LEEU IN DIE DIERETUIN SJ PRETORIUS
Agtergrond: ‘n dogtertjie besoek die dieretuin en ontferm haar oor die ingehokte leeumannetjie
Onnatuurlike omstandighede Grou beton = beklemtoon koue, harde, onnatuurlike omgewing Onnatuurlike omstandighede
Stomp ore = nie gepunt of gespits nie Stomp ore = leeu het dom/ongevoelig geword – kan nie meer geluide van natuur hoor nie
Sy ore stomp Herrinner die leeu se ore haar dalk aan haar teddie se bekende oortjies? Voel sy daardeur gerusgestel?
sy lang stert spitsgekwas En daardie stert? Lyk dit nie soos die verfkwassies waarmee sy by die huis verf nie?
Geel flikkerende oë = rusteloosheid
Sou hy nie graag in die gras wou speel nie?
Sy voel jammer vir die leeu in aanhouding – dis wreed om hom so in te perk tussen mure
Sy voel sy wil hom troos en vat onskuldig aan die tralies
Met ‘n luide gebrul storm hy op haar af!
Genadeloos en instinktief byt hy deur die weefsel en vlees dat die bloed soos ‘n stroom vloei
Hierdie natuurlike optrede bring vir die leeu sy vryheid terug en in sy geestesoog is hy terug in die graslande van sy oorsprong