Sefapano (Kruis) Kruis na die opslaan ons oë waarheen ons op die berg

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Besluit watter liedere julle wil sing.
Advertisements

KONTAK Theo de Jager bl. 51.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
Toewyding.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
KONTAK Antwoordgids.
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Wie is reg? Wie is weg? God en Godsdienste.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
“Gaan dan heen”.
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Liefde vir mekaar – Deel 1
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Psalm 40:6 Ek pleit, o Heer, op u barmhartigheid. Bly met u liefde en trou om my, want ramp en onheil is naby en om my heen. En in my hart is stryd.
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 01 Janurie
Die straatkind Linda Roos.
Woorde en Musiek: Carli Lessing
Keerpuntgebeurtenisse
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder Aanspreeklik Gawes (Talente)
Gedagtenis maaltyd.
Wat is jou gebed vir hierdie land van jou?
Brief Fernel A. Abrahams.
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
DIE UITKOMS IS HIER,DIE UITKOMS IS HIER!
Dra dan die goeie vrug, Boereman!
ONS KRAGKRISIS Feitesending. ONS KRAGKRISIS Feitesending.
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Kyk na die wilde voëls… Matteus 6:25-34 en dele uit Psalm 104
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 11 November
Gaan dan heen. Gaan in vrede. My kind gaan doen - wat Ek van jou vra:
7 Bybelse Redes vir ‘n Offervaardigheid
Bybel Speletjies Name van JESUS.
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 03 Julie
Ons storieboek oor Jesus se geboorte
DIE #17 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 20 November
2 > 1 Twee is beter as een.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
Welkom, Leiers!.
11. Ek glo Jesus kom weer Matteus 25:31-46.
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
GEESTELIKE DINGE.
Hartlik welkom in die Erediens! Volharding met ons oë op Jesus gerig
Hartlik welkom in die Erediens!
“gevangene van die wet”
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
\.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
DIE RESULTATE VAN SKULDGEVOELENS
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Assosiasie speletjie Aan watter liedjie wat ons sing, laat die volgende prentjies jou dink?
Sy neem haar huishoudelike take ernstig op. Sy is baie lief vir Jesus.
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Sefapano (Kruis) Kruis na die opslaan ons oë waarheen ons op die berg ditapole mekopu poone dikgoho dipodi dipere dikgomo vir reën gaan bid sing met ‘n stok agter die moruti werksklere mense in komberse vroue met kopdoeke stofbesaai deur die suurveld beweeg begin die stoet kom hulle bymekaar van Hlomisa aan die voet Die digter se vader is altyd diep geraak deur die woorde van Psalm 121: “Ek slaan my oë op na die berge: waar sal my hulp vandaan kom? My hulp is van die Here . . .” Omdat die swart mense van die omgewing gereeld na die berg Hlomisa op sy plaas gegaan het om vir reën te bid, het hy vir hulle ‘n groot kruis (sefapano) bo-op die berg opgerig.

aan die voet van Hlomisa

Die mense vergader aan die voet van die berg om daarvandaan die staptog te begin Een gesamentlike doel: om God te vra vir uitkoms kom hulle bymekaar

die ‘stoet’ (procession) verwys hier na die groep mense wat die berg begin uitklim hulle sal bo-op die berg bid waar hulle moontlik nader aan God se teenwoordigheid sal voel begin die stoet beweeg

deur die suurveld stofbesaai die grond is uitgedor van die droogte en die kwaliteit daarvan is swak plante sukkel om in die suurveld te groei negatiewe konnotasie droog deur die suurveld stofbesaai

vroue met kopdoeke komberse die vroue is in tradisionele drag vroue met kopdoeke komberse

Party mense is in hulle werkslere geklee: dalk vind die seremonie tydens werktyd op ‘n weeksdag plaas. mense in werksklere

agter die moruti met ‘n stok Die predikant lei die prosessie teen die steil berg uit; hy gebruik ‘n lang stok vir ondersteuning Hulle gaan bid vir die verbreking vd droogte, vir hul gesaaides en ‘n goeie oes om kos te voorsien agter die moruti met ‘n stok

Hulle sing gewyde, godsdienstige liedere terwyl hulle loop Slegs reën kan uitkoms bring vir die dorre land – die mense se hele bestaan hang van die reën af sing gaan bid vir reën

In volgorde van die belangrikste tot die onbelangrikste gaan hulle bid vir reën, want alles is afhanklik (dependant) daarvan beeste word in die Sotho kultuur beskou as ‘n staussimbool en ‘n simbool van rykdom dikgomo (beeste)

dipere (perde)

dipodi (bokke)

dikgoho (hoenders)

poone (mielies)

mekopu (pampoene)

ditapole (aartappels)

op die berg waarheen ons ons oë opslaan die spreker-hulle kyk altyd op na die kruis op berg Hlomisa wanneer hulle bid op die berg waarheen ons ons oë opslaan

Die Kruis simboliseer God en dis slegs van God af waar daar genade (reën) kan kom Die kruis bo-op die berg simboliseer dus hoop en uitkoms vir almal op die plaas na die Kruis

Ek smaak hierdie gedig stukkend, kwaggas!