S U I D – S O E D A N Getuienisaksie Vennoot Ondersteuner

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
DIE #12 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Advertisements

RAMINGS.
FOKUS OP GOD ALGEMENE SINODE DAGWYDING 8 NOVEMBER 2016.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE SLEUTEL TOT EENHEID
KONTAK Antwoordgids.
Sessie 4 Hoe begelei ek my kind op die pad van geloofsgroei?
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Getuienisaksie & Malawi
Die Verenigende Christen-Studentevereniging van Suid-Afrika
Liefde vir mekaar – Deel 1
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
DIE #39 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Gelowiges verloor hul lewens as hul Jesus openlik volg.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Wat van die res van jou lewe?
Pakistan is die land waarin Christene die meeste geweld ervaar.
Getuienisaksie Hand 1:8 - En julle sal my getuies wees in Jerusalem, Judea en ook in Samaria en die uithoeke van die aarde.
M O S A M B I E K Getuienisaksie Vennoot Ondersteuner
ViA Vroue-in-Aksie.
Arbeidsbediening is ’n diensarm van Christelike denominasies wat die kerk op verkeie maniere na die werkplek neem.
`n Kerk in aksie teen armoede
Soek jy soms die regte woorde om uit te reik na iemand Soek jy soms die regte woorde om uit te reik na iemand? Of dalk soek jy troos en hulp vir.
EENHEID EN GEBROKE VERHOUDINGS
Welkom almal! Diakonietoerusting 2014.
Gemeentebediening Beplanning – SAVGG (uitdeelstuk)
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
DIE #42 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Getuienisaksie & Msinga
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Kollektes.
Gilson A.C. Waldkoenig & William O Avery Alban Insitute 1999
Prediker: Ds. Schalk Scott
Hierdie aande mag jy nie misloop nie.!!
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
DIE #17 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 April
Geskiedenis GO en SRKS die afgelope twee jaar besluit om met ’n proses van eenwording te begin. Die volgende faktore het ook ’n beslissende rol in die.
NG Kempton Park Oos afkondigings van 11 Oktober 2015
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 25 November
Ons moet elke dag die besluit neem om volgens God se wil te leef.
DIE #14 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
DIE #15 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Hartlik welkom in die Erediens!
Getuienisaksie Hand 1:8 - En julle sal my getuies wees in Jerusalem, Judea en ook in Samaria en die uithoeke van die aarde.
Getuienisaksie & Zimbabwe
M A L A W I Getuienisaksie Vennoot Ondersteuner
\.
Om Islam te verlaat, is strafbaar met die dood in Soedan.
Eritrea is een van die mees verdrukkende state ter wêreld.
DIE #24 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Biddag vir Onderwys 10 Februarie 2013.
Visitasie.
\.
Getuienisaksie & Zimbabwe
Bahrain het ‘n Moslem-populasie van 70%
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
1 Pet. 4:
\.
Hand. 1:
\.
Hartlik welkom in die Erediens!
DIE #41 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
\.
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
\.
Sy neem haar huishoudelike take ernstig op. Sy is baie lief vir Jesus.
Transcript van de presentatie:

S U I D – S O E D A N Getuienisaksie Vennoot Ondersteuner Kom ons bid saam vir Suid-Soedan waar Getuienisaksie, namens die NGK-familie betrokke is as: Vennoot Ondersteuner

George William Bezuidenhout (Geopende Deure NGK) was die eerste persoon van ons NGK-familie wat bande met die AIC (Africa Inland Church) begin bou het. Dit was in die 1990’s.

In 1997 het Kobus van Zyl ook begin betrokke raak en George begin help met teologiese opleiding. Hy fokus op teologie-opleiding by Goli, naby Yei en Korabiat, naby Torit.

Opleiding is aanvanklik aan verskeie denominasies by die ECC (Emmanuel Christian College) by Goli, naby Yei in die suide, gegee.

Die ECC (Emmanuel Christian College) se gradeplegtigheid in 2018

Die ECC se missie & opleidings-programme

’n Trotse dag: die ECC-studente stap deur die strate van Yei voordat hulle hul grade ontvang.

Die biskop van AIC (Africa Inland Church) bid vir Yei en vir vrede in Suid-Soedan tydens die studente-optog.

Kobus van Zyl voorsien die ECC-studente jaarliks met Life Application Study Bibles en neem dit jaarliks saam as deel van hul toerusting.

Hier oorhandig Kobus hierdie studie-Bybels aan studente Hier oorhandig Kobus hierdie studie-Bybels aan studente. Dit help hulle baie in klassituasies.

Die verhouding met die AIC (Africa Inland Church) het sterk ontwikkel danksy die AIC Imotong Bybelskool in Korabiat, naby Torit.

Die prinsipaal van die Bybelskool by Torit waar Kobus-hulle gevra is om te help met teologie-opleiding.

Sedertdien besoek Kobus-hulle die skool elke jaar in Maart Sedertdien besoek Kobus-hulle die skool elke jaar in Maart. (Die studente het nog nie lessenaars nie.)

Hulle bring dan hul spanne saam om die Soedannese te help met die skool se infra-struktuur.

In 2010 het ds Romano (AIC-predikant in Torit), die SA-span versoek om ’n gebou as gastehuis te omskep. Die voltooide gastehuis.

'n Teologiese Skoolgebou wat deur AIM in samewerking met die AIC opgerig is.

Ons NGK-familie reik ook uit na kerke in Suid-Soedan, soos die AIC (Africa Inland Church)

Kobus van Zyl (middel) en George Bezuidenhout (links) saam met Soedannese kerkleiers.

https://twitter.com/WitnessGetuie Lees meer van ons by http://getuienis.christians.co.za/ Lees ons facebook by https://www.facebook.com/KommissieGetuienisaksie/ en ’like’ dit asb. Tweet by https://twitter.com/WitnessGetuie

Lees ons jongste nuusbrief GETUIE/WITNESS op ons webwerf by http://getuienis.christians.co.za/ getuie-kaapstreek/ of vra ’n harde kopie by jul kerkkantoor.