De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

BESLOTE KORPORASIES ONR314.

Verwante presentaties


Presentatie over: "BESLOTE KORPORASIES ONR314."— Transcript van de presentatie:

1 BESLOTE KORPORASIES ONR314

2 Agtergrond Wet op Beslote Korporasies 69 van 1984
BK op 1 Jan 1985 deur Wet op BKs in die lewe geroep Bekend as “kleinsakekorporasie” BK’s voldoen aan die redelike behoeftes van die tipiese kleinsakeman

3 Oogmerke v BK Eenvoudiger, goedkoper en buigsame ondernemingsvorm
Afsonderlike regspersoonlikheid Een van die bekendste ondernemingsvorms Groot aantal BK’s geregistreer

4 Year Close Corporations Public Companies Private Companies Non Profit (Section 21) Limited by Guarantee External Companies 2000 77000 304 29595 987 2 127 2001 86396 269 27572 1353 3 132 2002 107307 252 29580 1652 139 2003 110721 29330 1931 141 2004 128750 211 33754 1760 144 2005 186078 333 41213 2214 1 2006 228304 270 36152 2113 149 2007 225065 281 32745 174 2008 264571 190 26562 2098 154 2009 231146 136 21935 2166 131 2010 177085 98 22571 1901 142 2011 11407 2167 200 12

5 Redes vir ‘nuwe’ Regsvorm
Mpye-reg word al hoe meer ingewikkeld Mpy-wet word ontoepaslik vir behoeftes van bona fide klein onderneming Soek regsvorm met regspersoonlikheid sonder om te onderwerp aan vereistes v Mpye-reg Eenvoudiger, goedkoper regsvorm Addisionele regsvorm

6 Onderskeidende kenmerke
Lede MOET natuurlike persone wees! Regsvereistes en omgewing eenvoudiger as Mpy-wet Bv BK-Wet = 83 artikels v Mpy-wet =225 artikels en 5 Bylaes BK= regspersoon geskeie van lede, ewigdurende voortbestaan Lede beskik oor beperkte aanspreeklikheid tov BK skulde

7 … Onderskeidende kenmerke
Beskik oor bevoegdhede van natuurlike persoon vir sover deur regspersoon uitgeoef kan word Minimum Formaliteite Enkel persoon kan BK vorm en hoef nie noodwendig winsbejag te wees Geen aandele/ aandelekapitaal nie

8 … Onderskeidende kenmerke
Geen streng kapitaalhandhawingsreëls nie= moet net solvent + likied bly – kan bystand vir aankoop van lede belang verleen Vryheid om interne verhoudinge + bestuur v BK te reël Lede het gelyke seggenskap in bestuur, geen direkteure

9 … Onderskeidende kenmerke
Wet gedekriminaliseer = lede word persoonlik aanspreeklik gehou as Wet oortree of belange van skuldeisers in gevaar stel Kodifikasie van gemeenregtelike vertrouens- en sorgsaamheidsverpligtinge Minder omvangryke rekeningkundige en openbaarmakingsverpligtinge

10 BK v Venootskap BK 1 -10 lede Slegs natuurlike persone= lede
Regspersoon Ewigdurende voortbestaan Lede vertrouensverhouding teenoor BK Word as entiteit belas Vennootskap 2- 20 lede Regspersone mag lede wees Nie regspersoon nie= vennote aansprklk Verandering in lede=vennootskap ontbind Vennote vertrouensverhouding teenooroor mekaar Elke vennoot word afsonderlik belas

11 BK v Bedryfstrust SELFSTUDIE

12 Voordele van ‘n BK Eenvoud van Bestuur = geen direksie slegs lede
Eenvoudige (informele) besluitnemingstruktuur BK kan met min formaliteite ledebelang bekom en selfs fin bystand verleen aan lid Hoef nie gereeld opgawes in te dien nie BK mag aandele in ‘n Mpy hê, maar nie anders om nie

13 Nadele van ‘n BK Elke lid is verteenwoordiger van die BK en kan namens BK verpligtinge aangaan, SONDER medewete van ander lede Gebrek aan formaliteite vergemaklik bedrog Ledetal tot 10 beperk – fin vermoë en omvang van die korporasie word verontagsaam

14 BK’s en die Maatskappywet 2008
Geen nuwe BK’s na inwerkingtreding van die Wet Bestaande BK’s kan ter enige tyd omgeskakel word in ‘n mpy onder die nuwe Wet Die wet maak sekere wysigings tot die BK-wet bv: ondernemingsredding, jaarlikse finansiele state en oudit.

15 Oprigting en Omskepping
BK verkry regspersoonlikheid en korporatiewe status As ‘n BK tot stand gebring word bly dit voortbestaan totdat gederegistreer/ ontbind word Oprigting – regulasies tov die indiening van sekere dokumente is gepubliseer

16 Vereistes vir Registrasie
Nie van toepassing

17 BK Samestellende Dok’e
Samestellende dokumente bestaan uit die volgende: Stigtingsverklaring en Samewerkingsooreenkoms (opsioneel)

18 Stigtingsverklaring Verstrek info oor die BK
Indien enige verandering of toevoeging daartoe gemaak word moet ‘n gewysigde stigtingsverklaring (CK2) by die Registrateur ingedien word

19 Samewerkingsooreenkoms
reël interne aangeleenthede (nie strydig met Wet) Soos aandeelhouersooreenkoms v Mpy SWO moet deur of namens elke lid onderteken word(hou by geregistreerde kantoor) Insae= slegs lede

20 CK 1 of Stigtingsverklaring
Brondokument Sit korporatiewe struktuur uiteen Moet deur al die lede of gevolmagtigdes onderteken word wat by registrasie lede gaan wees Moet afskrif van sv en bewys van registrasie hou by geregistreerde kantoor Insae= enige persoon

21 Inhoud van CK1 Volle naam v BK Hoofbesigheid wat BK gaan bedryf
Datum van einde van boekjaar Posadres Naam en Posadres van BK se Rek. Beampte + skriftelike toestemming Volle name,ID nommers en woon- en posadres v elke lid vd BK Grootte in % van elke lid se belang Bydrae v elke lid aan BK

22 Naam van BK Naam: beginpunt v registrasie is kies naam wat wenslik is vir Registrateur. Mag nie ooreenstem met name van ander besighede nie en moet “aanvaarbaar” wees Naamsverandering: Selfstudie! Hoe om te werk te gaan om naam te verander? Wat is gevolge? Paragraaf

23 Voorskrifte oor Naam Die afkorting BK moet by die naam gevoeg word(of ekwivalent in amptlike taal bv CC) Volle geregistreerde naam + registrasienommer (leesbaar) moet: Aan buitekant v geregistreerde kantoor en elke ander kantoor vertoon word In alle kennisgewings en publikasies vd BK wees insluitend tjeks, briewe, fakture en kwitansies

24 Die uitreiking van kennisgewing of publikasie sonder die melding van die BK naam of registrasienommer stel die lid of enige ander persoon: Skuldig aan misdryf Aanspreeklik teenoor die houer vd tjek ens.

25 Wysiging van CK1 Art 15 van die Wet bepaal dat enige verandering in stigtingsverklaring bwv indiening by die Registrateur van gewysigde stigtingsverklaring (CK2) Lees

26 Omskeppings Aangesien nuwe wet ‘n einde bring aan die BK behandel ons nie omskepping van ‘n Mpy na ‘n BK nie MAAR Die omskepping van BK na Mpy en die uitwerking daarvan

27 BK na Mpy Los par.26.25 Kennisgewing van omskepping moet ingedien word
Bevat die volgende: Skriftelike verklaring van goedkeuring (75% van houers van ledebelange) ‘n AVO soos die Maatskappywet van 2008 vereis Voorgeskrewe indieningsgeld

28 BK na Mpy (vervolg) Elke lid = aandeelhouer
Aandele gehou hoef nie in verhouding te wees met ledebelang nie Regspersoon voor omskepping bly voortbestaan maar in vorm van ‘n mpy Alle bates, laste, regte en verpligtinge gaan oor aan mpy Regsaksies word voortgesit deur/ teen nuwe mpy Aanspreeklikheid van ‘n skuld bly voort- bestaan

29 Dros v Telefon


Download ppt "BESLOTE KORPORASIES ONR314."

Verwante presentaties


Ads door Google