De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Wildehonde: Alshe Meyer.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Wildehonde: Alshe Meyer."— Transcript van de presentatie:

1 Wildehonde: Alshe Meyer

2 Beskrywing Lyk soos ‘n hond Karnivoor en soogdier. Groot ronde ore.
Kort donker snoet. Langerige hare.

3 Habitat Wildehonde is regoor Afrika versprei.

4 Dieet Afrika Wildehonde eet wildebeeste en klein bokkies soos Impala, Kudu, Springbok ens.

5 Vyande Boere maak wildehonde dood, omdat hulle bang is dat hulle hul vee gaan eet. Leeu’s Hyena’s

6 Ander feite Hulle kan tot 35 km per uur hardloop.
Wildehonde is een van die mees bedreigte karnivore. Hulle is bedreigd omdat hulle hul habitat verloor a.g.v. mense.

7 Interessante feite Die wetenskaplike naam vir ‘n Wildehond is Lycaon Pictus, ‘n Latynse woord wat geverfde wolf beteken. Hulle het baie byname soos Kaapse Wildehond, geverfde hond ens.

8 Wildehond:https://af.wikipedia.org/wiki/Wildehond
14 Maart 2008 Bibliografie

9 Die einde!!!!!!!!


Download ppt "Wildehonde: Alshe Meyer."

Verwante presentaties


Ads door Google