De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Voorstelling van nuwe lidmate

Verwante presentaties


Presentatie over: "Voorstelling van nuwe lidmate"— Transcript van de presentatie:

1

2 Voorstelling van nuwe lidmate

3 Gemeente strek hande seënend uit
SB 15-1:2 Mag God nou deur sy Gees in julle werk Jul uit sy ryke heerlikheid bekragtig Sodat in julle woon die Christus magtig En jul in liefde vasstaan, stewig, sterk. Gemeente strek hande seënend uit

4 SB15-1:3 Mag jul begryp hoe wyd dié liefde strek, Hoe diep en hoog – vér ons verstand te bowe! Mag julle wat met almal saam gelowe, Dit in Gods volheid ken en klaar ontdek Gemeente strek hande seënend uit

5 SB15-1:4 Aan U wat kragtiger in ons kan werk As wat ons bid of dink – aan U, die Here, Bring ons in Christus ewig, ewig ere! Amen! Aan U die ere in die kerk!

6

7 Lied 471 Soek allereers die koninkryk van God; en sy geregtigheid. wat julle nodig het sal die Vader dan vir julle gee uit sy oorvloed. Halleluja!Halleluja!Halleluja! Amen. Amen (x2)

8 Groetseën

9 Lied 219:1 Laat ons sing van ons Verlosser, Hy wat wys hoe liefde lyk.
Deur sy kruisdood het die Here self Sy hand na ons gereik.

10 Sing, o sing van ons Verlosser, aan die kruis het Hy gely.
Lied 219:1 (vervolg) Sing, o sing van ons Verlosser, aan die kruis het Hy gely. Deur sy dood bring Hy versoening, van ons skuld maak Hy ons vry.

11 Lied 219:2 Laat ons praat met almal om ons oor die hoop wat in ons leef. Jesus Christus het in liefde al ons sonde ons vergeef. Sing, o sing van ons Verlosser, Hy oorwin die dood en hel. Ons het deel aan Sy oorwinning - oral wil ons dit vertel.

12 Lied 219:3 Laat ons sing oor Hom wat t’rugkeer aan die einde van die tyd: "Bruidegom, die bruid verwag U - altyd tot u lof bereid." Sing, o sing van ons Verlosser, Hy kom t’rug, Hy maak ons nuut - "U, die Heerser oor die wêreld, Seun van God, o hoor ons lied."

13 Lied 184:1 Lofsing die Here, die Ewige, sing tot sy ere!
Lofsing die Koning, die Skepper, die Vader, die Here! Loof almal saam - groot is sy heilige Naam! Loof Hom, die Heer van die here!

14 dis Hy wat u kroon met sy seën! Hy skenk die lewe,
Lofsing die Here, dis Hy wat u kroon met sy seën! Hy skenk die lewe, die wasdom, die sonlig, die reën! O sterfling weet: Hy wat Almagtige heet, het ons in liefde bejeën.

15 L 184:4 Lofsing die Here, ja, almal kom loof nou die Here! Alles wat asem het, hier tot in tydlose sfere! Hy is die Lig; ons oog bly op Hom gerig: Hy is die Heer van die here!

16 Lied 464:1 O Heer my God as ek in eerbied wonder
En al U werke elke dag aanskou Die son en maan, die aarde, sterre, wolke, Hoe U dit elke dag so onderhou...

17 Dan moet ek juig, my Redder en my God! Hoe groot is U, hoe groot is U!
L 464:1 (vervolg) Dan moet ek juig, my Redder en my God! Hoe groot is U, hoe groot is U! Want deur die hele skepping klink dit saam Hoe heerlik Heer U grote Naam!

18 kom vestig Hy sy koningheerskappy. wat sonde hier gebreek het.
L 464:3 U Seun word mens; in ons gebroke wêreld kom vestig Hy sy koningheerskappy. Hy maak weer heel wat sonde hier gebreek het. Hy bring weer hoop en redding - ook vir my.

19 L 464:3 (vervolg) Dan moet ek juig, my Redder en my God!
Hoe groot is U, hoe groot is U! Want deur die hele skepping klink dit saam Hoe heerlik Heer U grote Naam!

20 L 464:4 U maak ons deel van al U grootse werke. U laat ons bid, Heer, dat U ryk mag kom. En kom U weer, in heerlikheid op wolke, maak U volkome nuut U eiendom.

21 Dan moet ek juig, my Redder en my God! Hoe groot is U, hoe groot is U!
L 464:4(vervolg) Dan moet ek juig, my Redder en my God! Hoe groot is U, hoe groot is U! Want deur die hele skepping klink dit saam Hoe heerlik Heer U grote Naam!

22 Offergawe Tydens die diens: Diakonale inrigtings
Musiek tydens die offergawe (fluit & orrel): Deel IV  uit Kantata Nr 140 "Wachet auf ruft uns die Stimme" - J.S. Bach. Hierdie deel uit die Kantata is oorspronklik geskryf vir eenstemmige Tenoor-koor, strykers en 'basso continuo', maar Bach het dit ook vir orrel verwerk (BWV645) - as die 1ste van die ses Schübler koraalvoorspele. Bach het die Kantata gekomponeer vir uitvoering in November 1731 in Leipzig. Die teks handel oor die konsep van Jesus se liefde, met die Heilige Gees wat as (Sy) Bruid in die musiek voorgestel word. Dit versinnebeeld dus - in musiek - die eenheid van Christus en die Heilige Gees, as integrale deel van die 3-Eenheid met die Vader. Hierdie koraal in ons Liedboek opgeneem as L587 ("Kyk, Hy kom!" Wag, laat ons luister)

23 Die waarde van verlossing.
God se skattejag Die waarde van verlossing.

24 Mat 13:44-46 VERDER is die koninkryk van die hemele soos ’n skat wat verborge is in die saailand, wat ’n man kry en wegsteek; en uit blydskap daaroor gaan hy en verkoop alles wat hy het, en koop daardie saailand. 45 Verder is die koninkryk van die hemele soos ’n koopman wat mooi pêrels soek; 46 en toe hy een baie kosbare pêrel kry, gaan hy weg en verkoop alles wat hy het, en koop dit.

25 Wat leer Jesus ons?

26 Die duurste prys wat nog ooit betaal is

27 Die waarde wat ONS toevoeg!

28 Toepassings op die doop

29

30 Psalm 134:4 Laat, HEER, u seën op hul daal, u guns uit Sion hul bestraal! U wat beveel en - dit geskied, wil, HEER, u seen oor hul gebied!.

31

32 Lied 514: 1 Ek weet vir seker:Jesus is Heer - Hy het my sonde uit liefde vergeef. Ek was verlore, maar is gevind; nou het ek vrede - ek is Gods kind.

33 Lied 514:1 (vervolg) Hy is my leidsman - Hy laat my leef. Hy is oorwinnaar - Hy is die Heer. Uit sy genade, liefde en trou, weet ons hoe God sy kinders behou.

34 Lied 514:2 Lig is sy las en sag is sy juk. Hy gee vermoeides die ware geluk. Selfs as ek struikel, en dit berou – Hy sal vergewe, Hy bly getrou. Hy is my leidsman - Hy laat my leef. Hy is oorwinnaar - Hy is die Heer. Uit sy genade, liefde en trou, weet ons hoe God sy kinders behou.

35 Seën

36 Amen (x3)


Download ppt "Voorstelling van nuwe lidmate"

Verwante presentaties


Ads door Google