Totaal nuwe en unieke ras. Ignoreer kleinlike bouvorm aspekte.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
LEWENSIKKLUSSE IN DIERE
Advertisements

Dis nie meer snaaks nie! Nou raak dit werk!
Onderwerp 3 Goedere en dienste
Die produksieproses Onderwerp 15
Ongelykheid en armoede
Begrotingsaspekte Tegnologie vandag Die raamwerk vir begroting ”’n Kontrolelys vir openbare skole se begrotingsprosesse” Die beheerliggaam moet.
Onderwerp 10 Die entrepreneur
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Begin ‘n besigheid Onderwerp 11
SPINAAL KOORD BESERINGS Rolstoele en Rolstoel Hantering
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
POËTIESE BEGRIPPE RYM ENJAMBEMENT POLISINDETON BEELDSPRAAK HALFRYM
Onderwerp 4 Besighede Waarvan gaan ons leer? • formele en informele besighede. • soorte besighede (handels-, vervaardigings- en diensondernemings) wat.
Omdat.
Afrikaans Taal Graad 11 en 12.
VOERKRAAL WAARDETOEVOEGING 11 JUNIE 2015 – Louw Van Reenen
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
Stres Gr. 11.
Kopiereg.
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
Liefde vir mekaar – Deel 1
Funksies van ‘n Besigheid
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
GENETIESE VERBETERING
Vloede Eenheid 4 Bl
Wiskunde Geletterdheid Graad 10 J. Oliphant
Wiskunde Geletterdheid Graad 10 J. Oliphant
Kwart-voor-sewe-lelie (7)
Datahantering Wiskunde Geletterdheid, Graad 11 J. Oliphant
Alles Nuut Wie U is kan ons nie peil nie U kom en maak Uself bekend
UITDAGINGS EN OPLOSSINGS
Wie’s hy? DIGTERS EN DIGTERSKAP:
MA.
Omtrek (Reghoek/Vierkant/Driehoek)
Brief Fernel A. Abrahams.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 10
DANKIE PA!!.
Op 01 Februarie 2015 het ons met ‘n fondsinsamelings-projek begin waarby ons soveel moontlik oud-leerders wil betrek. Framesby het homself oor die jare.
Die Bovelder Saamgestelde Ras / “Composite”
Blind date Moontlike antwoorde:.
Welkom almal! Diakonietoerusting 2014.
Laer Volkskool Heidelberg
Preek Jesaja 53:6.
IS ONS GEMEENTEMATERIAAL STERK?
Webregistrasie.
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
Die Pesaglam.
Gilson A.C. Waldkoenig & William O Avery Alban Insitute 1999
Ons Wonderlike Skepper
Gaan dan heen. Gaan in vrede. My kind gaan doen - wat Ek van jou vra:
Bybel Speletjies Name van JESUS.
DIE TOEKOMS!!! “Ons behoort tyd te spandeer om ons toekoms te beplan, want ons gaan die res van ons lewe daarin deurbring”
Laerskool Hermanus Helen Ackermann
Ons storieboek oor Jesus se geboorte
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
VAN DIE TEKS NA VANDAG HERMENEUTIEK [2] 8 5 Hermeneutiek 2.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
PekanneutProduksie Inligting verskaf deur.
Hoekom belê in aandele. Hoekom belê in aandele.
Hartlik welkom in die Erediens!
“gevangene van die wet”
Selfdegeslagverhoudings
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
KAN JY BEKOSTIG OM NIE MET DEXTERS TE BOER NIE?
LO Kwartaal 1 Graad 10.
SUPERMOONDHEDE en die KOUE OORLOG
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
Transcript van de presentatie:

Totaal nuwe en unieke ras. Ignoreer kleinlike bouvorm aspekte. RASSTANDAARDE Totaal nuwe en unieke ras. Ignoreer kleinlike bouvorm aspekte. Totaal gefokus op ekonomiese faktore. Geteel om: Kostes so laag as moontlik te hou! Inkomste so hoog as moontlik te kry!! = MAKSIMUM WINS!!!

KLEUR EN VEL PIGMENT Enige kleur kombinasie is aanvaarbaar. Goeie pigment om die oë en oor die ore is noodsaaklik. REDE Om kanker en oog infeksies te voorkom. Sterk hoewe.

KOP EN HORINGS Ooie moet vroulik wees en neig na poenskop. Ramme moet manlik wees en ook neig na poenskop. Ligte horings in beide geslagte is aanvaarbaar. Rede Makliker om in krale te hanteer Minder vatbaar vir onsuiwer as gevolg van horing beserings.

BEDEKKING Moet hoofsaaklik kort, blink hare hê. Onderliggende laag fyn donsige wol. Moet nooit geskeer word nie, met natuurlike vermoë om bedekking af te gooi. REDE Uiterste hitte en koue toleransie (Winter benede vriespunt – Somer 45°C +) Beskerming teen bosluise en geen skeer kostes. Skoon en Netjies – Geen vlieg en onsuiwer probleme.

UITSTEKEND

Goed vir Warm klimaat te kort vir Koue

OOIE MET GOEIE BEDEKKING

GOED

GEMIDDELD

Aanvaarbare Swakker Bedekking

Aanvaarbare Swakker Bedekking

PRUL

PRUL

BOUVORM EN BENE REDE Moet van gemiddelde grootte wees. Moet ’n funksioneel doeltreffende bouvorm hê. Goed geplaasde bene met uitstekende loop vermoë. REDE Maklik lam. Genoeg vleis en steeds goeie bewegings vermoë.

AGTERKWART Moet goed gespierd wees. Geen vet lokalisering. Uitstekende stand van bene

TESTIS Goed gevorm met uitstekende elastisiteit. Minimale abnormaliteite en foute.

Let op die verskille in liggaamsbou tussen die ram en die ooi. Meatmaster Let op die verskille in liggaamsbou tussen die ram en die ooi.

BOUVORM OOIE Fyn en Vroulik. Goed gevormde uier. RAMME Groot en Gespierd Veral sterk oor die agterkwart en lende. Goeie balans tussen lengte, diepte en breedte. OOIE Fyn en Vroulik. Goed gevormde uier. Uitstekende moeder eienskappe.

STERT Goeie aanhegting. Verkieslik nie langer as die hakskeen. Netjies wigvormig met slegs ’n beperkte hoeveelheid vet. Moet nooit nodig wees om die stert af te sit nie. REDE Voorkom bosluise en onsuiwer. Geen stres en infeksies met stert sny – laer risiko. Minder werk – Laer kostes.

STERT PROBLEEM 1 Te kort Te vet Nie wigvormig PRUL REDE Vet lokalisering Swak karkas kwaliteit

STERT PROBLEEM 2 Te lank Te vet Lae aanhegting Totaal onaanvaarbaar PRUL REDE Teel probleme Swak karkas kwaliteit

STERT PROBLEEM 3 Hang kruis Lae aanhegting PRUL REDE Teel probleme Swak karkas kwaliteit

STERT PROBLEEM 4 Te vet Te wye aanhegting DISKRIMINEER REDE Lei tot teel probleme Vet lokalisering Swak karkas kwaliteit

DIE IDEALE STERT Goeie aanhegting Goeie V vorm Nie te lank nie Nie te kort nie GEEN vet lokalisering

BELANGRIKE EIENSKAPPE OM WAAR TE NEEM

TROP INSTINK Die ras moet n baie sterk trop instink hê. REDE Noodsaaklik vir maklike bestuur in ruig bosveld of bergagtige gebiede. Voorkom rondlopery en draad kruipery. Beskerm hulself en die lammers teen roofdiere.

NIE SELEKTIEWE VELD BENUTTERS Goeie benutters van droë grasveld. Nie selektiewe vreters. Vreet gras, bos, bome en struike.

DOELGERIGTE SELEKSIE EN PRESTASIE TOETSING AS DEEL VAN RASSTANDAARDE Selekteer vir die volgende: Uiters vrugbare skape. Goeie moeders wat hul lammers grootmaak sonder enige probleme. Viriele ramme met uitstekende dek vermoë. Lammers met ’n uitslag massa van 12-25kg (afhangend van die omgewing waarin geboer word). Dit moet van die ma af voor 5 maande geskied. Gemiddelde gradering van A2-A3 moet behaal word teen bogenoemde massas.

VIR LAE KOSTE EN GEHARDHEID Doen bosluis tellings en seleksie daarvoor. Speen skaap so ver as moontlik van dosering vir inwendige parasiete. Geen skeer. Geen sny van sterte. Minimale inenting en dip. ’N MAKLIKE BESTUUR SKAAP IN ALLE OPSIGTE! GEEN BYVOEDING!!

Genetiese verbetering vir jou nageslag en boerdery. Dankie vir u belangstelling, Probeer om ons Kursese by te woon vir Praktiese skaap werk.