De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Verowering van kanaän -

Verwante presentaties


Presentatie over: "Verowering van kanaän -"— Transcript van de presentatie:

1 Verowering van kanaän -
Ou testament hoofstuk 13 Verowering van kanaän - ragab en gibeon

2 Bevel tot opmars Libanonberge Middellandse see Eufraatrivier J o r d a

3 Hoer Twee verkenners Gestuur na Jerigo – Bly by Ragab (Verken?)
Ragab red hulle van koning Beloning: Sy en familie beskerm as Israel inval – rooi tou sal huis merk

4 Goeie nuus Inval is “aan” – inwoners bang Priesters met ark loop voor
Jordaan dam op as hulle voete die water raak Priesters staan in middel van rivier – volk trek deur Erken lewende God – term eerste maal gebruik Twee gedenktekens: Hope van 12 klippe elk – Een oorkant, ander een waar priesters gestaan het

5 Tot by Gilgal Ruben, Gad, Manasse trek voor
Trek laer by Gilgal (word nie aangeval) Verbondsherstel moet plaasvind: Besnydenis Pasga (Tekens nie in woestyn volgehou)

6 Jerigo verower God help as volk gehoorsaam is
Elke dag (6 dae) om stad stap - 7de dag 7x - Moet op ramshorings blaas Mure val Inwoners almal doodgemaak (Banoffer) Stad mag nie herbou word nie (Jos 6 : 26) (1 Kon 16 : 34)

7 God se leërs Verskyn eers vooraf Leërowerste van die HERE
(Jes 9) Verskyn eers vooraf Leërowerste van die HERE Engele (Gen 32 : 2) (Mat 26 : 53) “Ek is nou hier – die stryd het begin”

8 Akan Ongehoorsaam – hou mantel en silwer / begrawe in tent Gevolg?
God verlaat volk / verloor teen Ai God toon self oortreder aan Akan en mense gestenig Ai toe in hande van Irael

9 God was, is en bly by hulle
Ebal en Gerisim Verbondsverhouding moet voortgaan Josua lees wet voor (Moses se bevel) Altaar gebou – wet op altaarklippe geskryf Betekenis: God was, is en bly by hulle

10 Verbond met Gibeoniete
By Gilgal laer: Gesantskap van Gibeoniete daag op Bang vir Israel Maak asof van ver Josua val daarvoor Sluit verbond – sonder God! Fout Gibeoniete houtkappers en waterdraers gemaak

11 Hael + Sonstilstand Onderwerping van Suid – Kanaän 5 Konings Leier:
Adoni- Sedek teen Israel Hael + Sonstilstand Wen

12 Segetog deur Noord-Kanaän
(Jos 1) Verslaan konings ten spyte van strydwaens en perde Finale slag : MEROM 31 Konings verslaan – hele Kanaän verower

13 Leviete nie grondgebied
Stamme Land onder 12 stamme verdeel Hou baie vergaderings (Klink bekend?) Ruben / Gad / Manasse – Oostelike deel Bou altaar by Jordaan Ander stamme: Is dit “afgodediens?” Bring egter eenheid met God Leviete nie grondgebied 48 stede 13 vir priesters Ander stamme res van Kanaän

14 Josua sterf 110

15 Rut se betekenis Jood Heiden Toon: “Baas” – arbeiderverhouding
God se verlossingsgenade Toon: “Baas” – arbeiderverhouding Rus en vrede Huislike lewe van Godvrugtige Israeliete

16 Elimelek en Naomi Hongersnood Elimelek, Naomi en seuns,
Maglon & Kiljon, na Moab Daad van ongeloof (wou vlug soos Kain) Seuns trou met Orpa en Rut Elimelek en seuns sterf Naomi en skoondogters terug na Palestina

17 Orpa terug Keuse; Palestina teenoor Moab = God teenoor Baäl Rut Orpa
“Waar u gaan …….(Rut 1 : 16) Na Betlehem: Is dit Naomi? Nee, MARA

18 Rut tel are op Kosgebrek – moet are optel Rut ken reg van armes
Beland op land van Boas (Ken ook wet van arbeiders en armes) Stel Rut gelyk met arbeiders “Mag die Here jou beloon vir wat jy gedoen het”

19 Armes se goed teruggekoop
Losser Naomi besef Boas is naaste familie = losser Moet met Rut trou Erfgoed terugkoop Grond behoort aan God Armes se goed teruggekoop

20 Losreg Elimelek se grond was verkoop – Swaershuwelik –
naaste familie moet terugkoop Swaershuwelik – trou met weduwee as broer kinderloos sterf Beide wette het gegeld

21 Rut by Boas Naomi stuur Rut – gaan na voete van Boas
Ander (nader) losser ontdek Wys losreg af – Boas trou met Rut

22 Obed gebore Leiers in poort tot getuie: Land van Elimelek “gelos” Trou met Rut - Obed gebore Kleinseun = Dawid Christus

23 Einde hoofstuk 13


Download ppt "Verowering van kanaän -"

Verwante presentaties


Ads door Google