God se vreemde opdragte

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
Advertisements

Ou testament Hoofstuk 9 Die plek van Moses in God se
Besluit watter liedere julle wil sing.
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Kinders van die Bybel.
Voltooi die vers....hoe maak mens?
DIE SLEUTEL TOT EENHEID
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Herkoms, Frekwensie en Bedoeling
SKEPPING EN SONDEVAL Les 1 vir 6 Oktober 2018.
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Bybel Speletjies BEROEPE IN DIE BYBEL.
Bybel: Wat is die Konneksie?
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Bybel Speletjie KINDERS VAN DIE BYBEL.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
JULLE SAL MY GETUIES WEES
Bybel Speletjie Diere van die Bybel.
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Dra dan die goeie vrug, Boereman!
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Preek Jesaja 53:6.
Joh. 14: :
Om tot RUS te kom Jesaja 30:8-18.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Bybel Speletjie Nommers in die Bybel.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Die voortgang van die verbond
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Bybel Speletjies Dissipels van Jesus.
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
Bekering.
PETRUS SE BEDIENING Les 6 vir 11 Augustus 2018.
Vrugte van die Gees.
Ou Testament Naam Speletjie.
KERKE Meer as denominasies.
Bybel Would you rather.
Die grootste is die LIEFDE
24. Die jongste koning 2 Konings 22 en 23.
Bybel Speletjie Nommers in die Bybel.
Bybel Speletjie Diere van die Bybel.
Afhanklikheid van God.
Geloofsbelydenis ahv Jesaja 53
Bybel Speletjie KINDERS VAN DIE BYBEL.
25. Ja, Jeremia, jy kan! Jeremia 1.
Jesus en sy 12 dissipels.
Die Heiliges Word Oorwin
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
Wie was Jesus se ma gewees?
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
ACTS ACTION II..
VERSOENING NET VOOR DIE VOLEINDING
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
’N GEMEENSKAP WAT DIEN Les 13 vir 28 September 2019.
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

God se vreemde opdragte Profiele

Abraham God het Abraham geroep, om uit sy land na ‘n vreemde land te trek, en belowe om van hom ‘n groot nasie te maak. Sara was kinderloos gewees, en toe God lank draai (volgens Sara) om die belofte waar te maak en hulle nog nie ‘n kind gehad het nie, het sy Abraham by haar slavin laat slaap om vir hulle ‘n kind te gee. God het egter gesê dat die groot nasie nie uit die slavin gebore sou word nie, en het ‘n Engel na hulle gestuur om te vertel dat Sara dieselfde tyd oor ‘n jaar ‘n kind sal hê.

Elia Elia was een van die Ou Testament Profete gewees. Sy profetiese bediening was so kragtig gewees, dat toe die Engel vir Johannes die Doper se ouers van sy koms vertel het hy gesê het: “In dieselfde Gees en Krag as Elia”. Elia is lewendig op hemel toe geneem, hy het nie gesterf nie.

Esegiël Esegiël was een van God se Profete van die Ou Testament. Die boodskappe wat God deur hom gegee het was deur middel van profesieë, simbole, tekens en gelykenisse. Esegiël was ‘n banneling wat na Babylon weggeneem was.

Gideon Gideon se familie was die armste in sy hele stam gewees. Hy was ook die kind met die minste aansien in sy gesin gewees. Al was hy bang het hy gedoen wat God hom beveel het om te doen.

Hosea Hosea se naam beteken “Verlossing”. Hosea se eie persoonlike lewe was meer as enige van die ander profete s’n deur God gebruik as deel van Sy profetiese boodskap aan Israel. God het groot persoonlike opofferings van Hosea gevra om daardeur met Israel te praat.

Jesaja Jesaja was een van God se groot profete gewees. Jesaja het die geboorte van Jesus voorspel. Die boek Jesaja word meer as 50 keer in die Nuwe testament aangehaal.

Moses Moses was 80 jaar oud toe Hy die kinders van Israel uit Egipte uitgelei het. Aaron was Moses se ouer broer gewees. Moses kon nie goed praat nie, God het Aaron namens hom laat praat.

Naäman Naäman was die hoof van die leer van die koning van Aram gewees. Hy was melaats gewees. Met sy genesing het hy besef dat daar net een God is – en dis Israel se God.

Petrus Petrus was ‘n visserman gewees toe Jesus hom geroep het. Petrus het saam met Jesus op die water geloop. Jesus het Petrus die rots genoem waarop Hy sy kerk sou bou. Petrus het op Pinksterdag gepreek toe die Heilige Gees uitgestort is.

Jesus se dissipels Jesus se dissipels was ‘n klomp interessante mense bymekaar, van vissermanne tot Tollenaars. As jy na Jesus se dissipels kyk sien jy werklik hoe God instaat is om gewone mense te verander en te gebruik vir Sy koninkryk.