Die Slak Vriend of Vyand Deur M. Visagie (as leerder)
Uit watter dele bestaan die Slak: Skulp Oog Lang voeler Kop Kort voeler Spiervoet
Habitat Bedags skuil die slakke onder plante en klippe, waar dit vogtig is. Snags is hulle gewoonlik aktief
Nadele van die slak Slakke is ongewensde diere Hulle vreet groente, blomme en struike In sommige dele is hulle die verspreiders van die Bilharzia-prasiet
Vyande van die Slak Baie soorte voëls eet slakke Mense plaas verskillende gifstowwe tussen plante wat as aas vir die slakke dien en wat hulle laat vrek as hul daarvan vreet
Die Slak: Vriend of Vyand??? Absoluut Vyand