De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

LIEFDESBRIEWE.

Verwante presentaties


Presentatie over: "LIEFDESBRIEWE."— Transcript van de presentatie:

1 LIEFDESBRIEWE

2 LIEFDESBRIEWE TUSSEN TWEE VERLIEFDES

3 My liefste André Dankie vir jou brief, wat net nou so skattig in my deur gesteek het toe ek tuiskom, belaai met pakkies, dis baie sonnig op straat en gemaak vir daardie dag in die veld of die duine. As die wit volksie hier was, sou ons kon uitry na Stellenbosch of Paarl, of Houtbaai?Het jy my mismoedige brief van Donderdag gekry? Jou brief van vanoggend is baie duidelik en ek verstaan volkome hoe jy voel, my skatkind. En tog …

4 Ek het jou oor die telefoon en in my brief vertel van Jack ­[Cope] se besoek, en wat ek aan hom gesê het, dat jy my wil kom sien, en sy reaksie. Sedertdien het ek hom nie weer gesien nie, en toe ek gister vriendskaplik bel, vra hy: “How are the matrimonial plans going?”

5 Dis ook gevolg. En die gevolge word al meer en meer, en die gevolge in ons sodat jy later miskien hoegenaamd niks daar op Grahamstad sal kan red nie. As dit vir ons albei net ’n avontuur was (want dis óók ’n avontuur) sou alles natuurlik minder ingewikkeld gewees het.

6 Maar ik zal bij jouw [je] blijven
Maar ik zal bij jouw [je] blijven. Omdat ek moet en omdat ek wil en omdat dit nie anders kan nie en omdat jy my kosbare ontdekte skat is en omdat jy my liefhet. “The moment you are influenced you are corrupt[ed].” Dis wat Tolstoi sê, en dáárom waak ek soos ’n leeu oor haar kleintjies, oor jou in my. En daarom miskien spot Jan [Rabie] my gisteraand, “Liewe hemel, Ingrid, as ek André Brink se naam noem, verander jou uitdrukking!”

7 LIEFDESBRIEWE BEVAT - Hoe die een die ander een besing!
Hoe elkeen sy hart uitpraat! Hoe julle die klein dingetjies met mekaar in die grootste detail deel! Hoe julle die mooi en lekker dinge met mekaar deel! Hoe julle saam droom!

8 In liefdestaal taal – Bou ons mekaar op
Trek jy jou vrou aan, sit jy grimering aan, bewonder jy haar lyf, maak jy haar hare mooi, vat jy haar plooie weg – maak jy haar mooi – bevestig jy haar waarde - Bevestig jy jou man se waarde, sy koningskap, profeet, rigter – as rots, minaar en beste vriend Is die taal wat deur God vir die mens ontwerp is daarom hoef ons dit nie te leer in boeke nie, dit kom natuurlik – ons ontwerp is eintlik so gemaklik daarmee dis die enigste taal wat die sender en ontvanger vervul, versadig laat en – vrede, vreugde en blydskap verskaf!!

9 LIEFDESTAAL TAAL VRUG Meisie / Ou Beste Vervulling Mooi Vrede Liefde
VERLIEFDHEID LIEFDESTAAL GEDAGTES Meisie / Ou Beste Mooi Liefde Lekker dinge TAAL Besing hom /haar Opboutaal Mooimaak Deel mooi drome Spreek lewe VRUG Vervulling Vrede Vreugde Blydskap Lewe

10 PRESTASIETAAL Werk Worries Geld TAAL Politiek VRUG GEDAGTES Werkstaal
MINDERWAARDIGHEID GEDAGTES Werk Worries Geld Politiek TAAL Werkstaal Worrytaal Geldtaal Politieketaal Vreestaal Oordeel VRUG Angstigheid Vreesagtigheid Spanning Liefdestaal verdwyn Ontbloting

11 GOD SE LIEFDESBRIEF AAN DIE MENSDOM

12 Vrede Seën Voorspoed Hoopvolle toekoms TAAL VRUG Geregtigheid
GEDAGTES Liefde Verhouding Nageslag Vrede Seën Voorspoed Hoopvolle toekoms MY IDENTITEIT TAAL Geregtigheid Jesus Geen oordeel VRUG Lewe in oorvloed Heerskappy Gesag Heerlikheid

13 GOD SE BRIEF SȆ: Dat ek geskep is na Sy beeld en Sy gelykenis
Dat ek toegerus is om die aarde te bewerk en te bewaak Dat ek geseen is met alle geestelike seeninge in die hemel en op die aarde Dat ek vrugbaar is en kan vermeerder Dat God ‘n verhouding met my begeer Dat Hy my aangetrek het met die mantel van geregtigheid Se dat ek perfek is Se dat ek sonder vlek of rimpel is Geheilig is / Rein Dat ek Sy kind is en daarom erfgenaam DAT EK GOD SE LIEFDESBRIEF IS EN ELKE WOORD VAN GOD IS IN MY GESKRYWE

14 ADAM WORD MISLEI DEUR DIE VYAND, IN DIE PROSES VERLOOR HY:
GESAG DIE VERMOë OM DIE LIEFDESBRIEF VAN GOD TE VERSTAAN

15 NOU KAN MENS WAT HERSTEL IS LIEFDESBRIEF WEES

16 ADAM – DOEN DIT SELF - MINDERWAARDIG – GEEN IDENTITEIT
JESUS – DOEN ALLES KLAAR – HY HERSTEL EN BEVESTIG ONS IDENTITEIT – HG – MAAK BRIEF VERSTAANBAAR NOU KAN ONS DIE VERSKIL WEES –

17 DIE KINDERS VAN GOD WORD AS ‘N LIEFDESBRIEF GEOPENBAAR!!!!

18


Download ppt "LIEFDESBRIEWE."

Verwante presentaties


Ads door Google