De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

22. Nog ʼn kans 2 Konings 18-20.

Verwante presentaties


Presentatie over: "22. Nog ʼn kans 2 Konings 18-20."— Transcript van de presentatie:

1 22. Nog ʼn kans 2 Konings 18-20

2 Skriflesing Vertel 2 Konings 18:13-19:37 Lees 2 Konings 20:1-6 Lees 2 Konings 20:7-11

3 Israel - Samaria Juda - Jerusalem
Rigters en Konings Juda - Jerusalem Die Noordryk waar 19 konings na mekaar gedoen het wat verkeerd was in die oë van die Here, is in ballingskap weggevoer. In die Suidryk kyk ons vandag na die 13 de koning. Sy naam was Hiskia. Hy het ook gedoen wat reg was in die oë van die Here.

4 Ballinge van Israel (Noordelike 10 stamme) 722 vC Val van Samaria
Assiriese Ryk 934…625 vC Karkemis Nineve Tigris Medië Eufraat Damaskus Persië Samaria Babel Jerusalem Die Assiriese Ryk het feitlike die hele ou wêreld verower. Hulle het ook klaar die Noordryk verower en die mense in ballingskap weggevoer. Die Suidryk was soos 'n klein eiland binne hierdie groot Assiriese ryk. Hier was Hiskia nou die koning. Susa(n) Ur Ballinge van Israel (Noordelike 10 stamme) 722 vC Val van Samaria (Ontstaan van Samaritane…)

5 +15 Die skyfie kan gebruik word om die volgende vier stappe waardeur Hiskia gegaan het en waardeur ons ook soms gaan, te verduidelik. Groot krisis (donker wolk): Siekte en die einde van lewe in sig! Harseer en bid. Die Here hoor en gee nog 15 jaar. Hiskia vra 'n teken – sonnewyster. Toegestaan! Vreugde

6

7


Download ppt "22. Nog ʼn kans 2 Konings 18-20."

Verwante presentaties


Ads door Google