De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

HERSIENING NEWTON SE WETTE.

Verwante presentaties


Presentatie over: "HERSIENING NEWTON SE WETTE."— Transcript van de presentatie:

1 HERSIENING NEWTON SE WETTE

2 RESULTANTE/NETTO VEKTOR
VEKTORE SKALARE Kwantiteit met grootte en rigting. Bv. verplasing, snelheid, versnelling, krag en gewig. Kwantiteit met slegs grootte. Bv. afstand, spoed, massa GEWIG MASSA Die aarde se aantrekkingskrag op ’n voorwerp. Dit word in Newton gemeet Maatstaf van die hoeveelheid materie wat die voorwerp besit. Hoeveel jy in kilogram weeg RESULTANTE/NETTO VEKTOR Die enkele vektor wat dieselfde uitwerking as al die ander vektore saam sal hê.

3 KRAGTE RIGTING VAN BEWEGING NORMAAL KRAG TOEGEPASTE KRAG WRYWINGSKRAG
GRAVITASIE KRAG

4 KRAGTE DIAGRAM VRY LIGGAAM DIAGRAM

5 RIGTINGS 300o 30o Noord van Wes Wes 30o Noord

6 NEWTON SE EERSTE WET ‘n Liggaam sal in sy toestand van rus of beweging teen ‘n konstante snelheid volhard, tensy ‘n nie-nul resulterende/netto krag daarop inwerk

7 Fres=ma NEWTON SE TWEEDE WET
Wanneer ‘n resulterende krag op ‘n voorwerp inwerk, versnel die voorwerp in die rigting van die krag teen ‘n versnelling wat direk eweredig aan die krag en omgekeerd eweredig aan die massa van die voorwerp is Fres=ma

8 NEWTON SE DERDE WET Wanneer een liggaam ‘n krag op ‘n tweede liggaam uitoefen, oefen die tweede liggaam ‘n krag gelyk in grootte en teenoorgesteld in rigting op die eerste liggaam uit

9 NEWTON SE DERDE WET KRAGTE PARE
Ewe groot, maar teenoorgestelde rigtings Gelyktydig Slegs twee voorwerpe IN KONTAK met mekaar

10 NORMAALKRAG Die krag (of komponent van ‘n krag) wat ‘n oppervlakte op ‘n voorwerp waarmee dit in kontak is, uitoefen Loodreg op oppervlakte GEWIG Gravitasie aantrekkingskrag van die aarde op ‘n voorwerp Vanuit middel van voorwerp, reguit afwaarts

11 WRYWINGSKRAG Die krag wat die beweging van ‘n voorwerp teenwerk
Parallel met oppervlakte, in teenoorgestelde rigting van beweging Loodreg op normaalkrag Onafhanklik van die kontakarea Onafhanklik van die snelheid van die voorwerp STATIESE WRYWINGSKRAG Die krag wat die neiging van beweging van ‘n stilstaande voorwerp relatief tot ‘n oppervlakte teenwerk KINETIESE WRYWINGSKRAG Die krag wat die beweging van ‘n bewegende voorwerp relatief tot ‘n oppervlakte teenwerk

12 WRYWINGSKOËFFISIËNT Word gewoonlik gegee
Dit hang van die 2 oppervlaktes af wat in DIREKTE kontak is Dit is die verhouding tussen die wrywingskrag en die normaalkrag van ‘n voorwerp (dus het die wrywingskoëffisiënt het geen eenheid

13 RESULTANTE/NETTO KRAG
TOEGEPASTE KRAGTE Kragte wat op ’n voorwerp toegepas word. Stoot of trek kragte SPANNING Krag teenwoordig in ’n gespande tou RESULTANTE/NETTO KRAG Die enkele krag wat dieselfde uitwerking as al die ander krag saam sal hê.

14 KRAGTE DIAGRAMME

15 KRAGTE DIAGRAMME

16 KRAGTE DIAGRAMME

17 KRAGTE DIAGRAMME

18 KRAGTE DIAGRAMME

19 EWEWIG NEWTON SE SOMME

20 KRAGTE SOMME MET LOODREGTE KRAGTE (ewewig)
massa

21 KRAGTE SOMME MET SKUINS KRAGTE (ewewig)

22

23 KRAGTE SOMME MET SKUINS VLAKKE (ewewig)

24

25 DRIEHOEK OPLOSSINGS vir EWEWIG met DRIE KRAGTE

26 Nie-EWEWIG NEWTON SE SOMME

27 KRAGTE SOMME MET LOODREGTE KRAGTE (nie ewewig)

28 KRAGTE SOMME MET SKUINS KRAGTE (nie ewewig)

29

30

31

32

33

34

35 HYSBAK

36 GRAFIESE OPLOSSINGS NEWTON SE SOMME

37 KOP-TOT-STERT METODE – EWEWIG met DRIE KRAGTE

38 KOP-TOT-STERT METODE – EWEWIG met maksimum spanning/gewig

39 GRAFIESE OPLOSSINGS vir NIE-EWEWIG

40 NEWTON SE UNIVERSELE GRAVITASIE WET

41 NEWTON SE GRAVITASIE WET
Elke liggaam in die heelal trek elke ander liggaan aan met ‘n krag direk eweredig aan die produk van hulle massas en omgekeerd eweredig aan die kwadraat van die afstand tussen hulle middelpunte

42 GRAVITASIE VERSNELLING VIR ENIGE PLANEET

43 VERHOUDING SOMME

44 VERHOUDING SOMME

45 NETTO GRAVITASIE KRAG

46 NETTO GRAVITASIE KRAG

47 NETTO GRAVITASIE KRAG

48 NETTO GRAVITASIE KRAG


Download ppt "HERSIENING NEWTON SE WETTE."

Verwante presentaties


Ads door Google