24. Die jongste koning 2 Konings 22 en 23.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
‘Handboek’: Die Bybel Die LP3- benadering
Advertisements

Besluit watter liedere julle wil sing.
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Kinders van die Bybel.
Sommige predikers beweer die 10 gebooie is teen die
“Doopkategese” Welkom almal!.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Gedagtes rondom die nagmaal
Herkoms, Frekwensie en Bedoeling
Selfportret Herman Lintvelt.
Liefde vir mekaar – Deel 1
Bybelvasvra!.
Bybelboek-bonanza...Hoe maak mens?
Op pad na jou destinasie!!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
Wat van die res van jou lewe?
Ek Glo en Bely X - XII Dr. Thinus du Plessis.
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Beeld van God.
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
Gedagtenis maaltyd.
Bybel Speletjie Diere van die Bybel.
DIE UITKOMS IS HIER,DIE UITKOMS IS HIER!
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
Ou testament Hoofstuk 21 israel en Juda word weggevoer.
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Om vir God te LEEF Psalm 40.
Joh. 14: :
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
Die Pesaglam.
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Bybel Speletjies Dissipels van Jesus.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
God se vreemde opdragte
Die grootste is die LIEFDE
Druk (Click) om voort te gaan
Bybel Speletjie Diere van die Bybel.
Afhanklikheid van God.
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
11. Ek glo Jesus kom weer Matteus 25:31-46.
22. Nog ʼn kans 2 Konings
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
25. Ja, Jeremia, jy kan! Jeremia 1.
21. Glo maak soms seer Jesaja 6 en 11:1.
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
Welkom by die Kategese 15 April 2018.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
20. Dan moet jy maar voel 2 Konings 17.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
17. En die wenner is Konings 18.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
DIE RESULTATE VAN SKULDGEVOELENS
23. Tot in die afgrond 2 Konings 21.
ACTS ACTION II..
8. Ek glo Jesus het gesterf en is begrawe
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Welkom by die Kategese 4 Februarie 2018.
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Ons glo aan een kerk as spieëlbeeld van ons een God: Vader, Seun en Heilige Gees Daarom verbind ons ons aan eenheid onder mekaar, in ons kerkfamilie en.
Selfdegeslagverhoudings
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

24. Die jongste koning 2 Konings 22 en 23

Skriflesing Lees 2 Konings 22:1-2 Vertel 2 Konings 22:3-7 Lees 2 Konings 22:8 Vertel 2 Konings 22:9-10 Lees 2 Konings 22:11-13 Vertel 2 Konings 22:14-29 Lees 2 Konings 23:1-3 Vertel 2 Konings 23:4-24 Lees 2 Konings 23:2-26

Israel - Samaria Juda - Jerusalem Ballingskap Rigters en Konings Juda - Jerusalem Ballingskap Die Noordryk waar 19 konings na mekaar gedoen het wat verkeerd was in die oë van die Here, is in ballingskap weggevoer. In die Suidryk kyk ons vandag na die 16 de koning. Na Manasse het sy seun Amon koning geword en hy het dieselfde lelike dinge as sy pa gedoen. Die mense het hom toe doodgemaak en sy agtjarige seunt koning gemaak. Sy naam was Josia.

Op hierdie skyfie is daar 4 prente/simbole: Die portret van die jong koning. Die prent van die boekrol (wetboek...) Die bloeddruppel as simbool daarvan dat die Here Israel gered het. Hulle is sy kinders, want Hy het hulle uit Egipteland gered... Toe Josia uitgevind het dat hulle die Here vergeet het, het hulle weer die Paasfees gevier – die Paasfees herinner hulle aan die uittog (Lam se bloed aan kosyne...) Die ‘bande’ aan die buitekant om vertel iets daarvan dat Juda/Israel aan God vas was (Verbond) NB. Voordat die volgende skyfie vertoon word, kan die gehoor gevra word om te dink wat het alles verander van Josia se tyd af tot by ons en dan kan hulle kyk hoe hierdie skyfie verskil van die volgende.

Jesus is ons band met God Hierdie skyfie kan gebruik word om die volgende aan te dui: Ons is nou in die portret Jesus het ons vasgebind aan God: Hy is ons band... Die wet met die bloeddruppel het nou verander na die hele Bybel met die doopdruppel en die tekens van die Nagmaal. So is ons vir seker dat ons aan God behoort... Die Heilige Gees help ons om die mooi dinge waarvan daar ook in die bybel geskryf is, in ons lewens te laat uitkom (vrug van die Gees...) Ons verander ons lewe lank. (Voortgesette hervorming!). ‘n Mens kan dit ook beskryf met bekering as ‘n proses: die afsterwing van die ou mens en die opstanding van die nuwe mens...