De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Psalm 8 V: Vir die koorleier: met musiek. 'n Psalm van Dawid.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Psalm 8 V: Vir die koorleier: met musiek. 'n Psalm van Dawid."— Transcript van de presentatie:

1 Psalm 8 V: Vir die koorleier: met musiek. 'n Psalm van Dawid.
G: Here, ons Here, hoe wonderbaar is u Naam oor die hele aarde, V: hoe glansryk alles wat U in die hemelruim geplaas het! G: Kinders en suigelinge besing die magtige werk wat U tot stand gebring het

2 Psalm 8 V: So word u teëstanders, die vyande en wraakgieriges, tot swye gebring. As ek u hemel aanskou, die werk van u vingers, die maan en die sterre waaraan U 'n plek gegee het, G: wat is die mens dan dat U aan hom dink, die mensekind dat U na hom omsien?

3 Psalm 8 V: U het hom net 'n bietjie minder as 'n hemelse wese gemaak
en hom met aansien en eer gekroon, G: U laat hom heers oor die werk van u hande, U het alles aan hom onderwerp:

4 Psalm 8 V: skape en beeste, alles; selfs die diere in die veld,
die voëls in die lug, en die visse in die see wat die oseane deurkruis. G: Here, ons Here, hoe wonderbaar is u Naam oor die hele aarde!


Download ppt "Psalm 8 V: Vir die koorleier: met musiek. 'n Psalm van Dawid."

Verwante presentaties


Ads door Google