Ons moet elke dag die besluit neem om volgens God se wil te leef.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Advertisements

Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
Sommige predikers beweer die 10 gebooie is teen die
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
“Gaan dan heen”.
MISSIONALE TRANSFORMASIE
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Gedagtes rondom die nagmaal
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Hartlik welkom in die Erediens!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Rom.6: en :
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
DIE UITKOMS IS HIER,DIE UITKOMS IS HIER!
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Kyk na die wilde voëls… Matteus 6:25-34 en dele uit Psalm 104
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Gaan dan heen. Gaan in vrede. My kind gaan doen - wat Ek van jou vra:
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Ons storieboek oor Jesus se geboorte
Bekering.
NOU Hoe sien jy die toekoms? Wat beinvloed/bepaal jou toekoms?
DIE LIEFDE.
Vrugte van die Gees.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Sondag, 17 Februarie 2019 Welkom in die Erediens.
Les 1 vir 6 April 2019 DIE RITME VAN LEWE.
God het nie witbroodjies nie!
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
Spr. 3-:12 “'n soort mens wat homself as rein beskou, maar van wie die vuilheid nie afgewas is nie”
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Hartlik welkom in die Erediens!
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Bly getrou en ywerig, volhard in julle geloof in God !
Filp. 2:
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
1 Pet. 4:
Om GOD LIEF te hê. Om GOD LIEF te hê DIE GROOTSTE GEBOD Matt 22:37 37 En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met.
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
DIE GEHEIM TOT GESINSEENHEID
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Selfdegeslagverhoudings
September 2018  .
’N GEMEENSKAP WAT DIEN Les 13 vir 28 September 2019.
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Ons moet elke dag die besluit neem om volgens God se wil te leef. Oktober 2018 Nuusbrief boodskap Romeine 12:1-2 En nou doen ek 'n beroep op julle, broers, op grond van die groot ontferming van God: Gee julleself aan God as lewende en heilige offers wat vir Hom aanneemlik is. Dit is die wesenlike van die godsdiens wat julle moet beoefen. Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei wat die wil van God is, wat vir Hom goed en aanneemlik en volmaak is.   Paulus het nou klaar verduidelik hoe groot God se genade is en wat God se vryspraak behels. Nou fokus hy op ons en die uitleef van ons Christenskap, maar altyd teen die agtergrond van God se groot ontferming. God se ontferming is die basis waarop Paulus alles vorentoe baseer. Hy verduidelik vir gelowiges wat God van hulle verwag. Dit wat nou volg, is nie 'n nuwe wet nie, maar die praktiese uitlewing van die nuwe lewe waarin ons saam met God opgestaan het. Die gedagte van offers kom al vanaf die Ou testament. Maar Jesus kom leer ons hoe om self die offer te wees. Jesus het himself geoffer, nou verwag hy da tons onsself offer. Om ‘n lewende offer te wees, beteken om jouself te gee, ons totale lewe. Om ‘n Heilige offer te wees, het te maak met die feit dat God ons in en deur Christus vir Hom eenkant gesit en afgesonder het om op Hom gerig te leef. Maar hoe doen ons dit? Ons word offers vir die God wat Homself in Christus vir ons geoffer het in die manier waarop ons teenoor ons naaste lewe. En ons doen dit deur ons lewens elke dag heelhartig tot beskikking van Christus te stel. Dit is ‘n oorhandiging van eienaarskap. Om God op in beheer van jou lewe te plaas beteken om jou hele lewe aan hom te wei, om jou gedagtes te laat vernuwe. ‘n Bekende filosoof het op ‘n keer gesê “Mens is wat jy dink”. As mens dan ook jou gedagtes al hoe meer op die dinge van God begin rig, sal jy al hoe meer kan begin onderskei wat God se wil is en wat vir Hom goed en volmaak is. Ons moet elke dag die besluit neem om volgens God se wil te leef. Vra jouself af, is ek waarlik ‘n Lewende en Heilige offer vir God elke dag? Groete Ds Landi

☺ MM Vuurwarm nuus uit Mootvallei… Mootie DEKADES VAN VROUWEES! Die Mootvallei Mark is nog maandeliks aan die gang! Die volgende geleentheid is op 13 Oktober! Bespreek jou stalletjie betyds by die kerkkantoor of kom ondersteun die verkopers. ALMAL BAIE WELKOM! Senior LIDMAATBEDIENING Dagboek die volgende datums: “Lekker kuier en gratis ete” 20 Oktober 2018 Kersete Aksie afgetredenes 7 November 2018 Alle Senior lidmate is genooi en baie welkom! ☺ ♥Kom vier vrouwees op hierdie spesiale geleentheid♥ DEKADES VAN VROUWEES! DAMESOGGEND 13 OKTOBER 2018 R100.00 pp met heerlike verversings Mootie Onthou jul ons LAG-AAND verlede jaar??? Dagboek 23 Nov 2018 se spesiale geleentheid met: LIZZ MEIRING- MET ANDER WOORDE, Is ‘n slimsnaakse, energieke, warmhartige, vermaaklike, verbeeldingryke en oorspronklike nuwe eenvrouvertoning deur die multibekroonde akrise! MM