Brande – As ek na ons berge kyk

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Advertisements

Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Voltooi die vers....hoe maak mens?
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Wie is reg? Wie is weg? God en Godsdienste.
Omdat.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Hoop in onverwagte plekke
Word stil saam met Bergsig
Liefde vir mekaar – Deel 1
SKEPPING EN SONDEVAL Les 1 vir 6 Oktober 2018.
Psalm 40:6 Ek pleit, o Heer, op u barmhartigheid. Bly met u liefde en trou om my, want ramp en onheil is naby en om my heen. En in my hart is stryd.
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Die huis luister Daniel Hugo Drie strofes Huis hoor die inwoners se baklei en geheime: dis negatief en vernietig die mense in die huis, asook die.
Woorde en Musiek: Carli Lessing
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
Gedagtenis maaltyd.
Lewende Weg Gemeente Jesus se brief aan.
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
DIE UITKOMS IS HIER,DIE UITKOMS IS HIER!
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Joh. 14: :
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
Ons wag.
Hierdie aande mag jy nie misloop nie.!!
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Hartlik welkom in die Erediens!
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Psalm 8 V: Vir die koorleier: met musiek. 'n Psalm van Dawid.
Bekering.
NOU Hoe sien jy die toekoms? Wat beinvloed/bepaal jou toekoms?
God se vreemde opdragte
Die grootste is die LIEFDE
God het nie witbroodjies nie!
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
Afhanklikheid van God.
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Hartlik welkom in die Erediens!
“gevangene van die wet”
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Bly getrou en ywerig, volhard in julle geloof in God !
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
KOM NA MY TOE….
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
DIE RESULTATE VAN SKULDGEVOELENS
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Brande – As ek na ons berge kyk   Ons berge en veld is verwond en die roof is nog sag as nietige mens staar ek en kyk – en is verslae oor die natuur se krag. Ek kyk weer en weer na ons majestieuse berge: Vuurrooi strepe in die nag Rook-gevulde verwarring in die dag.

Is jy gereed om te ontruim Wat neem ek, wat los ek Verwarring: Is jy gereed om te ontruim Wat neem ek, wat los ek   Maar ek sien méér as net puin Gebede wat in nood voor God se troon neergelê word Mense wat saamstaan – mekaar help Moeë brandbestryders wat alles gee om verwoesting te keer

  Wind wat draai Verligting wat kom Uitkoms Dankie Here Verbeel ek my of is dit roetbesmeerde trane wat ek sien afrol van die wange van ons berg? Huil, berg, huil … ja, dis erg.

  Maar uit die swart en swaar en roet en as spruit daar weer hoop nuwe lewe In geloof vernuwe kan ek verder kyk en sien ek oor ‘n maand of drie nuwe gras en blom en riet fynbos soos net God dit bied. Genade onbeskryflik groot. As ek U hemel aanskou, die werk van U vingers, die maan en die sterre waaraan U ‘n plek gegee het, wat is die mens dan dat U aan hom dink, die mensekind dat U na hom omsien?

  As ek U hemel aanskou, die werk van U vingers, die maan en die sterre waaraan U ‘n plek gegee het, wat is die mens dan dat U aan hom dink, die mensekind dat U na hom omsien?