Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Die grootste gebod dewaal esterhuizen MESSAGE COVER.
Advertisements

Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Voltooi die vers....hoe maak mens?
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Gedagtes rondom die nagmaal
Herkoms, Frekwensie en Bedoeling
Liefde vir mekaar – Deel 1
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Rom.6: en :
Beeld van God.
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Dra dan die goeie vrug, Boereman!
VAT DIT OF LOS DIT
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
Joh. 14: :
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Die Pesaglam.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Bybel Speletjies Dissipels van Jesus.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Bekering.
Vader se seën.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
Druk (Click) om voort te gaan
24. Die jongste koning 2 Konings 22 en 23.
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
Spr. 3-:12 “'n soort mens wat homself as rein beskou, maar van wie die vuilheid nie afgewas is nie”
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
GEESTELIKE DINGE.
“gevangene van die wet”
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Om GOD LIEF te hê. Om GOD LIEF te hê DIE GROOTSTE GEBOD Matt 22:37 37 En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met.
Joh. 1: Efes. 5:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
Rom.1:18-32.
VAN WAAR KEN U MY? Johannes 1:43-51.
ACTS ACTION II..
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?

Het ek maar nie daardie skuld aangegaan nie…

Ek wens ek kon my huwelik oorbegin.

Het ek tog nooit daardie eerste sigaret gevat nie.

Van môre af gaan ek minder eet en meer oefen! (of dalk oormôre, of….)

Ek is nou al so lank negatief oor my werk…

Tweede kanse 7 April 2013 Julle is in goeie geselskap

Het ek tog nooit vir daardie vrou gekyk nie!

Het ek liewer maar na Nineve gegaan...

Waarom het ek gesê ek ken Hom nie??? Ag, het ek tog saam met Hom gesterf...

Oeps! Ek het ernstig drooggemaak... En daar is baie. Die Bybel is vol daarvan. Saggeus Die owerspelige vrou Nie alle mense kry 2e kanse nie…

Jona = duif seun van Amittai = waarheid uit Gat-Hefer = wynpers van die uitgrawing Jona was ‘n werklike persoon. 2 Konings 14:25: Gat-Hefer in Galilea, 5km noord van Nasaret. Hy is egter ook ‘n simbool vir dié wat 2e kanse kry. Matt 12:40 Want soos Jona drie dae en drie nagte in die buik van die groot vis was, só sal die Seun van die mens drie dae en drie nagte in die hart van die aarde wees.

Simon = gehoor Petrus/Cefas = rots  seun van Jona Matt 16:16 En Simon Petrus antwoord en sê: U is die Gesalfde, die Seun van die lewende God. [17] Toe antwoord Jahsua en sê vir hom: Salig is jy, Simon Bar-Jona, want vlees en bloed het dit nie aan jou geopenbaar nie, maar my Vader wat in die hemele is.

Joh 21:15 […] Jahsua [vra] vir Simon Petrus: Simon, seun van Jona, het jy My waarlik lief, meer as hulle hier? Hy antwoord Hom: Ja, Heer, U weet dat ek U liefhet. Hy sê vir hom: Laat my lammers wei. [16] Hy vra hom weer die tweede maal: Simon, seun van Jona, het jy My waarlik lief? Hy antwoord Hom: Ja, Heer, U weet dat ek U liefhet. Hy sê vir hom: Pas my skape op. [17] Hy vra hom die derde maal: Simon, seun van Jona, het jy My lief? Petrus het bedroef geword, omdat Hy hom die derde maal vra: Het jy My lief? En hy antwoord Hom: Heer, U weet alles, U weet dat ek U liefhet. Jahsua sê vir hom: Laat my skape wei.

Esau = grof/harig  ’n Onheilige Heb 12:16 Laat niemand [ Esau = grof/harig  ’n Onheilige Heb 12:16 Laat niemand [...] ’n onheilige [wees] soos Esau, wat vir één spysgereg sy eersgeboortereg verkoop het. [17] Want julle weet dat hy, toe hy ook later die seën wou beërwe, verwerp is, want hy het geen geleentheid vir berou gevind nie, al het hy dit met trane vurig begeer. (Gen 27:38 Daarop het Esau aan sy vader gevra: Het u net een seën, my vader? Seën my ook, my vader! En Esau het sy stem verhef en geween.) Esau is iemand wat nie ‘n tweede kans kry nie. Die Skrif sê hy is ‘n onheilige. In teenstelling met ‘n seun van waarheid. Is Esau onheilig omdat hy sy eersgeboortereg geminag het? Of het hy dit geminag omdat hy onheilig is? Het hy berou gehad omdat hy van mening verander het? Of omdat hy nie die seëninge sou kry nie?

dieselfde ou trant Wat help ’n tweede kans as mens net op voortgaan? Enkele punte om oor te besin Rom 12:2 En word nie aan hierdie wêreld gelykvormig nie, maar word verander deur die vernuwing van julle gemoed, sodat julle kan beproef wat die goeie en welgevallige en volmaakte wil van God is.

’n nuwe kopkoers Moet Vader ons op ’n Jona-langnaweek trakteer voordat ons ’n nuwe kopkoers sal inslaan? Moet ons deur ‘n egskeiding / siekte / bankrotskap / werkloosheid gaan voor ons die nodige nuwe besluit neem? Hoekom is ons so swak as ons WEET ons moet verander maar ons doen dit nog steeds nie? Hoe verander ons ons eie denke daadwerklik? Eseg 18:23 Het Ek dan miskien ‘n behae in die dood van die goddelose? spreek Sy Majesteit Jahwe. Nie liewer daarin dat hy hom bekeer van sy weë en lewe nie?