De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Die voortgang van die verbond

Verwante presentaties


Presentatie over: "Die voortgang van die verbond"— Transcript van de presentatie:

1 Die voortgang van die verbond
Ou testament Hoofstuk 6 Die voortgang van die verbond

2 Ismael Beloofde kind “sloer” Sara maak eie planne –
(Gen 16 en 22 : 9 – 12) Sara maak eie planne – gee slavin Hagar aan Abraham - Kind sou aan Sara behoort Sou God dit goedkeur? Waarom / waarom nie? NEE. God sal Sy eie beloftes nakom. Hy verdra dit wel

3 Nagevolge Gebrek aan vertroue in die Here
Effek op Abram en Sara se huwelik? …rusies / hartseer ! Hagar se reaksie? “Vrou” van Abram. Gee kind erfgenaam. Egter steeds slavin, maar wil Sara se plek inneem Sara se reaksie? Verwyt Abram / behandel Hagar sleg

4 Hagar loop weg Waarheen? EGIPTE (Geboorteland)
God gryp in (Kind = uit Abram = seën toegesê) Engel in woestyn: Opdragte: 1. 2. 3. 1. Gaan terug 2. Onderwerp aan Sara se gesag 3. Seun gebore - noem hom ISMAEL (“God hoor”) Alles gebeur so Engel: Hy sal ontembaar wees!

5 God verskyn 4de keer Ismael reeds 13 / Spanning oor God se
vervulling van belofte verswak God verskyn met boodskap: Beloofde nageslag NIE uit Ismael (….maar uit?) Abraham benodig versterking Verbondsbeloftes betrekking op Isak

6 Sodom / Lot Sodom verwoes Lot se vrou soutpilaar Lot gered
(Pas chronologies hier in. Reeds behandel)

7 Abraham verkoop weer sy vrou
HEBRON GERAR Vrees vir lewe - jok weer oor vrou “my suster” Abimeleg laat Sara haal God gryp in. Hoe? Droom: God dreig met dood. Abimeleg se vrou en slavinne siek Gee Sara terug / Abraham bid vir hulle gesondheid Abimeleg toon hoë sedes boeteprys

8 Isak op pad … Belofte reeds 25 jaar uitstaande + Sara 90 / Abraham 100
Waarom doen God dit? (Genesis 2: 1-8; 24) Abraham se geloof getoets Opdrag (by 4de verskyning) Seun se naam = ISAK … wat beteken…? Seun van die verbond Naam dui ook op “lag” (Sara lag vir engele = “ONGELOOF”)

9 Besnydenis - ingestel by 4de verskyning
Doop Ingestel by 4de verskyning In plek van besnydenis Net mans Mans en vrouens Dui op dood van die “ou mens” EN wederopstanding (Jer 4 : 4)

10 Ismael nie in genadekring
Ismael haat Isak Spot Isak Nie dieselfde genadekring Ismael misplaasde verwagtings Ismael weggestuur God se beskikking: Belofte van nageslag in Isak

11 Opdrag: Gaan na Moria en offer Isak
Isak moet geoffer word God beproef Abraham se gehoorsaamheid Moet krag van geloof toon in GEHOORSAAMHEID Opdrag: Gaan na Moria en offer Isak Belang? Naby Golgota Engel straf Dawid 10 Gebooie Tempel Naby Ussa se sterfplek (2 Sam 6 : 6)

12 Christus (Plaasvervangende offer)
Abraham weet God is almagtig Isak vra: “waar is die lam vir die offer?” Abraham antwoord……… “God sal Sy eie offerlam voorsien” (Geen twyfel) (Rom 4 : 18 – 22) (Heb 1 : 17 – 19) Engel stop Abraham Ram in bos Die Here voorsien inderdaad Dui op……? (Joh 1 : 29) Christus (Plaasvervangende offer) Belofte dus bevestig (Seën nageslag) Isak = afbeelding van kerk

13 Isak en Ismael Seun van belofte
Teenstelling tussen broers – lei tot skeiding Ismael spot Isak op speenmaaltyd -- Sara sien dit Ismael sien God se belofte aan Isak – ag egter eie vleeslikheid meer

14 Isak en Ismael (vervolg)
Sara se reaksie? Bang Isak erf nie alleen nie: vra Abraham om Hagar en Ismael weg te stuur Doen dit op God se bevel (Gen 21 : 9 – 18)

15 Isak vs Ismael Vryheid Slawerny Genade Wet Gees Natuurlike
Isak en Ismael (vervolg) (Gal 4) Isak vs Ismael Vryheid Slawerny Genade Wet Gees Natuurlike Hagar en haar seun wys na die verbond by Sinaï

16 Sara vs Hagar Isak en Ismael (vervolg) Nuwe bedeling “Ou” bedeling
Vrye “Gevange” Slegs natuurlike afstammelinge verwerp Vyandig teenoor Christus (Gal 4: )

17 Isak se huwelik Abraham stuur Eliëser na Mesopotamië
(Isak mag nie met heidense Kanaäniet trou nie) Ontmoet Rebekka by put ???? Rebekka Laban nooi Eliëser na sy huis / Eliëser gee geskenke - huwelik word gereël Rebekka gaan saam terug / ontmoet Isak in veld Huwelik gereël sonder Rebekka se inset

18 BID Gerar Isak ontvang verbondseën Abraham sterf op 175
Isak dra verbondsbelofte, maar Rebekka onvrugbaar BID Tweeling God hernu verbond met Isak Gerar Isak

19 Nogtans het die Here hom geseën. Hy het groot en ryk geword as gevolg
Isak maak soos pa In Gerar: Vrees vir lewe / Lieg oor vrou “My suster” Nogtans het die Here hom geseën. Hy het groot en ryk geword as gevolg van die tydelike en geestelike seëninge wat die Here hom gegee het.

20 Einde Hoofstuk 6


Download ppt "Die voortgang van die verbond"

Verwante presentaties


Ads door Google