De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Laerskool Hermanus Helen Ackermann

Verwante presentaties


Presentatie over: "Laerskool Hermanus Helen Ackermann"— Transcript van de presentatie:

1 Laerskool Hermanus Helen Ackermann
My Skool Laerskool Hermanus Helen Ackermann

2 My skoolwapen Moet ons altyd netjies wees. Ons moet altyd die regte skooldrag dra.

3 Ons skoolgronde Ons tel al ons papiere op. Ons gooi ons vullis in die drom.

4 Die Hoofgebou Die Skoolhoof Die admin Die kunsklas Die Lab. Die Bib. Die saal

5 Graad 1 & 2 geboue

6 Die gebou is meer as 100 jaar oud.
Die Klipgebou Die gebou is meer as 100 jaar oud.

7 Hy bestuur die skool en maak die regte reëls.
Mnr. J.B. Cilliers Is ons skoolhoof. Hy bestuur die skool en maak die regte reëls. Hy teken en kyk na ons rapporte en maak seker die skool se speelgronde is skoon.

8 My gebou Dit is die graad 3 gebou.

9 Graad 3A3

10 My juffrou Juffrou Rolene Pieterse gee vir my skool.
Sy is baie goed met kuns. Sy hou baie van ongesonde happies. Ek is baie lief vir haar.

11 Ek is trots op my skool, want
Ek is trots op my skool, want ek leer hard en sal dan eendag ‘n goeie werk kry. My juffrou is baie vriendelik en ek is gelukkig. Ek het baie maats en ons speel lekker saam.


Download ppt "Laerskool Hermanus Helen Ackermann"

Verwante presentaties


Ads door Google