Bybel Speletjie Diere van die Bybel.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Die grootste gebod dewaal esterhuizen MESSAGE COVER.
Advertisements

Voltooi die vers....hoe maak mens?
KONTAK Antwoordgids.
Bybel Ongelukke.
Bybel Ongelukke.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Bybel Speletjies BEROEPE IN DIE BYBEL.
Bybel: Wat is die Konneksie?
Bybelvasvra!.
Kategese 5 November 2010 NG Wierdapark.
Bybelboek-bonanza...Hoe maak mens?
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
JULLE SAL MY GETUIES WEES
Bybel Speletjie Diere van die Bybel.
BYBEL BRAINTEASERS.
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
ONS KRAGKRISIS Feitesending. ONS KRAGKRISIS Feitesending.
EENHEID IN AANBIDDING Les 11 vir 15 Desember 2018.
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
Kyk na die wilde voëls… Matteus 6:25-34 en dele uit Psalm 104
Bybel Speletjie Nommers in die Bybel.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
‘n Vriendelike gesprek oor ‘n sensitiewe onderwerp.
Bybel Would you rather.
Hartlik welkom in die Erediens!
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Bybel Speletjies Dissipels van Jesus.
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
God se vreemde opdragte
2 > 1 Twee is beter as een.
Ou Testament Naam Speletjie.
Bybel Would you rather.
WAARDIG IS DIE LAM Les 4 vir 26 Januarie 2019.
Druk (Click) om voort te gaan
24. Die jongste koning 2 Konings 22 en 23.
God het nie witbroodjies nie!
Bybel Speletjie Nommers in die Bybel.
Afhanklikheid van God.
11. Ek glo Jesus kom weer Matteus 25:31-46.
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Geloofsbelydenis ahv Jesaja 53
Hartlik welkom in die Erediens! Volharding met ons oë op Jesus gerig
21. Glo maak soms seer Jesaja 6 en 11:1.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
20. Dan moet jy maar voel 2 Konings 17.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
DIE RESULTATE VAN SKULDGEVOELENS
Kyk met hoeveel van die volgende julle groep kan opkom!
ACTS ACTION II..
VERSOENING NET VOOR DIE VOLEINDING
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Getuies deur die Heilige Gees wat in ons woon!
Selfdegeslagverhoudings
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
Transcript van de presentatie:

Bybel Speletjie Diere van die Bybel

Van watter twee belangrike Donkies lees ons in die Bybel? 1 Van watter twee belangrike Donkies lees ons in die Bybel? Numeri 22: 28-31 Matteus 21:1-11

Wat sê Jesus vir ons oor Mossies in die Bybel? 2 Wat sê Jesus vir ons oor Mossies in die Bybel? Matteus 10:29

Van watter twee belangrike Kraaie lees ons in die Bybel? 3 Van watter twee belangrike Kraaie lees ons in die Bybel? 1 Konings 17:4 Genesis 8:7

Wat sê die Bybel vir ons oor ‘n Haan? Lukas 22:61 4 Wat sê die Bybel vir ons oor ‘n Haan? Lukas 22:61

Van watter twee belangrike Duiwe lees ons in die Bybel? Matteus 3:16 5 Van watter twee belangrike Duiwe lees ons in die Bybel? Matteus 3:16 Genesis 8:10

6 Wat sê die Bybel vir ons oor ‘n Mier? Spreuke 6:6-8

Wat sê die Bybel vir ons oor ‘n Kameel? 7 Wat sê die Bybel vir ons oor ‘n Kameel? Matteus 19:24

Wat sê die Bybel vir ons oor ‘n Arend? Jesaja 40:31 8 Wat sê die Bybel vir ons oor ‘n Arend? Jesaja 40:31

Van watter Leeus lees ons in die Bybel? 9 Van watter Leeus lees ons in die Bybel? Daniël 6:17 Openbaring 5:5

Van watter twee slange lees ons in die Bybel? Genesis 3:1-7 10 Van watter twee slange lees ons in die Bybel? Genesis 3:1-7 Handelinge 28:3-5

Diere van die Bybel Antwoorde

Van watter twee belangrike Donkies lees ons in die Bybel? 1 Van watter twee belangrike Donkies lees ons in die Bybel? Numeri 22: 28-31 Matteus 21:1-11 Biliam se pratende Donkie. Jesus wat op die Donkie se rug in Jerusalem inry.

Wat sê Jesus vir ons oor Mossies in die Bybel? 2 Wat sê Jesus vir ons oor Mossies in die Bybel? Matteus 10:29 Dat Hy vir die mossies sorg, hoeveel meer sal Hy dan nie vir ons sorg nie, want Hy weet wat ons nodig het.

Van watter twee belangrike Kraaie lees ons in die Bybel? 3 Van watter twee belangrike Kraaie lees ons in die Bybel? 1 Konings 17:4 Genesis 8:7 Die kraaie wat vir Elia in die woestyn gesorg het. Noag het eers ‘n kraai uitgestuur om te kyk hoeveel water daar nog is.

Wat sê die Bybel vir ons oor ‘n Haan? Lukas 22:61 4 Wat sê die Bybel vir ons oor ‘n Haan? Lukas 22:61 Voordat die haan gekraai het, het Petrus Jesus drie keer verloën.

Van watter twee belangrike Duiwe lees ons in die Bybel? Matteus 3:16 5 Van watter twee belangrike Duiwe lees ons in die Bybel? Matteus 3:16 Genesis 8:10 Met Jesus se doop het die Heilige Gees soos ‘n Duif op Hom neergedaal. Noag het die tweede keer ‘n Duif uitgestuur.

Spreuke 6:6-8 Wat sê die Bybel vir ons oor ‘n Mier? 6 Die mier is baie fluks, en die luiaard moet gaan kyk hoe hy werk.

Wat sê die Bybel vir ons oor ‘n Kameel? 7 Wat sê die Bybel vir ons oor ‘n Kameel? Matteus 19:24 Dis makliker vir ‘n kameel om deur die oog van ‘n naald te kom as vir ‘n ryke om in die koninkryk van God te kom.

Wat sê die Bybel vir ons oor ‘n Arend? Jesaja 40:31 8 Wat sê die Bybel vir ons oor ‘n Arend? Jesaja 40:31 Die wat op die Here wag kry nuwe krag, hulle vlieg met arendsvlerke.

Van watter Leeus lees ons in die Bybel? 9 Van watter Leeus lees ons in die Bybel? Daniël 6:17 Openbaring 5:5 Jesus word die Leeu van Juda genoem. Die Leeus van Daniël in die leeukuil.

Van watter twee slange lees ons in die Bybel? Genesis 3:1-7 10 Van watter twee slange lees ons in die Bybel? Genesis 3:1-7 Handelinge 28:3-5 Die Slang wat Eva in die Paradys verlei het. ‘n Slang het Paulus aan die hand gebyt en hy’t niks oorgekom nie.