Sommige predikers beweer die 10 gebooie is teen die

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
Advertisements

Les 2 vir 14 Oktober 2017 DIE STRYD.
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Wie is reg? Wie is weg? God en Godsdienste.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Gedagtes rondom die nagmaal
SKEPPING EN SONDEVAL Les 1 vir 6 Oktober 2018.
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Op pad na jou destinasie!!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Keerpuntgebeurtenisse
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
Dra dan die goeie vrug, Boereman!
VAT DIT OF LOS DIT
ONS KRAGKRISIS Feitesending. ONS KRAGKRISIS Feitesending.
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Joh. 14: :
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Ek Glo en Bely XIX - XXI Dr. Thinus du Plessis.
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
Bekering.
DIE LIEFDE.
2 > 1 Twee is beter as een.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
Druk (Click) om voort te gaan
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
Spr. 3-:12 “'n soort mens wat homself as rein beskou, maar van wie die vuilheid nie afgewas is nie”
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
GEESTELIKE DINGE.
Hartlik welkom in die Erediens!
Die Beeld van JASHUA.
“gevangene van die wet”
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
Skriflesing: Kolossense 3 :
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Joh. 1: Efes. 5:
ACTS ACTION II..
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
’N GEMEENSKAP WAT DIEN Les 13 vir 28 September 2019.
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Sommige predikers beweer die 10 gebooie is teen die kruis "vasgenael". Is dit waar ? Nee! Nooit nie! Christus het in volkome gehoorsaamheid aan die Vader gewandel - nie om die Seun van God te word nie, maar omdat Hy die Heilige Seun va God is. Hy verwag dat ons gehoor- saam moet wees omdat.....

Hy ons in staat stel om dit te doen - ware christene onderhou nie God se wet om daardeur gered te word nie, ons weet dat die salig- heid 'n gawe is - uit genade, deur geloof (Ef. 2:8) As ware christene, onderhou ons die gebooie van God omdat ons verlos is. Uit liefde vir die Here, gemotiveer word om Hom te behaag en in gehoor- saamheid te lewe.

Gehoorsaamheid is in hierdie opsig die belangrikste faktor. een van die leuens wat Satan al vir honderde jare versprei, is dat God se tien gebooie aan die "kruis genael" was. Die groot bedrieër het seker gemaak dat baie mense onder die indruk gebring word dat Christus Sy lewe opgeoffer het sodat ons nie meer nodig het om God se Volmaakte Wet van 10 Gebooie te bewaar nie.

Christus stem nie daarmee saam nie! Toe Hy van God se Wet van 10 Gebooie gepraat het, het Hy gesê: Mat.5:17-19 Moenie dink dat Ek gekom het om die wet of die profete te ontbind nie. Ek het nie gekom om te ontbind nie, maar om te vervul. Want voorwaar Ek sê vir julle, voordat die hemel en die aarde verbygaan, sal nie een jota of titteltjie van die wet ooit verbygaan totdat alles gebeur het nie.

van die minste van hierdie gebooie breek en die mense so Mat.5;19 Elkeen dus wat een van die minste van hierdie gebooie breek en die mense so leer, sal die minste genoem word in die koninkryk van die hemele; maar elkeen wat dit doen en leer, hy sal groot genoem word in die koninkryk van die hemele. Christus het gekom om die Wet te "Vervul". In die Grieks beteken die woord wat hier gebruik word, om ten volle te vervul - om God se bedoel- ing te vervul.

Het mense hoegenaamd die reg om dit te verdeel of enige Christus het ook verklaar dat God se Wet van 10 Gebooie nie sal verbygaan voordat die "hemel en die aarde verby gegaan het nie" As God sy volmaakte wil in Sy Gebooie bekend gemaak het, Het mense hoegenaamd die reg om dit te verdeel of enige deel daarvan weg te laat ? Nie een letter of letterstrepie van die Wet sal wegval voor- dat alles met Sy wederkoms in vervulling getree het nie.

Christus het die Ou Verbond, die insettinge van die Wet Wat was aan die kruis genael ? Toe Jesus Christus homself opgeoffer het as God se volmaakte offergawe, het Hy die “skuldoffer “ teen ons, wat met sy insettinge ons vyandig was, uitgedelg en weggeruim…..deur dit “aan die kruis te nael” (Kol.2:14) Christus het die Ou Verbond, die insettinge van die Wet van Moses aan die kruis genael.

Christus is ons Nuwe Verbond met God Christus is ons Nuwe Verbond met God! Terwyl ons deel het aan Sy goddelike natuur,word ons in staat gestel om te wandel in Sy voetspore van gehoorsaamheid aan God se Gebooie. Die wet van vryheid bestaan hierin, deur die lewe van Christus wat in en deur ons werk, word ons in staat gestel om in gehoorsaamheid aan God se gebooie te wandel.

Christus sal vir ons doen wat ons nie vir onsself kan doen nie,en Hy stel ons in staat om in alles aan Sy doel te beantwoord. Halleluja! Hier volg 'n tabel waarin sommige van die verskille tussen God se Wet van 10 Gebooie en die wet van Moses met mekaar vergelyk word.

"Die wet van die Here" Jes.5:24. Deur God geskryf op kliptafels. God se Wet van 10 Gebooie: "Die wet van die Here" Jes.5:24. Deur God geskryf op kliptafels. Eks.31:18,Eks.32:16 God se wet,binne-in die verbondsark.Eks.40:20. God se wet identifiseer sonde. Rom.7;7, Rom.3:20 God se wet is nie moeilik nie. 1Joh.5:3

God se wet is die "koninlike Wet" genoem.Jak.2:8 God se wet oordeel die mensdom Jak.2:10-12 God se wet is geestelik.Rom.Rom.7:19 God se wet bring vreugde en vrede Spr.29:18 God se wet is VOLMAAK-Ps.19:8.God se wet is ewigdurend Mat.5:17-19.Die wet van Moses Luk.2:22,1Kor.9:9.Deur Moses geskryf in ‘n boek Deut.31:24,2Kron.35:12.Moses se wet bygevoeg weens sonde Gal.3:19. Moses se wet teen ons 2Kol 2:14

met sy insettinge" genoem Ef.2:15 Moses se wet oordeel niemand nie Moses se wet is die "wet met sy insettinge" genoem Ef.2:15 Moses se wet oordeel niemand nie Kol.2:14-17. Moses se wet was vleeslik Heb.7:16 Moses se wet bevat vervloeking Gal.3:10. Moses se wet maak niks volmaak nie.Heb7:19. Moses se wet is tydelik Kol.2:14 Heb.8:13 Is jy lief vir Jesus? Hou dan Sy Gebooie! Alta atrydom