De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

KERKE Meer as 21 500 denominasies.

Verwante presentaties


Presentatie over: "KERKE Meer as 21 500 denominasies."— Transcript van de presentatie:

1 KERKE Meer as denominasies

2

3 Elke kerk het:- ‘n beleid geloofsbelydenis kerkorde reglemente riglyne formuliere ens.... Byvoorbeeld:

4

5 wie is ons ‘n Onafhanklike gemeente met die
Gereformeerde Christelike geloof as grondslag Ons staan heeltemal op ons eie Ons is vry van die Roomse invloed (gereformeerd/hervormd) Ons geloof is gebou op Jahshua se boodskap (Christelik)

6 In die Drie-enige God: Vader, Seun en Heilige Gees
wat glo ons In die Drie-enige God: Vader, Seun en Heilige Gees Genesis 1:2 En die aarde was woes en leeg, en duisternis was op die wêreldvloed, en die Gees van God het gesweef op die waters Genesis 1:26 En God het gesê: Laat Ons mense maak na ons beeld, na ons gelykenis, en laat hulle heers oor die visse van die see en die voëls van die hemel en die vee en oor die hele aarde en oor al die diere wat op die aarde kruip

7 Deuteronómium 6:4 Hoor, Israel, JAHWEH onse God is 'n enige JAHWEH Lukas 1:35 En die engel antwoord en sê vir haar: Die Heilige Gees sal oor jou kom en die krag van die Allerhoogste sal jou oorskadu. Daarom ook sal die Heilige wat gebore word, Seun van God genoem word

8 Ons gebruik die Hebreeuse eiename van God,
naamlik JAHWEH, die Vader, en JAHSHUA, die Seun. Elkeen word egter toegelaat om die gewone name, soos in die Bybel, te gebruik indien hy of sy dit verkies Exodus 3:16 Gaan heen en versamel die oudstes van Israel en sê vir hulle: JAHWEH, die God van julle vaders, het aan my verskyn, die God van Abraham, Isak en Jakob, en het gesê: Ek het terdeë ag gegee op julle en op wat julle in Egipte aangedoen is

9 Exo 6:2 En Ek het aan Abraham, aan Isak en aan Jakob verskyn as God, die Almagtige (El Shaddai), maar met my Naam JAHWEH het Ek My nie aan hulle bekend gemaak nie Matthéüs 1:21 en sy sal 'n seun baar, en jy moet Hom JAHSHUA noem, want dit is Hy wat sy volk van hulle sondes sal verlos

10 Ons gebruik die 1933/1953 Afrikaanse Bybel vir skriflesing in ons byeenkomste

11 Ons bely dat die volk Israel van die Ou en Nuwe Testament
deur JAHWEH uitverkies is om Hom te dien en sy Beeld te dra Deuteronómium 7:6 Want jy is 'n volk heilig aan JAHWEH jou God; jou het JAHWEH jou God uitverkies om uit al die volke wat op die aarde is, sy eiendomsvolk te wees Psalm 135:4 Want JAHWEH het Jakob vir Hom uitverkies, Israel as sy eiendom

12 JAHSHUA het gekom om Israel te herstel, en hulle word
deur die Heilige Gees bewaar en voorberei om Jahshua by sy wederkoms te ontmoet Matthéüs 1:21 en sy sal 'n seun baar, en jy moet Hom Jahshua noem, want dit is Hy wat sy volk van hulle sondes sal verlos

13 Handelinge 15:14 Símeon het vertel hoe God in die begin uitgesien het om 'n volk uit die heidene vir sy Naam aan te neem. 15 En hiermee stem die woorde van die profete ooreen, soos geskrywe is: 16 Daarna sal Ek terugkom en die vervalle hut van Dawid weer oprig, en wat daarvan verwoes is, sal Ek weer oprig en dit herstel, 17 sodat die oorblyfsel van die mense JAHWEH kan soek, en al die nasies oor wie my Naam uitgeroep is, spreek JAHWEH wat al hierdie dinge doen

14 Handelinge 26:6 En nou staan ek tereg oor die hoop op die belofte wat aan die vaders deur God gedoen is, 7 waartoe ons twaalf stamme wat God aanhoudend dag en nag dien, hoop om te kom; oor hierdie hoop, koning Agríppa, word ek deur die Jode beskuldig

15 Johannes 14:16 En Ek sal die Vader bid, en Hy sal julle 'n ander Trooster gee om by julle te bly tot in ewigheid Johannes 14:26 maar die Trooster, die Heilige Gees, wat die Vader in my Naam sal stuur, Hy sal julle alles leer en sal julle herinner aan alles wat Ek vir julle gesê het

16 Openbaring 21:10 En hy het my in die gees weggevoer op 'n groot en hoë berg en my die groot stad getoon, die heilige Jerusalem, wat uit die hemel van God neerdaal; 11 en dit het die heerlikheid van God gehad, en sy lig was soos 'n baie kosbare steen, soos die kristalhelder jaspissteen. 12 En dit het 'n groot en hoë muur met twaalf poorte gehad, en by die poorte twaalf engele, en name daarop geskrywe, naamlik dié van die twaalf stamme van die kinders van Israel

17 Dié wat waarlik aan Israel behoort,
kan deur geloof in Jahshua tot redding kom Matthéüs 10:6 maar gaan liewer na die verlore skape van die huis van Israel Mat 15:24 Maar Hy antwoord en sê: Ek is net gestuur na die verlore skape van die huis van Israel Romeine 10:4 Want Christus is die einde van die wet tot geregtigheid vir elkeen wat glo

18 Romeine 11:26 en so sal die hele Israel gered word, soos geskrywe is: Die Verlosser sal uit Sion kom en sal die goddelooshede van Jakob afwend Markus 16:16 Hy wat glo en hom laat doop, sal gered word; maar hy wat nie glo nie, sal veroordeel word Johannes 10:9 Ek is die deur; as iemand deur My ingaan, sal hy gered word, en hy sal ingaan en uitgaan en weiding vind

19 Die doop word per geleentheid bedien
aan volwasse gelowiges wat dit versoek. Dit word gedoen met onderdompeling en handoplegging, en dien as simbool van bekering, die afsterwe van die ou, sondige mens en die opstanding van ‘n nuwe mens in Jahshua

20 Matthéüs 28:19 Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het Handelinge 2:38 En Petrus sê vir hulle: Bekeer julle, en laat elkeen van julle gedoop word in die Naam van Jahshua die Messias tot vergewing van sondes, en julle sal die gawe van die Heilige Gees ontvang

21 Die nagmaal word eenmaal per jaar
tydens die herdenking van Jahshua se dood, of met spesiale geleenthede, bedien en dien as teken van ons gemeenskap aan sy bloed wat vir ons gestort is en sy liggaam wat vir ons gebreek is

22 Markus 14:22 En terwyl hulle eet, neem Jesus brood, en nadat Hy gedank het, breek Hy dit en gee dit aan hulle en sê: Neem, eet, dit is my liggaam. 23 Toe neem Hy die beker, en nadat Hy gedank het, gee Hy dit aan hulle, en hulle het almal daaruit gedrink. 24 En Hy sê vir hulle: Dit is my bloed, die bloed van die nuwe testament, wat vir baie uitgestort word

23 1Korinthiërs 11:23 Want ek het van die Here ontvang wat ek ook aan julle oorgelewer het, dat die Meester Jahshua in die nag waarin Hy verraai is, brood geneem het; 24 en nadat Hy gedank het, het Hy dit gebreek en gesê: Neem, eet; dit is my liggaam wat vir julle gebreek word; doen dit tot my gedagtenis. 25 Net so ook die beker ná die ete, met die woorde: Hierdie beker is die nuwe testament in my bloed; doen dit, so dikwels as julle daaruit drink, tot my gedagtenis. 26 Want so dikwels as julle hierdie brood eet en hierdie beker drink, verkondig julle die dood van die Meester totdat Hy kom

24 Die gawes van die Heilige Gees
word in die Gemeente beoefen en nagestreef Handelinge 2:4 En hulle is almal vervul met die Heilige Gees en het begin spreek in ander tale, soos die Gees aan hulle gegee het om uit te spreek 1Korinthiërs 12, 13, 14


Download ppt "KERKE Meer as 21 500 denominasies."

Verwante presentaties


Ads door Google