De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Ou testament Hoofstuk 11 Israel Op reis; Tien Gebooie; Verbond vernuut.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Ou testament Hoofstuk 11 Israel Op reis; Tien Gebooie; Verbond vernuut."— Transcript van de presentatie:

1 Ou testament Hoofstuk 11 Israel Op reis; Tien Gebooie; Verbond vernuut

2 Rooi See Die reis begin Woestyn Sur “Muur”
Probleem: WATER EN KOS - (Volk begin kla) God sorg vir die res van die reis Volk “leer” 40 jaar om God se volk te wees Woestynlewe soos kerklewe Waternood; Wonderwerk by MARA (“bitter”) Trek na Elim (“Groot bome”)

3 Kwartels en Manna Hongersnood – opstand teen Moses en Aäron
(vleispotte van Egipte) Opstand eintlik teen GOD ! maar help tog Kwartels en Manna “wat is dit?” 6de dag dubbel optel Dui op Sabbat Manna ook in kruik vir verbondsark

4 Massa en Meriba “Versoeking” “Twis”
Geen water: Volk kla wéér -- water uit rots Amalekiete (verwant aan Edomiete) (Deut 25 : 17, 18) Bang Israel vestig daar Val Israel van agter aan (moeës en swakkes) God beveel: “Roei selfs die nagedagtenis van Amalek uit” Stryd soos tussen Esau en Jakob

5 Die geveg Moses stuur Josua om geveg te lei
Moses en Aäron en Hur op heuwel Israeliete wen solank Moses sy hande omhoog hou (asof in gebed) Aäron en Hur ondersteun Volkome oorwinning NB Moses moet in boek skryf ALTAAR “Die Here gee my die oorwinning”

6 Jetro se altaar en raad Bring Sippora en seuns
Verheug oor God se dade --- bring offers Stel bekwame manne aan om te help regeer Gee goeie raad aan Moses – Wat? Leiers oor 1000 / 100 / 15 / 10 Hofsittings

7 Verbond op Sinaï Volk slaan laer op by berg Sinaï
(Eks 19 – 24 : 32) Volk slaan laer op by berg Sinaï Moses tree op middelaar van die Ou Testament God wil volk bind as: Koninklike volk Priesterlike volk Heilige volk Volk moet voorberei: Reinig / nie aan berg raak nie

8 Volk bang God openbaar Hom Tekens van God se teenwoordigheid
Donderslae / weerlig Volk bang Klank van ramshoring Berg bewe “Moses, gaan praat jy!” Ontvang opdragte verbondsluiting Skryf in Boek van die Verbond

9 Die volk voorberei Altaar aan voet van berg
Versoening Helfte van bloed aan voet van altaar Boek van versoening voorgelees

10 Tien gebooie God skryf 10 gebooie op twee plat klippe
Gee ook sosiale wette

11 = Teokrasie Teokrasie God vir Israel soos konings vir ander volke
Wetgewer Regter = Teokrasie Krygsman Aardse koning = verwerping van God Toekomstige koning moet teokraties wees

12 God Volk Hul naaste Sosiale wette Seremoniële wette Nog wette
Moses weer terug in wolk – kry nog wette Beginsel: Wette reël verhoudings met God Volk Hul naaste Sosiale wette Seremoniële wette

13 Wette betrekking op heilige…..
Persone … Priesters Sake … Offers / Geloftes / Eerstelinge / Tiendes / Was van kanne en bekers Plekke …. Tabernakel (later tempel) Tye …. Sabbat / Paasfees / Pinkster / Huttefees / Versoendag (Heb 10 : 1 – 18) Met Christus is vorm afgeskaf Skadubeelde van toekomstige weldade

14 God eie gehoorsaamheid
Wette van Sinaï moet onderhou word. Volk as verlostes uit Egipte na Kanaän “Hel” “Hemel”

15 Verbondsmaaltyd Aäron + seuns + 70 weer na berg
(Eks 24 : 1 – 11) Aäron + seuns + 70 weer na berg Nader ontmoeting met God – God toon Homself in glorie (Saffierstene) Intussen …… Volk offer / bloed teen altaar Volk: “Alles wat die Here sê sal ons doen en daarna luister”

16 Bloedverbond Res van offerbloed oor volk gesprinkel
Moses: “Dit is bloed van die verbond” (Mar 14 : 24) “Dit is my bloed…..” Moses weer na berg – 40 dae: Volk ongeduldig maar….. Wat doen volk? Breek verbond! Maak “eie god” – goue kalf Sonde teen watter gebod? tweede gebod

17 Here wil volk vernietig
Toon prieterlike aard ; nie eie eer nie …en Moses dan groot nasie maak Bid – God spaar volk Moses terug – sien goue kalf – breek klippe Breek / maal fyn / in water Leviete slaan 3000 dood

18 Moses wil boet vir volk se sonde
Weer na berg / soek versoening met God Wil self boet / bid God beloof om verder saam te trek Vernuwe verbond Skryf weer wette op kliptafels Moses se gesig blink – moet bedek

19 Einde Hoofstuk 11


Download ppt "Ou testament Hoofstuk 11 Israel Op reis; Tien Gebooie; Verbond vernuut."

Verwante presentaties


Ads door Google