Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Oor offergawes as gemeentebydaes
Advertisements

Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
Voltooi die vers....hoe maak mens?
Toewyding.
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Wie is reg? Wie is weg? God en Godsdienste.
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Hoop in onverwagte plekke
Gedagtes rondom die nagmaal
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Psalm 40:6 Ek pleit, o Heer, op u barmhartigheid. Bly met u liefde en trou om my, want ramp en onheil is naby en om my heen. En in my hart is stryd.
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Rom.6: en :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder Aanspreeklik Gawes (Talente)
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
ONS KRAGKRISIS Feitesending. ONS KRAGKRISIS Feitesending.
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Voorstelling 2013.
Fillipense . 4: 6 Wees oor niks besorg nie , maar laat julle begeertes in alles deur GEBED en smeking met danksegging bekend word by JAHWEH Fillipense.
7 Bybelse Redes vir ‘n Offervaardigheid
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Bekering.
NOU Hoe sien jy die toekoms? Wat beinvloed/bepaal jou toekoms?
Vrugte van die Gees.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
Spr. 3-:12 “'n soort mens wat homself as rein beskou, maar van wie die vuilheid nie afgewas is nie”
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
GEESTELIKE DINGE.
Ons moet elke dag die besluit neem om volgens God se wil te leef.
Hartlik welkom in die Erediens! Volharding met ons oë op Jesus gerig
Hartlik welkom in die Erediens!
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
Identifiseer die Liggaam.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Bly getrou en ywerig, volhard in julle geloof in God !
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die lewe is (soos) … Metafoor – kort vergelyking
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
Skriflesing: Kolossense 3 :
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
1 Pet. 4:
Om GOD LIEF te hê. Om GOD LIEF te hê DIE GROOTSTE GEBOD Matt 22:37 37 En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met.
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
ACTS ACTION II..
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie, maar maak in alles julle begeertes deur gebed en smeking en met danksegging aan God bekend. 7En die vrede van God wat alle verstand te bowe gaan, sal oor julle harte en gedagtes die wag hou in Christus Jesus. 8Verder, broers, alles wat waar is, alles wat edel is, alles wat reg is, alles wat rein is, alles wat mooi is, alles wat prysenswaardig is – watter deug of lofwaardige saak daar ook mag wees – daarop moet julle julle gedagtes rig.”

Fil 4:10-19 “10Ek was baie bly in die Here dat julle na so ‘n lang tyd weer gewys het dat julle nog aan my dink. Nie dat julle my ooit vergeet het nie, julle het net nie die kans gehad om iets te doen nie. 11Ek sê dit nie omdat ek gebrek ly nie, want ek het geleer om my in alle omstandighede te behelp. 12Ek weet wat armoede is en ek weet wat oorvloed is; van alles het ek ondervinding: om genoeg te hê sowel as om gebrek te ly. 13Ek is tot alles in staat deur hom wat my krag gee. 14Nietemin het julle goed gedoen deur my in my moeilike omstandighede by te staan. 15/. . .

15Julle in Filippi weet ook dat in die begin van my evangelieprediking, na my vertrek uit Masedonië, geen enkele gemeente behalwe julle ‘n aandeel gehad het aan my rekening van inkomste en uitgawe nie. 16Ook toe ek in Tessalonika was, het julle meer as een maal iets vir my behoeftes gestuur. 17Dit gaan vir my egter nie om die gawe nie, maar om die vrug daarvan: daardeur word julle self ryker. 18Maar ek het alles ontvang en ek het meer as genoeg. Noudat ek van Epafroditos ontvang het wat julle gestuur het, het ek alles wat ek nodig het. Julle gawe is voor God ‘n offer met lieflike geur, vir Hom aanneemlik en welgevallig. 19En my God sal in elke behoefte van julle ryklik voorsien volgens sy oorvloedige rykdom in Christus Jesus.”

Paulus = gestuurde Bybel oor Dank vir ondersteuning Glo en doen Verse, gelykenisse, Jesus Geld is goed - Liefde vir geld is sleg!

1. Beginsels vir gestuurde 1.1 Aan gemeente verbonde v 14, 15 ... julle het my bygestaan ... julle (alleen) het bygedra Gemeente stuur en bid Gestuurde nou betrokke

1.2 Gestuurde = tevrede wees v 11, 12 ... tevrede in alle omstandighede Armoede - oorvloed Genoeg kos – honger ly Baie hê – gebrek hê

1.3 Gestuurde = Here vertrou v 13 Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee

bly oor gemeente voordeel 1.4 Gestuurde = bly oor gemeente voordeel v 17 ... gaan nie om die gawe (alleen) nie, maar om die vrug daarvan: daardeur word julleself ryker. Seën mense Skatte in hemel

2. Beginsels vir gemeente 2.1 Vennoot van gestuurde v 14, 15 ... julle in Filippi het my bygestaan Persoonlik betrokke

2.2 Gemeente sorg en voorsien v 16 ... julle het meer as eenmaal iets vir my behoeftes gestuur

2.3 Gemeente verstaan finansies soos Here v 19 My God sal in elke behoefte van julle ryklik voorsien volgens sy oorvloedige rykdom in Christus Jesus Waar belofte Heerlike voorwaarde

2.4 Gemeente weet: Here gelukkig v 18 Julle gawe is voor God ‘n offer met lieflike geur, vir Hom aanneemlik en welgevallig

GELOOFSOFFER Geloof Offer Vertrou Here Vra Here Vra iets Wat sê Here vir jou?