beteken “seun van ‘n saaier of boer”.

Klein-Jakobus Hy word soms Jakobus die minste genoem. Dalk was hy jonk of skaam of klein. Mark 15:40 Daar is nog ‘n dissipel met dieselfde naam.

Simon die Seloot Hy het van Galilea af gekom. Hy is ook Simon die Kananeër genoem. Hy is bekend as Simon die Seloot: hy was ‘n politieke kampvegter teen die Romeine . Hy was die mees aggressiewe dissipel.

Tomas / Didimus Hy het gesê dat Hy nie sal glo dat Jesus leef voordat hy nie sy vingers in die merke van die spykers kan sit nie. (Hy het getwyfel of Jesus self uit die dood opgestaan het en wou self die merke aan sy hande en voete sien.)

(Judas) Taddeus Sy naam Taddeus beteken “dapper hart”. Sommige noem hom Judas seun van Jakobus. Sy bynaam is Lebbaius.

Judas Iskariot Hy het die geldsakkie van die dissipels gedra. Hy het nie daarvan gehou toe Maria duur olie op Jesus se voete gegooi het nie. Hy het Jesus verraai vir 30 silwer muntstukke en homself toe opgehang.

‘n Skrifgeleerde