‘Handboek’: Die Bybel Die LP3- benadering

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Besluit watter liedere julle wil sing.
Advertisements

DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Kinders van die Bybel.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
“Doopkategese” Welkom almal!.
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Die Dordtse leerreëls ’n Oorsig.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Liefde vir mekaar – Deel 1
Bybel Speletjies BEROEPE IN DIE BYBEL.
Bybel: Wat is die Konneksie?
Bybelvasvra!.
Bybelboek-bonanza...Hoe maak mens?
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Bybel Speletjie KINDERS VAN DIE BYBEL.
Genesis (begin van die geskiedenis en God se verkose familie)
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Beeld van God.
Bybel Speletjie Diere van die Bybel.
Boeke van die Bybel in Groep
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Drie vrae: Wie is ons? Wat moet ons doen? Hoe gaan ons dit doen?
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Bybel Speletjie Nommers in die Bybel.
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
Bybel Emoji Speletjie.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Bybel Speletjies Dissipels van Jesus.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Ons storieboek oor Jesus se geboorte
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
God se vreemde opdragte
Vrugte van die Gees.
Bybel Would you rather.
Die grootste is die LIEFDE
24. Die jongste koning 2 Konings 22 en 23.
God het nie witbroodjies nie!
Bybel Speletjie Nommers in die Bybel.
Welkom, Leiers!.
11. Ek glo Jesus kom weer Matteus 25:31-46.
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Bybel Speletjie KINDERS VAN DIE BYBEL.
9. Ek glo Jesus het opgestaan
Ons moet elke dag die besluit neem om volgens God se wil te leef.
Hartlik welkom in die Erediens!
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
Welkom by die Kategese 15 April 2018.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
DIE GEHEIM TOT GESINSEENHEID
ACTS ACTION II..
VERSOENING NET VOOR DIE VOLEINDING
8. Ek glo Jesus het gesterf en is begrawe
Welkom by die Kategese 4 Februarie 2018.
Hartlik welkom in die Erediens!
Selfdegeslagverhoudings
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

‘Handboek’: Die Bybel Die LP3- benadering Die LP3-benadering gebruik die Bybel as Handboek met lyne, panele, portrette, en prente as hulpmiddels. Die LP3- benadering

yne anele 12 ortrette 30+ rente Die LP3- benadering

yne anele ortrette rente 12 Die LP3- benadering Daar is 12 oorsigtelike panele: Vanaf die oertyd tot aan die einde van die Nuwe Testament is daar 7 panele. ‘n Verdere 5 panele is bygevoeg om die die groot eras van die geskiedenis en die Kerk tot by vandag te bring. Daar is dus 12 panele in totaal – ses voor Christus en 6 na Christus. Dit plaas die kruis in die middelpunt. Die volgende 12 skyfies gee ‘n aanduiding van die lyne en vaste prente op elke paneel. Elke paneel is ook ‘n agtergrond waarteen nog prente vasgesit word. Die LP3- benadering

Oerverhale, Verstaanshorison Paneel 1: Die Oerverhale

Abraham, Isak, Jakob, Josef Paneel 2: Aartsvaders

Egipte tot Intog in Kanaän Paneel 3: Uittog tot Intog

Paneel 4: Rigters en Konings

Ballingskap en terugkeer Paneel 5: Ballingskap en terugkeer

Jesus se geboorte tot Kruisiging Paneel 6: Jesus kom

Jesus se kruisiging tot Paulus Paneel 7: Opstanding tot NT Gemeentes

Paneel 8: Die Bybel en Belydenis Eerste eeue nC Paneel 8: Die Bybel en Belydenis

Paneel 9: Die donker Middeleeue

Begin boek-era, en Hervorming Paneel 10: Boekdrukkuns en Hervorming

Tegnologiese Era/Sending-era Paneel 11: Tegnologie en Sending

Elektroniese/Digitale era (Post-modernisme) Paneel 12: Elektroniese era en ons

Eredienste Kleingroepies Sistematies deur Bybel Groot lyne van Christendom Visuele inprenting Hou kerngroepe (gesinne) bymekaar Werk volgens Kerklike Jaar Eredienste Kleingroepies Volgens die LP3-benadering word daar ‘n grootgroep-byeenkoms (of erediens) gehou waartydens die Bybelverhale en waarhede vertel en verduidelik word. Daar word sistematies deur die bybel gewerk terwyl die groot lyne van ontwikkeling in die Christendom getrek word. Met die panele, portrette en prente wat in een groot geheel hanteer word, vind visuele inprenting plaas. Indien moontlik word soveel lede van die huisgesin (of kerngroepe in die samelewing) bymekaar gehou tydens hierdie aanbiedings, sodat die gesin (oftewel kerngroep) tuis saam verder daaroor kan besin. Die benadering maak ook voorsiening daarvoor om die Kerklike Jaar te volg.

Oerverhale, Konings tot ballingskap Lukas + Oerverhale, Konings tot ballingskap Matteus + Johannes + 18 Inleidende temas + 3 jaarsiklusse Egipte tot Kanaän + ‘n Gemeente kan begin met 18 oorsigtelike aanbiedings (2 kwartale). Hierna volg daar drie jaarsiklusse: Jaar 1 fokus op die Aartsvaders en Josef, doen ‘n oorsig oor die geskiedenis tussen Josef en Jesus se koms en hanteer dan die Koms van Jesus uit die gesigspunt van Lukas en Handelinge. In jaar 2 word ‘n oorsigtelike hersiening van die aartsvaders gedoen. Daar word dan verder gefokus op die uittog uit Egipte, die woestynervarings en die Intog in Kanaän. Na ‘n oorsig oor die geskiedenis tussen die Intog en die geboorte van Jesus, word die Nuwe Testament behandel uit die oogpunt van Matteus en ‘n bietjie van Paulus se verhale. Op dieselfde wyse word die derde siklus hanteer: Oorsig oor die geskiedenis voor die Rigters en Konings. Fokus op die Rigters, Konings, Ballingskap en Terugkeer en dan aansluiting by die Nuwe Testament uit die Johannese geskrifte. Aartsvaders +

Eredienste Kleingroepies Sistematies deur Bybel Groot lyne van Christendom Visuele inprenting Hou kerngroepe (gesinne) bymekaar Werk volgens Kerklike Jaar Bybelkarakters = my geestelike familie Eredienste Kleingroepies In aanbiedings word die verhalende gedeeltes uit die Bybel gebruik Binne hierdie verhale is daar bepaalde persone wat as my geestelike familie oftewel Portretfigure behandel word. Hulle funksioneer as identifikasiefigure (positief en negatief!).

Portret: Iets kenmerkends Abraham  sterre Isak Jakob Josef Portret: Iets kenmerkends Abraham  sterre Portrette oorsig Moses Josua Samuel Elia Jona Jesaja Gideon Simson Rut Agab Josia Saul Dawid Salomo Maleagi My geestelike Familie-galery Daniël Ester Elke persoon in ons geestelike familie-galery word deur ‘n portret voorgestel waarop daar ‘n kenmerkende iets uitgebeeld word, byvoorbeeld die sterre op Abraham se portret-agtergrond. Hierdie portrette word op die regte plek teen die 12 panele aangebring en help om ‘n visuele inprenting te gee van die periode waarin hierdie persoon geleef het. Nehemia Maria Petrus Johannes Paulus Konstantyn Luther Calvyn

Eredienste Kleingroepies Sistematies deur Bybel Groot lyne van Christendom Visuele inprenting Hou kerngroepe (gesinne) bymekaar Werk volgens Kerklike Jaar Bybelkarakters = my geestelike familie Eredienste Kleingroepies Bou verhoudings Leer God ken Breek boodskap af tot op verstaansvlak Oefen die geloof in Die kleingroepe wat gewoonlik volg net na die erediens of grootgroep-byeenkoms, fokus op verhoudingsbou. Hier word daar geleer om ook met God as ‘n Lewende Persoon te praat. Daar word saam gesoek na toepassings vir vandag se lewe op die verstaansvlak van die groep. Elke kleingroepbyeenkoms word op dieselfde manier gehou met 5 fokuspunte.

Kleingroepies So? Fokus 1 Hoe gaan dit met jou? Fokus 2 Wat was interessant in die erediens? So? Hoe is God (Vader, Seun, Heilige Gees?) Fokus 3 Kleingroepies Hoe was die mense van die Bybelse tyd? Fokus 4 Die vyf fokuspunte van die dissipelskapgroepies. Verhoudingsvraag: Hoe gaan dit met jou. Dit kan op 1001 maniere gevra word! Ope vraag oor die erediens/grootgroep-byeenkoms waar die Bybelverhaal vertel is, Bybelfigure bekend gestel is, prente en simbole vertoon is. Werk met ENIGE opmerking wat die kinders maak – selfs oor iemand wat laat gekom het, of ‘n baba wat gehuil het…. Ontdek saam hoe God is. Die Bybel is geskryf om ons aan God voor te stel. (God openbaar Homself deur die Skrif). Watter impak/uitwerking het God se bekendstelling van Homself op die Bybelse mense gehad. Hoe het hulle reageer/respondeer? So? Wat het hierdie selfde God vir my te sê en hoe kan ek daarop antwoord? Die kleingroep word nie verplig om deur al 5 fokuspunte te gaan nie. Indien hulle by fokus 1 of 2 vassteek en die tyd is verstreke, is dit genoeg! Die ouers word versoek om self verder gedurende die week te soek na toepassings. Die LP3-benadering is ‘n benadering met die Bybel in die hand van die gesin saam met die Lyne, Panele, Portrette en Prente as inprentingsmateriaal.