Universiteit van Pretoria

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Begrotingsaspekte Tegnologie vandag Die raamwerk vir begroting ”’n Kontrolelys vir openbare skole se begrotingsprosesse” Die beheerliggaam moet.
Advertisements

KONTAK Theo de Jager bl. 51.
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
KONTAK Antwoordgids.
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
Begin deur vir leerders te vertel dat hierdie die inhoud van twee verskillende gesinne se asblikke is. Vra vrae oor die verskillende gesinne. BV: In watter.
Besigheidstudies Graad 11.
Hoekom moet ek lid van die NWKV word?
Sessie 4 Hoe begelei ek my kind op die pad van geloofsgroei?
“Gaan dan heen”.
IS JY NOG ERNSTIG OOR JOU EIE BEDRYF – KRY JOU HUIS IN ORDE
PRODUKSIEFAKTORE Graad 8
Beslote Korporasies ONR 314.
Stres Gr. 11.
Kopiereg.
BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK – Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak.
Funksies van ‘n Besigheid
HERSIENING NEWTON SE WETTE.
Hersiening van die EHI-basiskode se klousule oor werksure
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
6 November 2016 Navrae: Abrie Coetzee
LESING 1 VENNOOTSKAPSREG.
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder Aanspreeklik Gawes (Talente)
RIGLYNE VIR DIE GEBRUIK VAN REKENAAR TEGNOLOGIE EN ELEKTRONIESE KOMMUNIKASIE BINNE DIE US ONDER FASILITEITSBESTUUR Hierdie riglyn moet saam gelees word.
UNIVERSITEIT VAN PRETORIA VERKLIKKER BEWUSMAKINGSVELDTOG
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
`n Kerk in aksie teen armoede
BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 10
Op 01 Februarie 2015 het ons met ‘n fondsinsamelings-projek begin waarby ons soveel moontlik oud-leerders wil betrek. Framesby het homself oor die jare.
Blind date Moontlike antwoorde:.
ORIËNTERING Bekendstelling van die: Akademiese Inligtingsdiens.
ONS KRAGKRISIS Feitesending. ONS KRAGKRISIS Feitesending.
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
Besigheidstudies Graad 11.
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
Beskerm jou grootste bate…
Webregistrasie.
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
BESLOTE KORPORASIES ONR314.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
Gilson A.C. Waldkoenig & William O Avery Alban Insitute 1999
Fillipense . 4: 6 Wees oor niks besorg nie , maar laat julle begeertes in alles deur GEBED en smeking met danksegging bekend word by JAHWEH Fillipense.
Diensterreine Administrasie en Diensverhoudinge
VAN DIE TEKS NA VANDAG HERMENEUTIEK [2] 8 5 Hermeneutiek 2.
Wat maak dominee as leier aanvaarbaar?
Geskiedenis GO en SRKS die afgelope twee jaar besluit om met ’n proses van eenwording te begin. Die volgende faktore het ook ’n beslissende rol in die.
BESLOTE KORPORASIES ONR314.
LESING 1 VENNOOTSKAPSREG.
PekanneutProduksie Inligting verskaf deur.
Hartlik welkom in die Erediens!
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Verantwoordelike Vernuwing 26 Augustus 2009 Effektiewe vennootskappe tussen Munisipaliteite en gemeenskappe Adv Hanlie Linde Direkteur: Gemeenskapsdienste.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
Christelike toevlugsoord
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
WAAR KERKREG EN ARBEIDSREG MEKAAR ONTMOET
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
FIETSRYTOER 2019 JAKKIE VD COLFF VIR DIE VOORTREKKERS
Beslote Korporasies ONR 314.
SUPERMOONDHEDE en die KOUE OORLOG
Transcript van de presentatie:

Universiteit van Pretoria VERKLIKKER BEWUSMAKINGSVELDTOG 2018 Laat vandag tel

WAT IS VERKLIKKING (OF TE WEL “WHISTLE-BLOWING”)? Rapportering van enige vermoede van onreëlmatighede of ongeregtigheid, met betrekking tot die Universiteit van Pretoria en sy entiteite. Enigeen kan verklik: personeel, studente, alumni, skenkers, diensverskaffers en lede van die publiek. Verklikkers kan anoniem wees. Verklikkingsklagtes kan mondelings of skriftelik wees.

VOORBEELDE VAN VERKLIKKINGSKLAGTES: Oortreding van wetgewing en nie-nakoming van Universiteitsbeleide, soos: Bedrog, omkopery en korrupsie Diefstal en misbruik van UP fondse en/of UP bates Wangedrag Konflik van belange Let wel: Aangeleenthede met betrekking tot indiensnemingsgriewe moet direk by die UP Departement van Menslike Hulpbronne gerapporteer word.

HOEKOM VERKLIK? Verklikking is een van die doeltreffendste maniere om bedrog en onreëlmatighede by enige organisasie te voorkom en/of op te spoor. Rapportering van beweerde wangedrag bevorder ‘n kultuur van etiese gedrag. Oortreders kan aanspreeklik gehou word en skade aan die Universiteit en/of sy belanghebbendes kan beperk word.

WAT GEBEUR NA VERKLIKKING? Die wet en UP Verklikkerbeleid beskerm die verklikker teen teistering en viktimisering. Kwaadwillige bewerings sal nie toegelaat word nie. Elke klagte word aangeteken in die Universiteit se Verklikker- en Bedrogregister en moet, per beleid, ondersoek word. Waar moontlik word terugvoer aan die verklikker verskaf.

HOE OM TE VERKLIK: Kontak die UP Etiekblitslyn, wat onafhanklik geadministreer word deur Mazars Forensic Services (Pty) Ltd Tolvrye nommer: 0800 227 007 Faksnommer: 086 510 4291 E-pos: confidential@wisecall.eu.com Pos: HJZ 1815, Helderkruin, 1733, South Africa Alternatiewelik kan verklikkers in verbinding tree met die UP se Eenheid vir Interne Oudit by fraud@up.ac.za Meer inligting oor die verklikkingsproses is beskikbaar op die Universiteit se webwerf: www.up.ac.za