Job 38:32 Kan jy die Diereriem uitbring op sy tyd?

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
Advertisements

Besluit watter liedere julle wil sing.
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Kinders van die Bybel.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
Voltooi die vers....hoe maak mens?
Psalm 98 Geseënde Kersfees! Orrelis: Albert Troskie
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Wie is reg? Wie is weg? God en Godsdienste.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Op pad na jou destinasie!!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
BYBEL BRAINTEASERS.
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Algemene Sinode Dagwyding
VAT DIT OF LOS DIT
ONS KRAGKRISIS Feitesending. ONS KRAGKRISIS Feitesending.
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Bekering.
Vader se seën.
God se vreemde opdragte
2 > 1 Twee is beter as een.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
Druk (Click) om voort te gaan
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
Afhanklikheid van God.
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Bybel Speletjie KINDERS VAN DIE BYBEL.
Hartlik welkom in die Erediens!
“gevangene van die wet”
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
Die lewe is (soos) … Metafoor – kort vergelyking
20. Dan moet jy maar voel 2 Konings 17.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
ACTS ACTION II..
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Job 38:32 Kan jy die Diereriem uitbring op sy tyd? Bybelaanhalings uit : 1953 vertaling. Sterkaarte en Sterrebeelde opgestel en gereproduseer vanuit : Starry Night®(Pro) (Version Number 6.3.6 pcEW) / Imaginova® Corp. Opgestel deur Francois de Jager (francois.dejager@telkomsa.net)

AGE OF AQUARIUS Die “New-Agers” praat nou al van die “Age of Aquarius” . Hierdie voorlegging lewer die bewys dat die “Age of Aquarius” eers oor 600 jaar kan aanbreek en wys op ‘n paar ander ongelooflike ontdekkings in die Woord.

STERRE VOORSPEL Deu 4:19 dat jy ook jou oë nie na die hemel opslaan, en as jy die son sien en die maan en die sterre, die hele leër van die hemel, jou laat verlei en voor hulle neerbuig en hulle dien nie--dinge wat die HERE (JaHWeH) jou God aan al die volke onder die hele hemel uitgedeel het. Deu 4:24 Want die HERE (JaHWeH) jou God is 'n verterende vuur, 'n jaloerse God. Ons mag dus geensins enige hemelruim aanbidding of voorspellings op grond van posisies van die hemelliggame waag nie. Die ander nasies hou hulle daarmee besig. Baie van ons gee ag daarop en verslind daardie “Sterre Voorspel” rubrieke in die tydskrifte, wat Vader se grimmigheid teenoor ons ontketen. Vandag sien ons die resultate van o.a. bg. oortreding.

Onse Vader se meedeling aan Job Job 38:31 Kan jy die bande van die Sewe-ster knoop? Of die toue van die Oríon losmaak? Job 38:32 Kan jy die Diereriem uitbring op sy tyd? En die Beer met sy kleintjies lei? Job 38:33 Ken jy die wette van die hemel? Of kan jy sy heerskappy oor die aarde bestel?

Vader bring die diereriem uit op Sy tyd Die volgende skyfies verduidelik ‘n verstommende uitrol van die gebeure die afgelope 6000 jaar! Die naam van die tydvak waarin ons verkeer, word bepaal deur die posisie in die hemelruim waar die son van suid na noord oor die ewenaar gaan, nl. die “Vernal Equinox” of die “Eerste punt van Aries” elke jaar 20 Maart. Die eerste Bybelse dag van die jaar begin dan die 21e Maart en word in Hebreeus 1e Abib of in Chaldees 1e Nisan genoem. Die aarde se draai-as presesseer soos ‘n tol wat stadiger begin draai. So ‘n siklus neem ongeveer 26000 jaar om te voltooi.

Vader bring die diereriem uit op Sy tyd "precession."Encyclopædia Britannica. 2010. Encyclopædia Britannica 2006 Ultimate Reference Suite DVD 18 Mar. 2010 .

Vader bring die diereriem uit op Sy tyd Hierdie presessie kan ons nou sien in die volgende sterkaartafbeeldings, deur die snypunt van die ekliptika en die ekwatoriale ewenaar, nl, die “Eerste punt van Aries” dop te hou. Hierdie snypunt is die punt waar die son van regs na links die ewenaar van suid na noord kruis op 20 Maart elke jaar. Die tydvak naam waarin hierdie snypunt voorkom, is die naam van die konstellasie waarin die snypunt op daardie stadium is. Agv presessie skuif hierdie snypunt stadig maar seker.

3970 vC Adam geskape Tydvak: Taurus die bul

Adam oorlede 3040 vC Tydvak: Taurus die bul

Noag gebore 2914 vC Tydvak: Taurus die bul

Sem gebore 2442 vC Tydvak: Taurus die bul

Sondvloed 2314 vC Tydvak: Taurus die bul

Abram gebore 2022 vC Tydvak: Taurus die bul

En nou vir die eerste groot verrassing! Die tydperk toe Jakob (Israel) gebore is, kruis die “Eerste punt van Aries” toe net die grens vanaf Taurus na die Ram (wat ‘n skaap is)! Sy volk Israel word genoem: Eze 34:30 Maar hulle sal weet dat Ek, HERE (JaHWeH) hulle God, met hulle is, en dat hulle, die huis van Israel, My volk is, spreek die Here (Heerser) HERE (JaHWeH). Eze 34:31 En julle is My skape, die skape van My weide; julle is mense, Ek is julle God, spreek die Here (Heerser) HERE (JaHWeH). Dus toe Jakob (Israel) gebore is, het daardie volk, Israel, wat skape genoem is, ontstaan.

Jakob (Israel) gebore 1862 vC Tydvak: Aries die ram

Koning Dawid 1085 vC Tydvak: Aries die ram

80% van Israel na Assirië 820 vC Tydvak: Aries die ram

20% van Israel na Babilonië 612vC Tydvak: Aries die ram

Geboorte van Jesus Tydvak: Pisces die visse Toe Jesus gebore is, het die tydperk begin waar ons weer die verstrooide skape soos vissers van mense moes wen vir Sy koninkryk, volgens: Jer 16:15 maar: So waar as die HERE (JaHWeH) leef, wat die kinders van Israel laat optrek het uit die Noordland en uit al die lande waarheen Hy hulle verdryf het. Ja, Ek sal hulle terugbring in hulle land wat Ek aan hulle vaders gegee het. Jer 16:16 Kyk, Ek stuur baie vissers, spreek die HERE (JaHWeH) , wat hulle sal vang, en daarna sal Ek baie jagters stuur wat hulle sal opjaag, van elke berg en van elke heuwel en uit die klipskeure. Mat 4:19 En Hy sê vir hulle: Kom agter My aan, en Ek sal julle vissers van mense maak.

Geboorte van Jesus Tydvak: Pisces die visse En so het Vader dit beskik dat toe die Evangelie aan die skape verkondig moes word, dat die “vis” tydvak binnegegaan is, soos wat die volgende skyfie wys! Die visse moes gevang word om die reddende genade van Jesus te vertoon.

Jesus gebore 4 vC Tydvak: Pisces die visse

Vandag 2010 nC Tydvak: Pisces die visse

“Age of Aquarius +-2600 nC Tydvak: Pisces die visse Die tydvak van Aquarius begin eers ongeveer oor 600 jaar, soos die volgende skyfie wys, en nie nou al soos die “New Agers” sê nie!

“Age of Aquarius” 2600 nC !! Tydvak: Aquarius die waterdraer

Suiwer rivier van die water van die lewe +-3031 nC (Net ‘n raaiskoot vir die einde van die 1000 jarige vrederyk!!)

Psa 150:6 Laat alles wat asem het, die HERE (JaHH) loof! HalleluJaHH! Ps 19:2 Die hemele vertel die eer van God, en die uitspansel verkondig die werk van Sy hande. Psa 150:6 Laat alles wat asem het, die HERE (JaHH) loof! HalleluJaHH!