“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Besluit watter liedere julle wil sing.
Advertisements

Die grootste gebod dewaal esterhuizen MESSAGE COVER.
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
Voltooi die vers....hoe maak mens?
Psalm 98 Geseënde Kersfees! Orrelis: Albert Troskie
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Hoop in onverwagte plekke
Gedagtes rondom die nagmaal
Herkoms, Frekwensie en Bedoeling
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Psalm 40:6 Ek pleit, o Heer, op u barmhartigheid. Bly met u liefde en trou om my, want ramp en onheil is naby en om my heen. En in my hart is stryd.
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Rom.6: en :
Beeld van God.
Keerpuntgebeurtenisse
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder Aanspreeklik Gawes (Talente)
Voorstelling van nuwe lidmate
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Bekering.
NOU Hoe sien jy die toekoms? Wat beinvloed/bepaal jou toekoms?
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
Spr. 3-:12 “'n soort mens wat homself as rein beskou, maar van wie die vuilheid nie afgewas is nie”
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
GEESTELIKE DINGE.
21. Glo maak soms seer Jesaja 6 en 11:1.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Filp. 2:
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
1 Pet. 4:
Joh. 1: Efes. 5:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
Jy is spesiaal. Psalm 139:1-4;
Hartlik welkom in die Erediens!
VAN WAAR KEN U MY? Johannes 1:43-51.
ACTS ACTION II..
Waarna dors ek? Skriflesing Ps 63 Ds. Charl du Plessis
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Ons glo aan een kerk as spieëlbeeld van ons een God: Vader, Seun en Heilige Gees Daarom verbind ons ons aan eenheid onder mekaar, in ons kerkfamilie en.
Assosiasie speletjie Aan watter liedjie wat ons sing, laat die volgende prentjies jou dink?
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die skoot van my moeder. Ek wil U loof, want U het my op ‘n wonderbaarlike wyse geskep. Wat U gedoen het, vervul my met verwondering. Dit weet ek seker: geen been van my was vir U verborge toe ek gevorm is waar niemand dit kon sien nie, toe ek aanmekaargeweef is diep in die moederskoot” Ps 139:13-15

Van julle is selfs die hare op julle kop almal getel. Matt 10:30

“God het die wêreld so lief gehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat die wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie, maar die ewige lewe sal hê” Joh 3:16

Hoekom Praise en Worship ons?

Ons prys God vir wat Hy gedoen het en vir Sy magtige dade

Ons roem Sy naam – maak dit groot,

Ons kom in Sy teenwoordigheid in

God is groot, daarom VERDIEN Hy ons lof

God is goed, aan Sy liefde is daar geen einde nie

Ons erken die Here as God wanneer ons Praise en Worship

Die Here is goed vir ons

Ons sê dankie wanneer ons Praise en Worship - Danklied

Hy is die groot KONING!

WAT GEBEUR WANNEER ONS PRAISE EN WORSHIP?

Dit bring ons in God se teenwoordigheid in

Dit breek kettings in die Gees, soos God die fisiese kettings gebreek het

Jy ervaar die Heilige Gees se teenwoordigheid

Dit help ons om ‘warefare’ in die Gees te doen, breek bindings, sodat God kan begin werk en die oorwinning vir ons kan behaal

Dit gee ons oorwinning oor die vyand se aanslae

Op watter manier kan ons Praise en worship?

Geniet dit, met blydskap en gejubel Deur hande te klap Deur te dans en op musiekinstrumente te speel Deur te sing Geniet dit, met blydskap en gejubel