De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

OPSTELVRAAG EKSAMEN VOORBEELD

Verwante presentaties


Presentatie over: "OPSTELVRAAG EKSAMEN VOORBEELD"— Transcript van de presentatie:

1 OPSTELVRAAG EKSAMEN VOORBEELD
DROOMDELWERS OPSTELVRAAG EKSAMEN VOORBEELD

2 Lees die vraag deur en onderstreep die werkwoorde.
Lig ook ander kernwoorde uit (bv. Karakters se name, ruimtes ens.) deur ‘n glimpen te gebruik of dit te onderstreerp. Trek nou ‘n tabel met 3 kolomme: P (punt) V (verduideliking) I (illustrasie/voorbeeld). Gebruik jou kernwoorde en vul nou die kolomme in. Vir elke punt wat jy maak (kolom 1) moet jy twee bewyse/redes/motiverings/voorbeelde gee. (kolom 2 en 3). Onthou om in paragrawe te skryf. ‘n Inleidings- en slotparagraaf moet ook gegee word. Moenie feite in verskillende paragrawe herhaal nie. Die oorvleueling veroorsaak dat jy punte verhoor. Hou by die volgorde van die opdrag – moenie deurmekaar skryf nie. Puntetelling: Inhoud (15) Taal (10).

3 Naamgewing is dikwels ‘n kortpad van lang beskrywings
Naamgewing is dikwels ‘n kortpad van lang beskrywings. Bespreek die naamgewing in Droomdelwers in ‘n opstel van 350 – 400 woorde deur veral te fokus op Kêppies Killian, Vaatjie, Hendrik Hellberg, Mi’Sweetie, Patricia Redelinghuys, Samuel van der Sandt en Vos Philander. Verduidelik hoe die naam elke karakter beskryf deur kortliks uitstaande kenmerke van elk te gee. Sê ook hoekom dit gepas is. Vertel laastens met watter karakter jy jouself die beste kan identifiseer en hoekom.

4 Inleiding: In die roman Droomdelwers deur Esta Steyn, pas verskeie karakters se name by hul uiterlike eienskappe, of innerlike karaktertrekke.

5 P (Punt) V (Verduideliking) I (Illustrasie/voorbeeld) Kêppies Killian Tipies ‘n kontrei-woord (Weskus) Hy dra ‘n vissermanspet WANT hy was moontlik toe hy jonger was, self ‘n visserman Vaatjie Hy is die kroegman Daarom pas die woord by ‘n biervaatjie of wynvaatjie En dit kan ook wees omdat hy vet is Hendrik Hellberg Sy bnaam is Hennerik Rooihel Sy bynaam was verder Hennerik Indat hy rooi hare en ‘n rooi baard gehad het en omdat Hennerik maar onder die gemeenskap ‘n algemene spreekwyse geword het, of omdat hulle so met hom gespot het Ook omdat hy ‘n buiterige kwaai geaardheid gehad het en verder omdat hulle vir hom so versigtig soos die hel was.

6 Mi’Sweetie Sy word “miss” genoem uit respek. “Miss” Sweetie word “miss” (engels) genoem Want sy was die gerespekteerde eienaar van die winkel. Omdat hulle aan die Weskus geneis is om engels en Afrikaans in hul omgangstaal te meng. En in ‘n winkel is daar baie lekkergoed. En omdat sy ook ‘n dierbare mens is en aklik om mee oor die weg te kom. Patricia Redelinghuys Haar bynaam is Patty – die woord Patty Want sy is ‘n regte bedorwe brokkie. Gee ook die idee dat sy graag flankeer. Byvoorbeeld sy kry gereeld nuwe klere by haar ouers. Byvoorbeeld sy wil vir Samuel op haar verlief maak.

7 Samuel van der Sandt Sy bynaam is Sammy Sy van is Van der Sandt
Dis ook ‘n bybelnaam Mara Marais het hom so begin noem toe hy nog klein was. Want hy is ‘n geoloog wat met sand en klip gwerk het in sy soeke na graniet. Wat dui op goedheid. Omdat hy een van haar vriendinne se kleinseuns is wat voor haar groot geword het. En hy is ook ‘n standvastige, selfversekerde man wat weet wat hy in die lewe wil hê. Byvoorbeeld hy was goed vir Sielie deur haar te beskerm teen Phil tydens die ongeluk toe sy Gilbert se Porche gestamp het. Vos Philander ‘n Vos is ‘n jakkals Vos is ‘n opsweper Vos is verder skelm Net soos ‘n jakkals is hy skelm en agteraf. Want hy sweep die Vlaktevleiers so op dat hulle selfs later vensters stukkend gooi tydens die vergadering. Want hy wil ‘n slinkste manier bevorder word tot hoof van die skool. Byvoorbeeld ‘n reël dat die Suidhoekers ook die vergadering by die skool moet bywoon (oor Vlaktevlei se voortbestaan) alhoewel hulle niks daarmee te doen het nie. Omdat hy weet sy stem alleen is nie genoeg nie. Dus moet hy die Vlaktevleiers se guns behou om saam met hom te bly baklei vir hul behoud.

8 EK IDENTIFISEER MY MET Die karakter wat jy kies se naam Omdat…… En ook ….. SLOT Uit die bogenoemde kan afgelei word dat ‘n naa in Droomdelwers nie bloot ‘n naam is nie, maar dat ‘n naam elke karakter beskryf, of dit nou sy voorkoms is, of geaardheid, maak nie saak nie. ‘n Naam sê beslis iets van die karakter.


Download ppt "OPSTELVRAAG EKSAMEN VOORBEELD"

Verwante presentaties


Ads door Google