Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Die grootste gebod dewaal esterhuizen MESSAGE COVER.
Advertisements

Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Voltooi die vers....hoe maak mens?
Toewyding.
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Wie is reg? Wie is weg? God en Godsdienste.
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
“Gaan dan heen”.
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Gedagtes rondom die nagmaal
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Psalm 40:6 Ek pleit, o Heer, op u barmhartigheid. Bly met u liefde en trou om my, want ramp en onheil is naby en om my heen. En in my hart is stryd.
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Rom.6: en :
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
VAT DIT OF LOS DIT
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Gaan dan heen. Gaan in vrede. My kind gaan doen - wat Ek van jou vra:
Bybel Speletjies Name van JESUS.
“Die gebed van ‘n gelowige het ‘n kragtige uitwerking” Jak 5:16
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
Bekering.
DIE LIEFDE.
Vrugte van die Gees.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
God het nie witbroodjies nie!
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
Spr. 3-:12 “'n soort mens wat homself as rein beskou, maar van wie die vuilheid nie afgewas is nie”
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
GEESTELIKE DINGE.
Ons moet elke dag die besluit neem om volgens God se wil te leef.
Hartlik welkom in die Erediens!
Die Beeld van JASHUA.
“gevangene van die wet”
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Filp. 2:
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
1 Pet. 4:
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
DIE RESULTATE VAN SKULDGEVOELENS
Hartlik welkom in die Erediens!
VAN WAAR KEN U MY? Johannes 1:43-51.
ACTS ACTION II..
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
’N GEMEENSKAP WAT DIEN Les 13 vir 28 September 2019.
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel? Skriflesing: Rom 8:1-17

Kraggakamma se jaartema is: Ons wil ‘n Lig wees wat die glans van God se liefde versprei Hierdie kwartaal se tema is aanbidding. Deur aanbidding word ons ‘n lig. ‘n Paar weke gelede het ek gepreek oor die tema: “Dissipels aanbid God” Die dissipels het dadelik alles laat staan en Jesus gevolg, toe Hy hulle geroep het. Aanbidding is om God toe te laat om jou siel in besit te neem. Die vraag is: Hoe doen ‘n mens dit? Rom 8 verduidelik dit deur te sê: Laat jou lewe deur die Gees beheer word.

2 nature van die mens Wanneer ‘n mens die Here aanneem, gee Hy aan jou ‘n “tweede natuur”, want Hy maak jou ‘n nuwe skepsel. Jy bly steeds ‘n onvolmaakte/sondige mens, maar die Heilige Gees vernuwe jou dat jy al hoe meer die beeld van Christus vertoon. In Rom 7:24,25 sê Paulus: “Ek, ellendige mens wie sal my verlos van die sondige bestaan?” Dan sê hy: Dit is God alleen wat dit doen. In Rom 8 verduidelik hy hoe God dit doen deur die Heilige Gees. In 8:2 staan “Die Gees maak jou vry”. 8:6 sê dinge waarmee die sondige natuur hom besig hou lei tot die dood , maar dinge waamee die Gees hom besig hou, gee lewe en vrede

Laat die Gees jou lewe beheer Rom 8 praat van mense wat in Christus is, dws mense wat hulle lewe aan die Here gegee het (Joh 1:12). Kinders van God kan nog steeds deur hulle sondige natuur beheer word, dan sal hulle verhouding met die Here dood wees en sal hulle nie geestelik groei nie. Die wat hulle deur die Gees laat beheer vind lewe en vrede. Paulus ontdek: Ek moet ophou om self te probeer (8:4) ; ek moet op Christus vertrou , dan sal die Heilige Gees nuwe lewe en vrede gee.

Laat die Gees jou lewe beheer Jy moet God se belange bo jou eie stel, soos die dissipels In Bofbal moet die kolwer eers die bal raak slaan, voordat hy kan hardloop. As kinders van God moet ons ons oog op Christus hou, dan sal God deur die Heilige Gees ons vryspreek, want God het klaar die res gedoen .

Wat het God het klaar gedoen? Rom 6:14 sê: ons leef onder die Wet van genade. Tweedens, God het ons aangeneem en ons deel van sy liggaam gemaak. Hy seën ons. Hy skep ‘n nuwe verhouding met ons deur die vryspraak (Joh 17:23, 2Pet 1:3,4) Derdens, Hy maak ons Kinders van God: Rom 8:14,16,19,21 en Gal 3:26,27

Om deur die Gees beheer te word, beteken: As die Here my roep: “Volg My” laat ek alles staan en volg Hom. As ek gehoorsaam is, herskep God my sodat ek diensbaar is in Sy Koninkryk. My verantwoordelikheid is om my verhouding met Christus te oefen. Ek hou my oog gevestig op Jesus; God doen die werk wat Hy alleen kan doen, sodat die Heilige Gess in beheer van my lewe sal wees. Uit ‘n vliegtuig wat oor die woude van Alaska vlieg, sien die vlieënier ‘n beer met ‘n blik oor sy kop. Hy moes iewers op ‘n ashoop die blik gevind het en sy kop daarin gesteek het en toe sit dit vas. Die beer het al in die rondte ‘v voetpad uitgetrap, want hy kon nie sien waar hy loop nie. Ons is ook dikwels so. Ons sondige natuur verblind ons soos die blik die beer verblind het.

Verloop van die bespreking tydens die Aandbyeenkoms Ons het eers ‘n vraag bespreek oor die “2 nature” van die mens. As kind van God kan ek steeds my wil bo die wil van God stel. Aan die hand van die onderstaande skyfie het ons gepraat oor wat die verskil sal wees in mense se optrede wat deur hulle sondige natuur beheer word, teenoor mense wat deur die Heilige Gees beheer word, veral binne die volgende kontekste van die werk, verhouding met jou buurman en in gesprekke oor die toekoms van ons land.

Kind van God onder beheer van… Sondige natuur Heilige Gees Werk Buurman Toekoms van die land Werk Buurman Toekoms van die land