De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Bybel Would you rather.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Bybel Would you rather."— Transcript van de presentatie:

1 Bybel Would you rather

2 In die ark wou wees saam met al die stinkende diere
Sou jy eerder… A B In die ark wou wees saam met al die stinkende diere In ‘n groot vis se maag OF

3 Sou jy eerder… Ragab wou wees wat die spioene wegsteek
Delila wat Simson se hare afsny OF

4 Sou jy eerder… A B Adam wou wees Eva wou wees OF

5 Sou jy eerder… Wou sien hoe die rooi see geskei word
A B Wou sien hoe die rooi see geskei word Saam met Jesus op die water wou loop OF

6 Sou jy eerder… ‘n Uur in die hemel wou spandeer
B ‘n Uur in die hemel wou spandeer ‘n Week saam met Jesus op aarde spandeer OF

7 Sou jy eerder… Aandete saam met Moses wou eet
B Aandete saam met Moses wou eet Aandete saam met Paulus wou eet OF

8 Wou weet watter vrug Adam en Eva geëet het
Sou jy eerder… A B Wou weet watter vrug Adam en Eva geëet het Wou weet wat Jesus in die sand vir die vrou wat owerspel gepleeg het geskryf het OF

9 Sou jy eerder… 5000 mense met 5 broodjies en 2 vissies wou kos gee
A B 5000 mense met 5 broodjies en 2 vissies wou kos gee Iemand se blindheid genees / gesond maak OF

10 In ‘n vuuroond gegooi wou word
Sou jy eerder… A B In ‘n vuuroond gegooi wou word In ‘n leeukuil OF

11 Soos Daniel net groente eet
Sou jy eerder… A B Soos Daniel net groente eet Soos Elia net brood eet OF

12 Sou jy eerder… Die wysheid van Salomo wou hê
B Die wysheid van Salomo wou hê Die krag van Simson wou hê OF

13 Sou jy eerder… Leef tydens ‘n plaag van springkane
B Leef tydens ‘n plaag van springkane Leef tydens ‘n plaag van paddas OF

14 Sou jy eerder… Sagaria wou wees wat deur ‘n engel stom gemaak is
B Sagaria wou wees wat deur ‘n engel stom gemaak is Jakob wou wees wat met ‘n engel gestoei het OF

15 Sou jy eerder… Wou sien hoe ‘n byl op die water dryf
Wou sien hoe ‘n staf in ‘n slang verander OF

16 Sou jy eerder… Jerigo se mure wou sien val Biliam se donkie hoor praat
OF

17 Sou jy eerder… A B Wou sien hoe Jesus die vissies en die broodjies Vermeerder Wou sien hoe Jesus water in wyn verander OF

18 Sou jy eerder… Martha wou wees wat Jesus bedien
Maria wou wees wat by Jesus se voete sit en na Hom luister OF

19 Sou jy eerder… A B Saam met Moses die brandende bos sien wat nie uitbrand nie Sien hoe Elia vir vuur uit die hemel bid wat die offer verteer OF

20 Sou jy eerder… Soos Ragab spioene in jou huis wegsteek
Soos Moses se Ma ‘n baba in jou huis wegsteek OF

21 Sou jy eerder… A B Vir 377 dae soos Noag heeltyd na die diere in die ark kyk Vir 390 dae soos Esegiël heeltyd net op jou een sy lê OF

22 Sou jy eerder… In die stal wou wees waar Jesus gebore was
In die graf toe Jesus opgestaan het uit die dood? OF

23 Sou jy eerder… Deur jou broers as slaaf verkoop word soos Josef
Soos Isak deur jou pa op die altaar gesit word om geoffer te word? OF

24 Sou jy eerder… A B Die Tempel wou help bou Die ark wou help bou? OF

25 Sou jy eerder… Die aarde wou help maak / skep
B Die aarde wou help maak / skep Siek mense wou gesond maak? OF

26 Sou jy eerder… A B Op die aarde wou wees tydens die vloed wat die aarde oorspoel het Tydens die 3 dae van algehele duisternis (donkerte) op die aarde? OF

27 Sou jy eerder… By Jesus se voete wou sit en deur Hom geleer word
A B By Jesus se voete wou sit en deur Hom geleer word Deur ‘n engel besoek word? OF

28 Saam met Dawid vir Goliat met 1 klippie doodgooi?
Sou jy eerder… A B Saam met Gideon en die 300 manne met kruike, fakkels en ramshorings die oorwinning behaal Saam met Dawid vir Goliat met 1 klippie doodgooi? OF

29 Sou jy eerder… A B MEISIES: ‘n Doek vir die res van jou lewe oor jou hare dra MEISIE: geen make-up vir die res van jou lewe dra nie OF

30 Sou jy eerder… A B SEUNS: ‘n Doek vir die res van jou lewe oor jou hare dra SEUNS: nooit jou hare en jou baard mag sny en skeer nie OF


Download ppt "Bybel Would you rather."

Verwante presentaties


Ads door Google